Netwerk24 Vleis hét goedkoper geword
Dis nie ’n goeie tyd om ’n vegetariër te wees nie, maar as jy op die banting-wa is, is daar vir jou goeie nuus. Sake (20-03-2019)
Netwerk24 Dié huwelik ‘gered’, maar dis eintlik slegte nuus
Die egskeiding van twee JSE-genoteerde eiendomsfirmas, Resilient en Fortress, is van die baan – maar, anders as ander egskeidings, is dit slegte nuus. Sake (20-03-2019)
Netwerk24 Sasol wil groot aantal mense aflê
Werknemers in Sasol se afdeling vir navorsing en ontwikkeling, bekend as Sasol Groep Tegnologie, is bekommerd oor of hulle nog in April ’n werk gaan hê. Sake (20-03-2019)
Netwerk24 EOH reik nou eers later sy resultate uit
Die tegnologiemaatskappy EOH Holdings stel die uitreiking van sy tussentydse resultate vir die ses maande tot einde Januarie uit met byna drie weke. Sake (20-03-2019)
Netwerk24 Rupert se Remgro maak gereed vir nóg taai tye
Remgro, waarvan Johann Rupert die voorsitter is, het belange oor ’n breë front, van die bankwese (FirstRand en RMB) en gesondheidsorg (Mediclinic) tot kos en drank (Distell). Sake (20-03-2019)
Netwerk24 Bedrieglike Okosa-voorsitter gepos
Rubben Mohlaloga, die beleërde voorsitter van die Onafhanklike Kommunikasie-owerheid (Okosa), is deur die minister van kommunikasie uit sy amp onthef. Sake (20-03-2019)
Netwerk24 Discovery Bank maak dán sy ‘deure’ oop
Discovery Bank gaan ná vele oponthoude uiteindelik in die laaste week van Maart sy digitale deure oopmaak. Sake (20-03-2019)
Netwerk24 Cyril dalk ‘te besig’ om OBK-verslag te lees
Pres. Cyril Ramaphosa het nog glad nie aangedui of hy die tussentydse verslag oor die gebeure by die Openbare Beleggingskorporasie (OBK) gelees het nie. Sake (20-03-2019)
Netwerk24 Dís hoekom jou sein tydens beurtkrag verdwyn
Ook selfoondiensverskaffers gaan gebuk onder beurtkrag en sukkel om selfoontorings tydens kragonderbrekings aan die gang te hou. Só raak dit jou. Sake (20-03-2019)
Netwerk24 ‘Jy mag nié klad op jou kredietprofiel kry’
Motoriste wat nie e-tol in Gauteng betaal nie, mag nié ’n klad op hul kredietprofiel by kredietburo’s kry nie. Sake (20-03-2019)
Netwerk24 Eskom sê hy mág fase 5 tot 8 instel
Eskom mág fase 5- tot fase 8-beurtkrag instel, selfs al het Nersa nog nie die skedules daarvoor goedgekeur nie. Sake (20-03-2019)
Netwerk24 Myne verlam ná ‘yslike’ kuberaanval
Bedrywighede by Hydro, een van die wêreld se grootste mynboumaatskappye, is lamgelê ná ’n “yslike” kuberaanval. Sake (20-03-2019)
Netwerk24 Markus Jooste dalk nog jare lank ’n CA(SA)
Die Suid-Afrikaanse Instituut vir Geoktrooieerde Rekenmeesters (Saica) wil Markus Jooste en Ben la Grange weens die Steinhoff-skandaal dissiplinêr vervolg. Dit kan meebring dat hulle as … Sake (20-03-2019)
Netwerk24 Inflasie styg 1ste keer in 3 maande
Inflasie is weer aan die styg, maar daar is nie groot rede tot kommer nie - nog nie. Sake (20-03-2019)
Netwerk24 Fase 10, 12, 57, 113 - lag nes SA kan
Eskom het Dinsdag op 'n mediakonferensie gesê dat fase 5- en fase 6-beurtkrag 'n gebeurlikheidsplan is om ’n nasionale kragineenstorting te voorkom. Suid-Afrikaners het nie toegelaat dat dié donker … Sake (20-03-2019)
Netwerk24 Rand onseker oor Fed én handelstwis
Gebeure in Amerika staan die rand nie aan nie. Sake (20-03-2019)
Netwerk24 Steinhoff, beurtkrag en televisie
Hier is wat jy misgeloop het as jy nie Dinsdag Sake gelees het nie en wat jy Woensdag kan verwag. Sake (20-03-2019)
Netwerk24 Fase 4 is steeds hier
Fase 4-beurtkrag gaan net soos voorheen dié week weer van 09:00 tot 23:00 toegepas word. Sake (20-03-2019)