Netwerk24 Uitspraak oor brug kan Aveng R267 m. kos
Aveng en sy Duitse vennoot, Strabag International, sal moontlik ’n boete van soveel as R267,5 miljoen aan Sanral moet betaal. Sake (22-03-2019)
Netwerk24 Dís hoekom Steinhoff se deure nog oop is
Steinhoff se deure is nog oop omdat “ons glo dit is ’n geveg wat werd is om geveg te word”, sê Heather Sonn, voorsitter van die direksie. Sake (22-03-2019)
Netwerk24 Dié tegnologie bied hulp op enige plek
Gevare skuil om elke hoek en draai en is lankal nie meer beperk tot jou huis of werkplek nie.Daarom het Vox Telecom tegnologie ontwikkel om jou te beskerm as jy nie tuis is. Sake (22-03-2019)
Netwerk24 Tencent se wins daal met 32% ná beleggings
Tencent se beleggings in groener weivelde en die opskorting van sy lisensies vir nuwe speletjies in China het sy wins in die vierde kwartaal tot einde Desember met ’n massiewe 32% laat daal. Sake (22-03-2019)
Netwerk24 Hof bevind in Sanral se guns
Die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap het die eerste slag geslaan in die stryd oor die Mtentu-brug in die Oos-Kaap. Sake (22-03-2019)
Netwerk24 Facebook lê miljoene se wagwoorde bloot
Facebook het tot 600 miljoen gebruikers se wagwoord etlike jare in eenvoudige tekslêers geberg waartoe 20 000 van sy werknemers toegang gehad het. Sake (22-03-2019)
Netwerk24 Nog ’n geldkraan droog op
Die mynboufirma Exxaro het ’n groot kontrak met Group Five beëindig omdat dié konstruksiegroep in sakeredding is. Sake (22-03-2019)
Netwerk24 Daar is lig aan die einde van die tonnel
Dit lyk of Suid-Afrika se ligte dalk binnekort meer gereeld gaan aan wees. Sake (22-03-2019)
Netwerk24 Wat jy voor betaaldag moet weet
Met net ’n week oor voordat April se brandstofpryse vasgestel word, lyk dinge maar sleg vir Suid-Afrikaanse motoriste. Sake (22-03-2019)
Netwerk24 Rand wag nou vir reaksie
Die rand het Vrydagoggend vroeg steeds sy pas teenoor die dollar volgehou. Sake (22-03-2019)
Netwerk24 Eskom skaal af na fase 2
Eskom gaan vir die eerste keer in ’n week nié fase 4 beurtkrag instel nie. Sake (22-03-2019)