Netwerk24 Gavin Watson kry heldeontvangs
’n Triomfantlike Gavin Watson, hoof van die eertydse Bosasa, het Vrydag na die maatskappy se kantore in Krugersdorp teruggekeer te midde van ’n vreugdevolle heldontvangs deur werknemers. Sommiges het … Sake (15-03-2019)
Netwerk24 R100 mjd. se bedrog oor 10 jaar
Dít was die omvang van die bedrog by Steinhoff, is Vrydag vir die eerste keer bekend gemaak. Sake (15-03-2019)
Netwerk24 Verklaring oor Steinhoff-ondersoek
Hier is die verklaring van 11 bladsye wat die inhoud van PwC se forensiese ondersoek na Steinhoff saamvat. Sake (15-03-2019)
Netwerk24 Markus Jooste vermy ondersoekers al 14 maande
14 maande, ’n forensiese verslag van 3 000 bladsye en 4 000 dokumente in aanhangsels tot die verslag later, kon PwC steeds nie vir Markus Jooste, voormalige uitvoerende hoof van Steinhoff, ondervra … Sake (15-03-2019)
Netwerk24 Hier is 1ste nuus
’n Klein groep topbestuurders van Steinhoff het saam met mense buite die groep oor jare heen verskeie transaksies gestruktureer wat daartoe gelei het dat die groep se wins en bates wesenlik oordryf … Sake (15-03-2019)
Netwerk24 Afrika-perdesiekte steek kop uit in noorde van SA
Weens gevalle van Afrika-perdesiekte (APS) wat in Gauteng en Mpumalanga aangemeld is, maan die departement van landbou, bosbou en visserye perde-eienaars in die noorde van die land om waaksaam te … Sake (15-03-2019)
Netwerk24 4 Prasa-direkteure geskors of op verlof gesit
Die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika het nóg van sy direkteure op spesiale verlof geplaas of geskors. Sake (15-03-2019)
Netwerk24 Tsogo Sun ontbondel, noteer dobbel en hotelle apart
Tsogo Sun wil op 11 Junie vanjaar sy hotelle ontknoop en afsonderlik van sy dobbelbedrywighede op die JSE noteer. Sake (15-03-2019)
Netwerk24 R2 mjd. in plastieksak-heffings
Byna R2 miljard is al tot dusver deur plastieksakheffings ingesamel, maar dit moes nooit bloot in die swart gat van die staatskas verdwyn het nie Sake (15-03-2019)
Netwerk24 Digitale migrasie ‘kan SAUK verwoes’
Om net skielik die land se analoogtelevisieseine af te skakel kan staatsinstellings soos die openbare uitsaaier en die seinverspreider Sentech vernietig. Sake (15-03-2019)
Netwerk24 Só raak dit jou naweek
Eskom het aangekondig dat beurtkrag van 08:00 Vrydagoggend in werking gestel word. Sake (15-03-2019)
Netwerk24 Amcu mag staking nié uitbrei
Die mynwerkersvakbond Amcu se lede mag nie by alle myne in Suid-Afrika staak nie. Sake (15-03-2019)
Netwerk24 Steinhoff wil nóg eiendom verkoop
Steinhoff International wil verskeie eiendomme in Europa vir €400 miljoen verkoop om kontant in te samel om sy skuld te herstruktureer. Sake (15-03-2019)
Netwerk24 R233 m. nodig vir afleggings by Group Five
Die konstruksiegroep Group Five gaan R233 miljoen nodig hê om afleggingspakkette te betaal te midde van sy sakeredding. Sake (15-03-2019)
Netwerk24 ‘Grootskaalse bedrog deur min mense’
Dr. Johan van Zyl, voormalige direkteur van Steinhoff, sê bedrog is “op groot skaal” by dié meubelhandelaar gepleeg. Sake (15-03-2019)
Netwerk24 Wind help Eskom om beurtkrag te beperk
Al is hernubare energie wisselvallig en volgens Eskom onvoorspelbaar, wys dié kragreus se eie syfers dat dit in sommige gevalle die verskil tussen beurtkrag of nie beurtkrag. Sake (15-03-2019)
Netwerk24 Dís waarom Facebook, Instagram van lyn was
Die grootste onderbreking in Facebook se geskiedenis is deur probleme met ’n nuwe bediener veroorsaak. Sake (15-03-2019)
Netwerk24 Tito sê afgelegdes van Standard Bank ‘moet gaan boer’
Tito Mboweni, minister van finansies, het onder skoot gekom nadat hy in ’n twiet voorgestel het dat diegene wat Standard Bank aflê, moet gaan boer. Sake (15-03-2019)
Netwerk24 Kurator maak R21,6 m. uit VBS
Dit het die regering in totaal R21,6 miljoen gekos om VBS Mutual Bank in kuratele (kuratorskap) te plaas. Sake (15-03-2019)
Netwerk24 Maak reg vir groot pyn by die petrolpomp in April
Dis nou byna-byna seker dat petrol meer as R1 per liter duurder gaan word in April. Sake (15-03-2019)
Netwerk24 Raak só ontslae van telebemarkers
Is jy keelvol vir telebemarkers wat jou onophoudelik skakel? Hier is raad om van hulle ontslae te raak. Sake (15-03-2019)
Netwerk24 Rand swakste in 5 maande teenoor pond
Die rand is teen die toue – en daar is volgens ontleders min hoop dat dinge voor Mei gaan verbeter. Sake (15-03-2019)
Netwerk24 Transnet-oues se hofsaak kan SA se sak ruk
Transnet-pensioenarisse het Donderdag opgeruk na die Uniegebou om by die presedensie te pleit dat daar by hul groepsgeding ingegryp word. Sake (15-03-2019)