Netwerk24 Watter van dié 5 gaan wen?
Vodacom Sake (24-03-2019)
Netwerk24 Einde van omstrede kontrak ‘dra tot beurtkrag by’
Die besluit om ’n kontrak te kanselleer om stoomketels by kragstasies te monitor, het glo bygedra tot die nuutste ronde beurtkrag. Sake (24-03-2019)
Netwerk24 Jammer, dit was net tydelik - Eskom
Vyf uit die opwekkingseenhede wat Dinsdagoggend nog buite werking was, is teen Vrydagoggend herstel. Sake (24-03-2019)
Netwerk24 Boeing se Max 8 dalk weer in April in die lug
Daar is hoop dat die Boeing 737 Max 8-vliegtuie weer in April in die lug sal wees. Sake (24-03-2019)
Netwerk24 ‘Wie is in beheer, Eskom?’
Die “vele komitees en taakspanne die een ná die ander, intern en ekstern” maak dit onduidelik wie nou eintlik by Eskom in beheer is. Sake (24-03-2019)
Netwerk24 Staking dreig by Jan Taks
’n Staking dreig by die Suid-Afrikaanse Inkomstediens – en dít juis op een van die besigste tye van die jaar. Sake (24-03-2019)
Netwerk24 Minister se dogter het goudmyn
Toe Aisha Pandor en haar man, Alen Ribic, einde 2013 weke lank gesukkel het om ’n huiswerker te kry nadat hul vorige werknemer bedank het, het hul ongerief gelei tot ’n splinternuwe onderneming. Sake (24-03-2019)
Netwerk24 Steel van identiteit verdubbel
Gevalle van identiteitsdiefstal waar bedrieërs niksvermoedende mense se wettige identiteit gebruik vir bedrieglike transaksies by banke en kleinhandelaars, het die afgelope jaar verdubbel. Sake (24-03-2019)
Netwerk24 Vat die konstruksie-mafia nóú vas
Verlede jaar het Sanral se padbouprogram landwyd feitlik tot stilstand gekom het weens die optrede van die militante groep wat telkens 30% van die kontrakwaarde eis, kwansuis namens plaaslike … Sake (24-03-2019)
Netwerk24 Só word jy verneuk met polisse
Kommissie betaalbaar op polisse is nie vergoeding vir “finansiële raad” nie. Dis een van die grootste bogstories, meen Nico van Gijsen. Sake (24-03-2019)
Netwerk24 Eskom wil dorpe se krag afsny, al sê hof anders
Eskom gaan terugveg ná ’n hofuitspraak wat dit vir hom moeiliker maak om munisipaliteite vas te vat wat nie hul grootmaat-kragrekeninge betaal nie. Sake (24-03-2019)