Netwerk24 SA se eie welvaartfonds? Total se gas kan help
As Suid-Afrika nog meer olie- en gasvondse kan hê soos Total se onlangse ontdekking, kan die land ’n soewereine welvaartfonds skep soos wat talle olieryke lande het, reken Gwede Mantashe, minister … Sake (14-03-2019)
Netwerk24 Watter netwerk is SA se grootste?
Die mededinging tussen Suid-Afrika se vier grootste selfoonnetwerke word by die dag strawwer. Sake (14-03-2019)
Netwerk24 Dis die plan met Alexander Forbes – Johan van Zyl
Net soos African Rainbow Capital (ARC) Investments goedkoper data en goedkoper banke na Suid-Afrika wil bring, wil hy ook via Alexander Forbes ’n goedkoper aftrede moontlik maak. Sake (14-03-2019)
Netwerk24 91 takke teen einde Junie gesluit
Standard Bank gaan nie net 50 van sy takke in Gauteng sluit nie, maar 91 landwyd. Die takke sal teen einde Junie toe wees. Sake (14-03-2019)
Netwerk24 Só lyk ‘gewone’ slimhorlosie wat R36 000 kos
Die prys van Garmin se jongste slimhorlosie sal enige bankbestuurder in sy ontbytgraan laat stik. Sake (14-03-2019)
Netwerk24 MTN beplan diens waarmee jy kan klets én betaal
Staan opsy, WhatsApp, MTN beplan om eersdaags sy eie kletsdiens op die been te bring. Een waarmee jy boonop vir goedere en dienste kan betaal ook. Sake (14-03-2019)
Netwerk24 Nog net 26 mense al vir boikot gevonnis
Sanral het nog net 26 verstekvonnisse teen motoriste gekry wat nie hul e-tol vir hul gebruik van die Gautengse snelwegstelsel wil betaal nie. Sake (14-03-2019)
Netwerk24 Grondhervorming sal eers ná Mei aan die gang kom
Grondhervorming moet op gesonde ekonomiese beginsels gegrond wees, sê Wandile Sihlobo, landbou-ekonoom van die landbousakekamer Agbiz. Sake (14-03-2019)
Netwerk24 as jy in gat is moet jy ophou grawe?
Die mynbedryf het ’n droewige Januarie agter die rug. Mynproduksie is 3,3% laer as 'n jaar gelede. Die daaltendens duur nou al drie maande. Sake (14-03-2019)
Netwerk24 Tonne steenkool aan Medupi laat Exxaro glimlag
Eskom se Medupi-kragstasie, wat al hoe meer steenkool nodig het, is een van die redes hoekom die mynmaatskappy Exxaro ’n blink 2018 agter die rug het. Sake (14-03-2019)
Netwerk24 Nuwe tegnologie keer trolle op internet
’n Filiaal van Google het programmatuur ontwerp om die verspreiding van bitsige kommentaar op die internet hok te slaan. Sake (14-03-2019)
Netwerk24 Mark Kingon bly nog 3 maande aan by SAID
Mark Kingon se kontrak as waarnemende kommissaris van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens is vir nóg drie maande tot 11 Junie verleng. Sake (14-03-2019)
Netwerk24 Standard Bank sluit 50 takke, 1 200 kan werk verloor
Standard Bank gaan glo 50 van sy takke in Gauteng sluit en nagenoeg 1 200 werkers aflê. Sake (14-03-2019)
Netwerk24 Whisky, e-tol en oliebolle
Hier is wat jy misgeloop het as jy nie Woensdag Sake gelees het nie en wat jy Donderdag kan verwag. Sake (14-03-2019)
Netwerk24 Pond bult sy spiere, rand sak terug
Die Britse pond het sy spiere Woensdag behoorlik gebult, en die pas Donderdag volgehou. Sake (14-03-2019)
Netwerk24 Boeing se markwaarde duik met $25 mjd.
Boeing se markwaarde het vandeesweek reeds met meer as $25 miljard gedaal. Sake (14-03-2019)
Netwerk24 Facebook ‘se ligte’ wêreldwyd uit
Die sosialemediaplatform Facebook was vir groot dele van Woensdag nêrens in die wêreld beskikbaar nie. Sake (14-03-2019)