Netwerk24 Allan Gray koop groot deel van KAP by Steinhoff
Steinhoff se aandele in KAP Industrial wat hy verlede week dringend verkoop het, is grootliks deur die batebestuurder Allan Gray gekoop. Sake (01-04-2019)
Netwerk24 Só maak Jan Taks werk van Nugent-voorstelle
Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) is reeds hard aan die werk om sy huis in orde te kry. Sake (01-04-2019)
Netwerk24 1ste vakbond aanvaar aanbod van Jan Taks
Die Vereniging vir Staatsamptenare (VSA) het Maandagmiddag gesê hy het ’n ooreenkoms met die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) gesluit om die staking te beëindig. Sake (01-04-2019)
Netwerk24 EU laat vaar verbod op volstruisvleis uit SA
Die grootste verbruiker van Suid-Afrikaanse volstruisvleis, die Europese Unie (EU), het sy verbod op die invoer van volstruisprodukte uit Suid-Afrika opgehef. Sake (01-04-2019)
Netwerk24 Einde in sig van staking by Jan Taks
Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) het Maandagmiddag ’n loonooreenkoms met die Vereniging van Staatsamptenare (VSA) gesluit. Sake (01-04-2019)
Netwerk24 Jan Taks samel R57 miljard te min in
Jan Taks is behoorlik platsak. Sake (01-04-2019)
Netwerk24 3de maand dat vertroue in sakesektor daal
Die vertroue van die sakesektor het in Maart die derde maand agtereenvolgens gedaal, toon Absa se jongste aankopebestuurdersindeks (PMI). Sake (01-04-2019)
Netwerk24 Brics-bank sluit ooreenkoms met Eskom vir lening
’n Ooreenkoms vir ’n lening van $180 miljoen is Maandag in Kaapstad tussen Eskom en die Brics-bank op dié bank se eerste jaarlikse byeenkoms onderteken. Sake (01-04-2019)
Netwerk24 Kaapstad pas skedule aan vir fase 8-beurtkrag
Die Stad Kaapstad het stil-stil sy beurtkragskedule aangepas om vir fase 5- tot 8-beurtkrag voorsiening te maak. Sake (01-04-2019)
Netwerk24 Global Asset Management se notering in gedrang
Die batebestuurder Global Asset Management se notering op die JSE is in gedrang nadat hy nie sy jongste jaarsyfers binne vier maande ná sy jaareinde – soos deur die JSE vereis word – gepubliseer het … Sake (01-04-2019)
Netwerk24 Beraad wil vrese oor werk in toekoms besweer
Laat vaar maar jou droom om ’n reisagent, bibliotekaresse of bankteller te word. Die sogenaamde vierde nywerheidsrevolusie gaan kort voor lank die werkplek op sy kop keer. Sake (01-04-2019)
Netwerk24 SAID se IT-hoof ‘weet nie hoekom sy tuis sit’
Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) se omstrede IT-hoof van “beskerm my teen jouself”-faam sit al vyf maande tuis op “diskresionêre verlof”. Sake (01-04-2019)
Netwerk24 Rand voel beter na Moody’s se besluit
Die rand het Maandag duidelik beter gevoel na Moody’s Investor Service se besluit Vrydagnag. Sake (01-04-2019)
Netwerk24 Petrol, Eskom en ’n tweede kans
Hier is wat jy misgeloop het as jy nie dié naweek Sake gelees het nie en wat jy dié week kan verwag. Sake (01-04-2019)
Netwerk24 Jan Taks, vakbonde praat tot laatnag oor lone
Suid-Afrika sal teen 09:00 Maandagoggend weet of die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) se deure weer oop gaan wees vir sake. Sake (01-04-2019)
Netwerk24 Kan Remgro herstel-lopie hê?
Die ou staatmaker Remgro is ’n bekende beleggingshuis. Frans en Christelle de Klerk ontleed die tegniese aanwysers op die aandeel. Sake (01-04-2019)
Netwerk24 Dis tyd om jou sakeplan te heroorweeg
Dit raak toenemend duideliker dat die Suid-Afrikaanse ekonomie se onvoldoende infrastruktuur nie meer die las van bevolkingsgroei en vinnige verstedeliking kan dra nie. Sake (01-04-2019)
Netwerk24 OBK-getuies se 10 grootste onthullings
In Maart is vele onthullings gemaak oor wat die afgelope paar jaar by die Openbare Beleggingskorporasie (OBK) aan die gang was. Hier is van die opspraakwekkendstes. Sake (01-04-2019)