Netwerk24 Munisipaliteite moet help krag opwek
Die regering wil hê dat munisipaliteite hul eie kragstasies, wat op die oomblik stilstaan, weer aan die gang moet kry om die kragkrisis te help oplos. Sake (26-03-2019)
Netwerk24 Konstruksie se vertroue laagste nóg
Die konstruksiebedryf se sakevertroue het in die eerste kwartaal tot sy laagste vlak nóg gedaal. Sake (26-03-2019)
Netwerk24 Jy moet dalk 4 maande wag
As jy nie reeds ’n Discovery-kredietkaart het nie, sal jy nog minstens vier maande moet wag as jy ’n kliënt van Discovery Bank wil word. Sake (26-03-2019)
Netwerk24 Steinhoff wil sy volle belang in KAP verkoop
Steinhoff gaan sy belang in KAP probeer verkoop onder meer om sy skuld te kan betaal. Sake (26-03-2019)
Netwerk24 Korrupsie het Eskom eers ‘bietjie vir bietjie geknou’
Dit is “voor die hand liggend” dat beurtkrag ekonomiese groei sal verlangsaam, het Rob Davies, minister van handel en nywerheid, gesê. Sake (26-03-2019)
Netwerk24 ‘Ons sál Ayo-geld terugkry’
Die Openbare Beleggingskorporasie (OBK) is tevrede met die hooggeregshof in Pretoria se uitspraak dat hy nie gedwing kan word om sy belegging in Ayo Technology Solutions terug te eis nie. Sake (26-03-2019)
Netwerk24 FSCA waarsku teen Total Capital Trading
Total Capital Trading is nie gemagtig om finansiëlediensteprodukte te verkoop of advies daaroor te gee nie, waarsku die Gedragsowerheid vir die Finansiëledienstesektor (FSCA). Sake (26-03-2019)
Netwerk24 Ook Bolt wil jou aandete aflewer
In ’n verklaring sê die app-gegronde taxidiens hy beplan om eersdaags sy eie kosafleweringsdiens te begin in drie lande, waaronder Suid-Afrika. Sake (26-03-2019)
Netwerk24 OBK-hoë meng glo in met ondersoek
Matshepo More, finansiële hoof en waarnemende uitvoerende hoof van die Openbare Beleggingskorporasie (OBK), is pas geskors. Sake (26-03-2019)
Netwerk24 OBK ‘wis niks van Matjila se vriendin’
Die OBK het nie van die bestaan van Pretty Louw geweet toe hy besluit het om R21 miljoen aan Mobile Specialised Technology (MST) te leen nie.. Sake (26-03-2019)
Netwerk24 ‘Aveng het nie probleem probeer oplos,’ sê regter
Aveng en sy Duitse vennoot het van dag een af besluit die geweld op die bouperseel van die Mtentu-brug in die Oos-Kaap is ’n rede om die kontrak te beëindig. Sake (26-03-2019)
Netwerk24 MTN smous nou data, lugtyd deur WhatsApp
Al is lugtyd reeds om elke hoek en draai te koop, neem MTN dit nou ’n stap verder deur sy lugtyd ook op WhatsApp te verkoop. Sake (26-03-2019)
Netwerk24 Só lyk gemiddelde salaris in SA nou
Verdien jy 'n bo- of ondergemiddelde salaris? Sake (26-03-2019)
Netwerk24 Rex Trueform skuif van klere tot water
Die maatskappy Rex Trueform, wat sy wortels in die Kaapse klerebedryf het, het in die afgelope halfjaar tot einde Desember sy eerste verkryging in die watersektor gehad. Sake (26-03-2019)
Netwerk24 Alex Forbes wil nie meer versekering aanbied
Alexander Forbes, die land se grootste administrateur van pensioenfondse, het Dinsdag bevestig hy gaan sy afdeling vir versekering verkoop. Sake (26-03-2019)
Netwerk24 G’n van Apple se nuwe dienste kom (vir eers) na SA
Hoewel Apple Maandag verskeie nuwe dienste aangekondig het, kom niks daarvan vir eers na Suid-Afrika nie. Sake (26-03-2019)
Netwerk24 158 000 mense het in 2018 hiér werk gekry
Die formele sektor het in 2018 ’n stewige aantal poste geskep, maar bedrywe soos kontruksie en mynbou bloei. Sake (26-03-2019)
Netwerk24 Ayo slaan slag teen OBK in hof
Die hooggeregshof in Pretoria het Dinsdag bevind dat die instruksie dat die OBK R4,3 miljard van Ayo Technology Solutions moet verhaal, onwettig is. Sake (26-03-2019)
Netwerk24 Rand ry wipplank
Die rand kan duidelik dié week maar net nie rigting kry nie. Sake (26-03-2019)
Netwerk24 ’n Myn, palmolie en ’n notering
Hier is wat jy misgeloop het as jy nie Maandag Sake gelees het nie en wat jy Dinsdag kan verwag. Sake (26-03-2019)
Netwerk24 Gaan Naspers dit regkry om waarde te skep?
Batebestuurders is uiters skepties oor of die notering van ’n Naspers-kloon oorsee gaan help om die veelbesproke waardasiegaping te verminder. Sake (26-03-2019)