Netwerk24 Nuwe Jan Taks wil staking beëindig
Ed Kieswetter, wat pas as die kommissaris van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) aangestel is, onderhandel Sondag met werkers in ’n poging om ’n staking by die diens tot ’n einde te bring. Sake (31-03-2019)
Netwerk24 1ste verslag oor Eskom dié week verwag
Die tegniese hersieningspan wat aangestel is om Eskom by te staan, gaan na verwagting vandeesweek begin terugvoering aan die kabinet gee. Sake (31-03-2019)
Netwerk24 Moody’s gee ons nóg ’n tweede kans
Die enigste rede hoekom die graderingsagentskap Moody’s nie Vrydag ’n besluit oor Suid-Afrika se kredietgradering geneem het nie, is omdat hy wag tot ná die algemene verkiesing. Sake (31-03-2019)
Netwerk24 Ondersoek duur nou tot einde Julie
Die kommissie van ondersoek na gebeure by die Openbare Beleggingskorporasie (OBK) het nou tot 31 Julie tyd om sy finale verslag af te handel. Sake (31-03-2019)
Netwerk24 April-styging hoër as verwag
Verbruikers gaan hulself moet staal om beduidend meer te betaal om hul motors in April op die pad te hou. Sake (31-03-2019)
Netwerk24 Die laaste nuwe werk vir ’n lang tyd geskep
Die ligpunt van 87 000 meer Suid-Afrikaners wat werk gekry het aan die einde van 2018, is waarskynlik die laaste vir ’n lang tyd. Sake (31-03-2019)
Netwerk24 Geldraad as jy dwelm-kinders het
Hoe help jy om ’n dwelmverslaafde kind finansieel te versorg? Nico van Gijsen stel ’n trust voor. Sake (31-03-2019)
Netwerk24 Waarom jy (nie) vir die DA moet stem
Die ekonoom Dawie Roodt het reeds geskryf hoekom jy nie vir die ANC moet stem nie. Vandag kyk hy na die DA en die EFF. Sake (31-03-2019)
Netwerk24 SA Express het 822 werkers vir net 10 vliegtuie
SA Express het besef ’n koppetelling van 822 vir sy tien vliegtuie is onvolhoubaar. Hy gaan nou mense aflê. Sake (31-03-2019)