Netwerk24 Fase 4 duur langer – ‘geen rede tot paniek’
Fase vier-beurtkrag sal na verwagting tot Dinsdag voortduur, sê Eskom. Sake (17-03-2019)
Netwerk24 SEF-voorsitter weens ‘ernstige bewerings’ verwyder
Jeff Radebe, minister van energie, het Luvo Makasi as voorsitter van die Sentrale Energiefonds (SEF) verwyder. Sake (17-03-2019)
Netwerk24 ‘Perfekte storm’ teister SA tot Donderdag
Binne twee dae was Eskom se dieselreserwes gedaan, agt opwekkingseenhede by steenkoolkragstasies buite werking en het ’n sikloon kragtoevoer vanuit Mosambiek afgesny. Sake (17-03-2019)
Netwerk24 Minder ploeg help grond se gehalte verbeter
’n Navorser oor bewaringslandbou van Amerika was verstom oor hoe die grond van ’n sonneblomland in die Oos-Vrystaat verryk is. Sake (17-03-2019)
Netwerk24 Só word oorsese inkomste belas
Mense wat in die buiteland werk, is ontsteld daaroor dat hulle vanaf 2020 belas gaan word op inkomste van meer as R1 miljoen. Moet hulle “finansiële emigrasie” oorweeg? Sake (17-03-2019)
Netwerk24 ‘Komaan, moenie sê jy’t nie geweet’
British American Tobacco is verontwaardig dat rokers “verras” was oor hul siektes, skete en verslawings. Sake (17-03-2019)