Netwerk24 Eskom ‘soos ou skedonk’, sê voorsitter
Jabu Mabuza, voorsitter van die Eskom-direksie, het Dinsdag die nasionale kragverskaffer met ’n ou skedonk vergelyk – hoe ouer dit word, hoe meer moet ’n mens daaraan bestee om dit op die pad te hou. Sake (19-03-2019)
Netwerk24 ‘Ons doen ons bes’
Eskom was nog nooit so kwesbaar vir ’n fout wat die land oor die afgrond kan stoot nie. Sake (19-03-2019)
Netwerk24 Winkelsentrums verloor R200 000 per uur oor beurtkrag
Byna R200 000 per uur. Dit is die totale wins wat winkels in sommige winkelsentrums in Suid-Afrika per uur weens beurtkrag verloor. Sake (19-03-2019)
Netwerk24 Misdaad-intelligensie ondersoek sabotasie by Eskom
Die polisie se misdaadintelligensie-eenheid stel ondersoek in of beurtkrag die gevolg is van sabotasie deur Eskom-werknemers. Sake (19-03-2019)
Netwerk24 SA ‘staan op afgrond’
Aggressiewe toepassing van beurtkrag is ontwerp om ’n nasionale kragonderbreking te vermy, maar Eskom was nog nooit so kwesbaar vir ’n fout wat die land “oor die afgrond” kan stoot nie. Sake (19-03-2019)
Netwerk24 KVBA fasiliteer loonooreenkoms, AMCU aanvaar
AMCU se lede wil nou hê dié vakbond moet die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie (KVBA) se voorstel vir ’n loonooreenkoms met Sibanye-Stillwater aanvaar. Sake (19-03-2019)
Netwerk24 Markus Jooste ‘skaamteloos, sorgeloos’
LP’s is “met afsku vervul” dat Markus Jooste nog nie vasgetrek is nie en met sy lewe aangaan “oënskynlik skaamteloos en sorgeloos”. Sake (19-03-2019)
Netwerk24 MTN se stryd met sein tydens beurtkrag
MTN sê hy sukkel om sy selfoontorings aan die gang te hou weens die laaste paar dae se gereelde kragonderbrekings. Sake (19-03-2019)
Netwerk24 Só is Markus Jooste as ‘baasbrein’ uitgewys
Steinhoff is Dinsdag gedwing om Markus Jooste as die hoofverdagte in die Steinhoff-skandaal te identifiseer. Só het dit verloop. Sake (19-03-2019)
Netwerk24 ‘Ons wil vertroue herstel’
Boeing gaan hard werk om die vertroue van mense in sy vliegtuie te herstel, sê Dennis Muilenburg, uitvoerende hoof van Boeing, in ’n ope brief aan “lugdienste, passasiers en die lugvaartbedryf”. Sake (19-03-2019)
Netwerk24 Steinhoff gedagvaar om toegang tot verslag te gee
Die Gedragsowerheid vir die Finansiële Sektor (FSCA) het Steinhoff Dinsdag gedagvaar om PwC se forensiese verslag teen Vrydag aan hom beskikbaar te stel. Sake (19-03-2019)
Netwerk24 SA kry 5 nuwe gratis TV-kanale, ook 1 vir sport
Vyf nuwe gratis televisiekanale, waaronder ’n toegewyde sportkanaal, sal binnekort in Suid-Afrika beskikbaar wees. Sake (19-03-2019)
Netwerk24 Gaan dit erger raak as fase 4?
Pravin Gordhan, minister van openbare ondernemings, het Dinsdag die vraag ontwyk oor hoe groot die risiko is van ’n algehele, landwye kragonderbreking. Sake (19-03-2019)
Netwerk24 Zim wil belang in staatsfirmas verkoop
Zimbabwe beoog om $350 miljoen met die verkoop van sy belang in vyf staatsondernemings in te vorder, sê Mthuli Ncube, minister van finansies. Sake (19-03-2019)
Netwerk24 ‘Eskom kan ons weer in resessie druk’
Eskom sit tans nie net Suid-Afrikaners se ligte af nie. As hy voortgaan om beurtkrag toe te pas, kan dit die ligte van die land se ekonomie ook afskakel. Sake (19-03-2019)
Netwerk24 Hier is die 6 grootste verdagtes
Die name van 6 mense wat na bewering fiktiewe transaksies by Steinhoff gepleeg het, is pas in die parlement geïdentifiseer. Sake (19-03-2019)
Netwerk24 Sosiale netwerk verloor 12 j. se inhoud
MySpace, eens op ’n tyd die wêreld se grootste sosiale netwerk, het erken dat ’n rekenaarfout veroorsaak het dat 12 jaar se inhoud van gebruikers per ongeluk uitgewis is. Sake (19-03-2019)
Netwerk24 Steinhoff-direkteure se name dalk gou bekend
Die Registrateur van Maatskappye gaan stappe doen om die direkteure van Steinhoff wat by oortredinge betrokke was, tot “misdadige direkteure” te verklaar. Sake (19-03-2019)
Netwerk24 ‘Ons verstaan SA is gefrustreerd’ - Pravin
Pravin Gordhan, minister van openbare ondernemings, sê hy verstaan Suid-Afrikaners is gefrustreerd met beurtkrag. Lees hier wat hy sê. Sake (19-03-2019)
Netwerk24 Bieg eerder, sê owerheid
As iemand jou ingelig het om jou Steinhoff-aandele te verkoop vóór die ineenstorting van die aandeelprys in Desember 2017, is dit nog nie te laat om met die owerhede te praat nie. Sake (19-03-2019)
Netwerk24 Valke, JSE moet sê wat hulle doen
Die parlement ondervra vandag die JSE, Valke en ander reguleerders oor hul ondersoeke na Steinhoff. Sake (19-03-2019)
Netwerk24 Wiese wil met Steinhoff oor sy eis onderhandel
Christo Wiese, voormalige voorsitter en grootste aandeelhouer van Steinhoff, sê hy is oop vir onderhandeling oor sy eis van R59 miljard teen die groep. Sake (19-03-2019)
Netwerk24 Gordhan lig SA in oor beurtkrag
Pravin Gordhan, minister van openbare ondernemings, hou Dinsdag 'n mediakonferensie oor die beurtkrag-krisis. Sake (19-03-2019)
Netwerk24 Amcu kry nóg ’n dwarsklap in hof
Die mynwerkersvakbond Amcu kan maar net nie sy sin by die howe kry nie. Sake (19-03-2019)
Netwerk24 Rand wag vir Fed
Die vlaag beurtkrag wat die land dié week getref het, het geen invloed op die rand gehad nie. Sake (19-03-2019)
Netwerk24 Steinhoff, Sun City en duur skole
Hier is wat jy misgeloop het as jy nie Maandag Sake gelees het nie en wat jy Dinsdag kan verwag. Sake (19-03-2019)
Netwerk24 Beurtkrag fase 4 duur Dinsdag voort
Eskom het Maandagaand aangekondig dat fase 4-beurtkrag weer teen 09:00 Dinsdagoggend ingestel word. Sake (19-03-2019)