Netwerk24 ‘Ons vlug nié uit SA’
Naspers het Maandag herhaaldelik beklemtoon hy is nié besig om hom aan Suid-Afrika te onttrek nie. Sake (25-03-2019)
Netwerk24 Wyndruifoes van 2019 sal kleiner wees
Met sowat twee derdes van die 2019-wyndruifoes reeds in die kelders, dui die onlangste beraming daarop dat die oes vanjaar ietwat kleiner sal wees. Sake (25-03-2019)
Netwerk24 Reserwebank het reeds ‘ja’ gesê
Die Reserwebank het reeds goedkeuring gegee vir die notering van ’n nuwe Naspers-beheerde maatskappy in Amsterdam. Sake (25-03-2019)
Netwerk24 Okosa kry nuwe waarnemende hoof
Dr. Keabetswe Modimoeng is as die nuwe waarnemende voorsitter van die Onafhanklike Kommunikasieowerheid (Okosa) aangestel. Sake (25-03-2019)
Netwerk24 Microsoft kos EOH tot R30 m. se wins
Die tegnologiemaatskappy EOH is amptelik nie meer ’n herverkoper van Microsoft-lisensies in Suid-Afrika nie. Sake (25-03-2019)
Netwerk24 ‘Slim skuif’ of slegte nuus?
Die waagkapitalis dr. Michael Jordaan en verskeie batebestuurders het Maandag op Twitter die nuus verwelkom dat Naspers sy buitelandse belange in Amsterdam noteer. Sake (25-03-2019)
Netwerk24 Duisende minder toeriste besoek SA
Buitelandse toeriste na Suid-Afrika het in die eerste maand van 2019 teenoor ’n jaar gelede met bykans 5% gedaal. Sake (25-03-2019)
Netwerk24 Dis tyd om te praat oor privatisering
Tito Mboweni, minister van finansies, reken die gesprek oor die privatisering van staatsondernemings moet nou in alle erns begin. Sake (25-03-2019)
Netwerk24 Skema wat 30% oor 6 maande beloof, moet opdok
’n Skema wat aan sekere beleggers ’n buitensporige opbrengs van 30% oor ses maande beloof het, is deur die ombud beveel om die beleggers terug te betaal. Sake (25-03-2019)
Netwerk24 Dit wás goeie belegging
Dit was die regte besluit dat die Openbare Beleggingskorporasie (OBK) bykans R1 miljard van die staatspensioenfonds (GEPF) in ’n fabriek in Mosambiek belê. Sake (25-03-2019)
Netwerk24 Drankie verbied wat mans ure lank ’n ereksie gee
Reguleerders in Zambië het ’n plaaslike energiedrankie verbied omdat dit sildenafielsitraat, die aktiewe bestanddeel in Viagra, bevat. Sake (25-03-2019)
Netwerk24 Rioolvuil loop dalk straataf weens beurtkrag
Die rioolnetwerk van verskeie van Suid-Afrika se grootste stede is onder erge druk weens beurtkrag. Sake (25-03-2019)
Netwerk24 Naspers noteer reus in Amsterdam
Naspers het Maandagoggend die bom laat bars dat hy ál sy waardevolste belange in Europe gaan noteer. Sake (25-03-2019)
Netwerk24 Aton stel planne vir M&R uit
Die Duitse beleggingsmaatskappy Aton se planne om Murray & Roberts (M&R) oor te neem is weer vertraag. Sake (25-03-2019)
Netwerk24 Diewe, medies en ’n ‘unieke’ Uber
Hier is wat jy misgeloop het as jy nie die naweek Sake gelees het nie en wat jy dié week kan verwag. Sake (25-03-2019)
Netwerk24 Rand verswak voor Moody’s besluit oor skuld
Die rand is duidelik bekommerd oor wat Moody’s Investors Service dié week oor Suid-Afrika se skuld gaan besluit. Sake (25-03-2019)
Netwerk24 Eskom nie ál speek in SA ekonomie se wiel
Christo Luüs waarsku dat die impak van die handelsoorlog tussen die VSA en China nie onderskat moet word nie. Sake (25-03-2019)
Netwerk24 Dinge lyk goed vir Sasol
’n Geleentheid om in Sasol te belê, wink dalk, reken Frans de Klerk. Sake (25-03-2019)