Netwerk24 Verslag wys gronde vir eis van R59 mjd.
Die inligting verbaas hom nie, maar dit bevestig die bedrog waarop sy reuse-eis van R59 miljard teen die Steinhoff-groep gegrond is, het Christo Wiese, voormalige voorsitter van die groep, gesê. Sake (18-03-2019)
Netwerk24 Sun City ‘bly gewild’, al daal inkomste
Die son skyn steeds vir Sun City, al het dié naweekbestemming die afgelope jaar vir sommige mense in die noorde van die land sy glans verloor. Sake (18-03-2019)
Netwerk24 Nóg 9 dinge om oor ondersoek te weet
Baie dinge word tussen die lyne gesê in die eerste verklaring oor die forensiese ondersoek na boekhou-bedrog by Steinhoff. Sake (18-03-2019)
Netwerk24 Boere se vertroue verbeter, maar nie genoeg
Ná die swakste kwartaal sedert einde 2009 het die indeks van sakevertroue vir die landbou met vier punte tot 46 gestyg, danksy verbeterde uitvoer en bedryfsinkomste. Sake (18-03-2019)
Netwerk24 As jy ’n kar het, beteken jy meer vir Burger King
Dit was ’n fout om nie van die begin af op Burger King-deurry-restaurante te fokus nie, het Grand Parade Investments (GPI) Maandag toegegee. Sake (18-03-2019)
Netwerk24 Ons het nie geweet van Ayo-transaksie
Die Gedragsowerheid vir die Finansiële Sektor (FSCA) het nie geweet daar was enige ongerymdhede wat betref die Openbare Beleggingskorporasie (OBK) se besluit om in Ayo Technology Solutions te belê … Sake (18-03-2019)
Netwerk24 Ouers al meer skugter vir duur private skole
Suid-Afrikaners wat óf emigreer óf nie meer private skole vir hul kinders kan bekostig nie, bly ’n doring in Advtech se vlees. Sake (18-03-2019)
Netwerk24 Platforms spook met gru-video van moskee-skietery
Platforms soos Facebook, Twitter, Reddit en YouTube spook om beeldmateriaal van Vrydag se skietery by ’n moskee in Christchurch, Nieu-Seeland, vinnig genoeg te verwyder. Sake (18-03-2019)
Netwerk24 Wis Facebook uit, sê stigter van WhatsApp
Brian Acton, ’n medestigter van WhatsApp, het op ’n onlangse praatjie by die Universiteit van Stanford in Amerika studente gemaan om so gou as hulle kan van Facebook ontslae te raak. Sake (18-03-2019)
Netwerk24 Geen nuus oor watter takke sluit
Standard Bank het nog nie bekend gemaak watter van sy takke hy voor Junie vanjaar gaan sluit nie. Sake (18-03-2019)
Netwerk24 Amcu wil stééds staak
Die mynwerkersvakbond Amcu gaan appèl aanteken teen die hofuitspraak dat hy nie ’n sekondêre staking van stapel mag stuur nie. Sake (18-03-2019)
Netwerk24 Rand is lusteloos, dollar lek sy wonde
Nie die rand of die dollar het die week goed begin nie. Sake (18-03-2019)
Netwerk24 Beurtkrag, vleis en whisky
Hier is wat jy misgeloop het as jy nie die naweek Sake gelees het nie en wat jy dié week kan verwag. Sake (18-03-2019)
Netwerk24 Eskom sê oor beurtkrag Maandag
Die kragreus Eskom het vroeg Maandagoggend bevestig dat fase 2-beurt steeds tot 09:00 Maandagoggend sal duur, waarna fase 4 tot 23:00 Maandagaand sal geld. Sake (18-03-2019)
Netwerk24 Attacq-grafiek wys onsekerheid
Genoteerde eiendom bly in die nuus. Frans en Christelle de Klerk ontleed een van die grotes se aandeelprys. Sake (18-03-2019)
Netwerk24 Komaan, SA, benut dié blaaskans!
Dawie Roodt wonder of die regering die gulde geleentheid wat die traer styging van rentekoerse in die VSA skep, gaan benut. Sake (18-03-2019)