Netwerk24 Boeing stel nuwe sagteware vir Max-vliegtuie bekend
Boeing het Woensdagaand bekend gemaak dat nuwe sagteware vir sy 737 Max-vliegtuie ontwikkel is wat sal keer dat dié vliegtuie outomaties duik onder sekere omstandighede. Sake (27-03-2019)
Netwerk24 Nuwe Jan Taks aangestel
Hier is die mens wat voortaan jou belastingsake moet bestuur. Sake (27-03-2019)
Netwerk24 ‘Boere leen miljoene en bid dan net’
Boere se kwynende winsgewendheid is ’n “groter bedreiging vir die landbousektor as grondhervorming” en die tyd raak min om hulle te help. Sake (27-03-2019)
Netwerk24 Nuwe detail oor Bank Zero verklap
Bank Zero, een van Suid-Afrika se nuutste banke, beplan steeds om sy digitale deure in die tweede helfte van die jaar te open. Nou is meer inligting daaroor bekend. Sake (27-03-2019)
Netwerk24 Sanral vervolg nie meer motoriste vir e-tol
Motoriste wat nié e-tol betaal nie, hoef vir eers nie bekommerd te wees dat die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap (Sanral) hulle gaan vervolg nie. Sake (27-03-2019)
Netwerk24 SA se gunsteling-bank is...
Absa gaan nie van dié peiling hou nie, en selfs Capitec en FNB het rede om bekommerd te wees. Sake (27-03-2019)
Netwerk24 Cosatu bekommerd oor bestuur by OBK
Die vakbond Cosatu verwelkom die besluit van die Openbare Beleggingskorporasie (OBK) om Matshepo More, die OBK se finansiële hoof, te skors. Sake (27-03-2019)
Netwerk24 Moet Jan Taks liefs nie Donderdag gaan spreek
Suid-Afrikaners wat die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) moet besoek, moet liefs ’n paar dae wag. Sake (27-03-2019)
Netwerk24 Plan vir Group Five eers einde Junie bekend
Die sakeredders wat aangestel is om by die konstruksiemaatskappy Group Five in te gryp, het reeds met krediteure vergader. Sake (27-03-2019)
Netwerk24 Steinhoff maak R4,8 miljard uit verkoop van aandele
Steinhoff het sy volle belang van 26% in KAP Industrial oornag verkoop. Sake (27-03-2019)
Netwerk24 OBK-hoë toe nie ‘tot in alle ewigheid’ in haar pos
Die voorspelling dat Matshepo More, finansiële hoof van die Openbare Beleggingskorporasie (OBK), “tot in alle ewigheid” in haar pos gaan bly, is Dinsdag verkeerd bewys. Sake (27-03-2019)
Netwerk24 Mineraleraad gaan wéér hof toe oor Mynbouhandves
Die Mineraleraad van Suid-Afrika gaan hom wéér op die hof beroep oor die Mynbouhandves. Sake (27-03-2019)
Netwerk24 Rand sak wéér terug
Die dollar, wat oornag sy stem weer begin dik maak het, het weer druk op die rand geplaas. Sake (27-03-2019)
Netwerk24 Eskom, lugtyd en salarisse
Hier is wat jy misgeloop het as jy nie Dinsdag Sake gelees het nie en wat jy Woensdag kan verwag. Sake (27-03-2019)
Netwerk24 Groot kommer oor lenings vir Vaalrivier-projekte
Die Trans-Caledon-tonnelowerheid (TCTA) ontken daar gaan kontantvloeiprobleme by sy Vaalrivierstelsel-waterprojekte ontstaan. Sake (27-03-2019)