Netwerk24 ‘1% ál groei wat SA moet verwag’
Die Reserwebank is stééds ooroptimisties oor ekonomiese groei, sê prof. Raymond Parsons. Sake (28-03-2019)
Netwerk24 Beurtkrag kos Netcare 200% méér
Die diesel vir die kragopwekkers van die Netcare-hospitaalgroep se hospitale het R4,8 miljoen gekos vir die ses maande tot einde Maart weens beurtkrag. Sake (28-03-2019)
Netwerk24 Omstrede Ayo se wins styg skerp
Die omstrede tegnologiemaatskappy Ayo Technology Solutions sê in ’n handelsoorsig sy wins gaan baie skerp styg. Sake (28-03-2019)
Netwerk24 KPMG se Gupta-vennoot ‘nie meer ouditeur’
Jacques Wessels, die voormalige KPMG-vennoot wat Linkway Trading geoudit het, is skuldig bevind aan ses klagte teen hom. Sake (28-03-2019)
Netwerk24 Kospryse druk PPI effens vinniger op as verwag
Pryse van klaar vervaardigde produkte het in Februarie effens vinniger as verwag gestyg. Sake (28-03-2019)
Netwerk24 Opul-besnoeiings ‘hier om te bly’
Ruoliepryse is goed op dreef vir die beste eerste kwartaal sedert 2002 danksy volgehoue produksiebesnoeiings deur Opul en sy vennote. Sake (28-03-2019)
Netwerk24 Manuel kap terug na EFF oor Kieswetter
Trevor Manuel, voormalige minister van finansies, het Donderdag uitgevaar teen die EFF se “vals, rassistiese en lasterlike” opmerkings rakende die aanstelling van Edward Kieswetter. Sake (28-03-2019)
Netwerk24 ‘Ek gaan nie inmeng met kommissaris Ed’
“Kommissaris Ed is nou aan die stuur van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens,” belowe Tito Mboweni, minister van finansies. Sake (28-03-2019)
Netwerk24 Sanral moet besluit oor e-tol omkeer – Tito
Sanral was onverantwoordelik om aan te kondig hy staak vervolgings oor e-tol-skuld, sê Tito Mboweni, minister van finansies. Sake (28-03-2019)
Netwerk24 Reserwebank verras nie met besluit oor rentekoers
Suid-Afrikaners is nie beter óf slegter daaraan toe ná die rentekoers-aankondiging in Pretoria nie. Daar is wel slegte nuus. Sake (28-03-2019)
Netwerk24 Capitec lok halfmiljoen nuwe kliënte in 2 maande
Al hoe meer Suid-Afrikaners bank by Capitec. Sake (28-03-2019)
Netwerk24 Banke, DA verwelkom aanstelling van nuwe taks-baas
Die reaksie op die aanstelling van Edward Kieswetter as die nuwe kommissaris van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) was Donderdagoggend oorwegend positief. Sake (28-03-2019)
Netwerk24 Dié foon ‘kan nie lelike selfies neem’
Die selfiekamera van Honor se nuwe slimfoon is kwansuis so goed dat dit onmoontlik is om ’n lelike kiekie daarmee te neem. Sake (28-03-2019)
Netwerk24 FSCA kry toegang tot dele van Steinhoff-verslag
Die Gedragsowerheid van die Finansiëledienstesektor (FSCA) gaan toegang kry tot die relevante dele van PwC se forensiese verslag oor Steinhoff vir sy ondersoek na onder meer binnehandel en die … Sake (28-03-2019)
Netwerk24 Só lyk April se enorme skok
Petrol gaan Woensdag nagenoeg R1,25 per liter duurder word, dalk selfs méér as die rand Donderdag weer ’n rowwe dag beleef. Sake (28-03-2019)
Netwerk24 Aveng weier steeds om brug te bou na hofsaak misluk
Nie eens ’n hof kan die konstruksiemaatskappy Aveng oortuig om wéér werk aan die Mtentu-brug te hervat nie. Sake (28-03-2019)
Netwerk24 Steinhoff verkoop Unitrans aan Toyota-groep
Die sukkelende Steinhoff-groep het aangekondig hy gaan die belang wat ’n filiaal in Unitrans Motor Holdings hou, verkoop. Sake (28-03-2019)
Netwerk24 Mantashe reg om bemagtiging te verdedig
Dit is jammer dat die Mineraleraad van Suid-Afrika besluit het om hom op die hof te beroep oor die Mynbouhandves. Sake (28-03-2019)
Netwerk24 Kieswetter: ‘Daar is werk om te doen’
“Ons kan nie net staan en kla en nie bereid wees om te help nie. Daar is werk om te doen. Dít is hoekom ek die pos aanvaar het.”. Sake (28-03-2019)
Netwerk24 Soweto, Jan Taks en e-tol
Hier is wat jy misgeloop het as jy nie Woensdag Sake gelees het nie en wat jy Donderdag kan verwag. Sake (28-03-2019)
Netwerk24 Dollar boelie rand ál meer
Die dollar het nou behoorlik weer ’n voet in die deur, en skroom nie om ander geldeenhede te boelie nie. Sake (28-03-2019)
Netwerk24 Markus Jooste-firmas kry weer uitstel vir skuld
Die beleggingsfirmas van Markus Jooste, omstrede voormalige uitvoerende hoof van Steinhoff, het uitstel tot einde Oktober gekry van Investec, Absa, Sanlam en ander krediteure. Sake (28-03-2019)