Netwerk24 Syfers wys druk op verbruikers
Suid-Afrika het pas die beste handelsoorskot vir ’n Februarie in minstens ses jaar aangeteken, maar dis nie noodwendig goeie nuus nie. Sake (29-03-2019)
Netwerk24 Pepkor-hoof nie ná klag oor ‘diefstal’ vervolg
Leon Lourens, uitvoerende hoof van Pepkor, gaan nie vervolg word vir ’n klag wat in George teen hom aanhangig gemaak is nie. Sake (29-03-2019)
Netwerk24 Só styg MTN se pryse vir kontrakte, data
Ten spyte van ’n belofte net dié week dat hy die prys van data op die vasteland wil verlaag, het MTN Vrydag aangekondig die meeste van sy kontrakte word vanaf 1 Mei duurder. Sake (29-03-2019)
Netwerk24 Huawei se inkomste nou meer as $100 mjd.
Huawei, die wêreld se derde grootste vervaardiger van slimfone, lag al die pad bank toe. Sake (29-03-2019)
Netwerk24 23 wenke om geld te spaar met petrol, vervoer
As jy lus voel om jou duvet oor jou kop te trek oor die nuus dat die petrolprys Woensdag met nagenoeg R1,26 per liter duurder word, ons is met jou. Maar het jy al dié raad op die proef gestel? Sake (29-03-2019)
Netwerk24 ‘Dank elitistiese Tito af’
Die vakbond vir personeel aan universiteite en kolleges het Vrydag daarop aangedring dat Tito Mboweni as minister van finansies afgedank word weens sy uitsprake oor e-tol. Sake (29-03-2019)
Netwerk24 MTN wil data meer toeganklik, goedkoper maak
MTN is besig om toenemend ’n brug te bou tussen diegene met en sonder internettoegang in Afrika. Boonop wil hulle data ook goedkoper maak op die vasteland. Sake (29-03-2019)
Netwerk24 Steinhoff skik met Jooste se nemesis
Steinhoff het aangekondig die oponthoud met sy sakereddingsplan oorsee is opgelos nadat ’n skikking met die Oostenrykse maatskappy LSW bereik is. Sake (29-03-2019)
Netwerk24 Kulula maak vlieg na Amerika makliker
Een van Suid-Afrika se grootste laekostelugdienste sprei sy vlerke na Amerika. Sake (29-03-2019)
Netwerk24 Steinhoff se motorhandelaar glo R4 mjd. werd
Die Unitrans Motor Group, wat motorhandelaars besit, het glo ’n waarde van sowat R4 miljard, sê bronne wat bekend is met die saak. Steinhoff besit Unitrans. Sake (29-03-2019)
Netwerk24 Staking by Jan Taks duur voort
Die staking by die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) duur Vrydag voort. Sake (29-03-2019)
Netwerk24 Rand steur hom nie aan rentekoers
Die rand het hom glad nie Donderdag aan die besluit oor die rentekoers gesteur nie. Sake (29-03-2019)
Netwerk24 Petrol, Jan Taks en e-tol
Hier is wat jy misgeloop het as jy nie Donderdag Sake gelees het nie en wat jy Vrydag kan verwag. Sake (29-03-2019)
Netwerk24 Ál meer psigiatriese pasiënte in hospitaal
Die aantal mense wat weens psigiatriese siektes gehospitaliseer word, styg skerp. Sake (29-03-2019)
Netwerk24 Samsung vou foon oop en toe, oop en toe
Samsung voer aan sy nuwe voubare foon is só duursaam, dit kan honderd keer ’n dag vir vyf jaar lank oop en toe gevou word sonder om te breek. Sake (29-03-2019)