Netwerk24 Kom ons gee SAL nog jaar of twee
Die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) is besig om aan se geldsake te werk. Sake (13-03-2019)
Netwerk24 Group Five ‘die begin van die einde’ vir konstruksie
Suid-Afrika se konstruksiebedryf word gesloop. Sake (13-03-2019)
Netwerk24 MTN skud vere reg vir notering in New York, Lagos
MTN se veelbesproke notering in Nigerië gaan dalk eersdaags plaasvind. Dit gaan egter getroef word deur die New Yorkse notering van Jumia, ’n e-handelplatform waarin MTN ’n groot aandeelhouer is. Sake (13-03-2019)
Netwerk24 Growthpoint belê R110 m. in Edcon, verlaag nié huur
Die genoteerde eiendomsreus Growthpoint gaan ’n ekwiteitsaandeel van R110 miljoen in die sukkelende Edcon-groep belê, maar geen verlaging in huurgeld aan winkels soos Edgars, CNA en Jet bied nie. Sake (13-03-2019)
Netwerk24 Só kan inflasie styg weens duurder krag – Reserwebank
Die verhoging in kragtariewe wat pas toegestaan is, kan die inflasiekoers met 0,75 van ’n persentasiepunt verhoog. Sake (13-03-2019)
Netwerk24 Laughing Cow-kaas gou in SA self vervaardig
Een van die dae gaan die Kiri- en The Laughing Cow-kaas wat jy in Suid-Afrika koop, plaaslik vervaardig wees en nie meer uit Frankryk ingevoer wees nie. Sake (13-03-2019)
Netwerk24 Tabakgroepe sal nie pyp kan rook met al dié eise
Imperial Tobacco het aansoek gedoen om sakeredding onder Kanadese wetgewing om sy sake te beskerm nadat ’n groot hofgeding onlangs geslaag het wat hom miljarde dollar gaan kos. Sake (13-03-2019)
Netwerk24 ‘Bedenklike besluite kos hom miljoene rande’
Die Openbare Beleggingskorporasie (OBK) het die afgelope jare “bedenklike besluite” geneem wat miljoene rande vermors het, het die kommissie van ondersoek na die OBK Woensdag gehoor. Sake (13-03-2019)
Netwerk24 Dit kon jou whiskey duurder gemaak het
Die impak van Brexit werk albei kante toe, nie net vir Suid-Afrikaanse uitvoerders nie, maar ook vir Suid-Afrikaanse invoerders. Sake (13-03-2019)
Netwerk24 ‘Jy maak soos ons sê of jy is uit’
Nog ’n staatsinstelling, nog ’n kommissie van ondersoek, nog getuienis oor ’n atmosfeer van vrees en intimidasie. Sake (13-03-2019)
Netwerk24 Sakevertroue weer byna by resessie se donkerte
Sakevertroue het in die eerste kwartaal van 2019 weer gedaal tot naby aan die vlak wat dit laas in die resessie van 2009 was. Sake (13-03-2019)
Netwerk24 E-simkaarte kan nou by Vodacom gebruik word
Elektroniese, oftewel e-simkaarte, kan nou danksy Vodacom ook in Suid-Afrika gebruik word. Sake (13-03-2019)
Netwerk24 Verkopers van strategiese olie gaan gestraf word
Strafregtelike stappe kan binnekort kom teen die mense wat betrokke was by die verkoop van Suid-Afrika se strategiese olievoorraad. Sake (13-03-2019)
Netwerk24 YouTube se premium diens nou ook in SA
Asof Apple Music, Spotify, Deezer, Tidal en Google Music nie genoeg opsies is nie, het Suid-Afrikaners nou ook toegang tot nóg ’n musiekstromingsdiens. Sake (13-03-2019)
Netwerk24 SA handel Vrydag sy Brexit-sake af
Oorblywende kwessies in Suid-Afrika se post-Brexit handelsooreenkoms met Brittanje sal na verwagting Vrydag afgehandel word, sê dr. Lionel October, direkteur-generaal van handel en nywerheid. Sake (13-03-2019)
Netwerk24 Om nie jou e-tol te betaal, het ernstige gevolge
Die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap (Sanral) gaan voort om verstekvonnisse teen motoriste te kry wat weier om e-tol op die Gautengse paaie te betaal. Sake (13-03-2019)
Netwerk24 Apple beplan ‘groot’ aankondiging
Die Amerikaanse tegnologiereus het in ’n kriptiese boodskap op sosiale media gesê hy gaan ’n groot aankondiging op 25 Maart doen, maar het nie ’n woord gerep waaroor dit gaan nie. Sake (13-03-2019)
Netwerk24 Gmail, Google Maps etlike ure van lyn
Nee, dit was nie net jy nie. Google het Woensdag in ’n verklaring bevestig dat verskeie van sy dienste vir etlike ure nie gewerk het nie. Sake (13-03-2019)
Netwerk24 Nog geen beurtkrag, maar krag hiér af
As jou krag op die oomblik af is, is dit nie weens beurtkrag nie. Sake (13-03-2019)
Netwerk24 Rand swakker en markte in Asië val
Die rand het vroegoggend Woensdag verswak teen die dollar, en markte in Asië is in negatiewe terrein nadat die Amerikaanse beurse oornag laer was. Sake (13-03-2019)
Netwerk24 Dunkin’ Donuts laat GPI-syfers bloei
Die probleme by Dunkin’ Donuts en Baskin-Robbins het Grand Parade Investments laat bloei in die ses maande tot einde Desember. Sake (13-03-2019)
Netwerk24 Sukkelende Group Five ‘byna klaar’ met dié bouwerk
Die genoteerde eiendomsfirma Attacq is bekommerd oor die huurgeld wat hy van Group Five moet invorder. Sake (13-03-2019)