Netwerk24 ‘Tragedie’ wat met Eskom-mense gebeur
Brian Molefe het kort ná sy aanstelling as uitvoerende hoof van Eskom volstrek geweier om die mynmaatskappy Glencore se aanbod van baie goedkoper steenkool uit sy Optimum-myn te aanvaar. Sake (12-03-2019)
Netwerk24 Duur krag ‘lei tot al hoe kleiner huise in SA’
Die skerp stygings in munisipale tariewe die afgelope tien jaar plaas skerp druk op die bekostigbaarheid van huise en gevolglik verskuif die fokus na die bou van kleiner huise. Sake (12-03-2019)
Netwerk24 Solidariteit sit 200 sakke vol briewe op Discovery se stoep
Die vakbond Solidariteit het Dinsdag 200 sakke vol briewe wat hul teenkanting oor Discovery Bank se beplande aandeleskema aandui, op die voorstoep van dié bank se hoofkantoor in Johannesburg gaan … Sake (12-03-2019)
Netwerk24 Jan Taks ‘is reg om kerke dop te hou’
Dit is reg dat Jan Taks godsdienstige instellings dophou. Sake (12-03-2019)
Netwerk24 Skerp sprong in premie-kliënte stu FNB se wins
Meer lenings aan FNB se premiekliënte het gehelp dat sy genormaliseerde wins voor belasting in die halfjaar tot einde Desember met 18% tot R10,2 miljard gestyg het. Sake (12-03-2019)
Netwerk24 Sea Harvest brei uit met kaas en garnale
Die visserygroep Sea Harvest het nou kaas om op sy vis te sit, en daar is plek vir steurgarnale langs die kant. Sake (12-03-2019)
Netwerk24 Kaapse swart groep se bates skuif oor R10 mjd.-kerf
Brimstone Investment, wat belange besit in onder meer Life Healthcare, Sea Harvest en Oceana, het vir die eerste keer sy batewaarde tot meer as R10 miljard verhoog. Sake (12-03-2019)
Netwerk24 Rekordverkope vir rooibostee in Japan
Suid-Afrika het verlede jaar meer as 2 000 ton rooibostee na Japan uitgevoer, die grootste vrag tee wat nog na Japan gestuur is sedert rooibostee vir die eerste keer in die 1980’s aan Japan bekend … Sake (12-03-2019)
Netwerk24 OBK verkoop Anglo-aandele vir Ayo-transaksie
Die Openbare Beleggingskorporasie (OBK) het nie genoeg kontant gehad om ’n transaksie ter waarde van R4,3 miljard in Ayo Technology Solutions te beklink nie. Sake (12-03-2019)
Netwerk24 Hoë risiko van fase 1 vanaand
Laai maar jou selfoon, ingeval beurtkrag Maandag in werking gestel word. Sake (12-03-2019)
Netwerk24 Survé-maatskappye ‘lyk na Ponzi-skema’
Maatskappye verbonde aan dr. Iqbal Survé “is so verwikkeld ’n mens wonder of dit nie ’n Ponzi-skema is nie”. Sake (12-03-2019)
Netwerk24 Kry jou FlySafair-instapkaart op WhatsApp
Sukkel jy met jou e-pos of het jy die drukstuk met jou instap-besonderhede verloor? Hier is een oplossing. Sake (12-03-2019)
Netwerk24 Vrou kry 7 j. tronkstraf vir BTW-bedrog
’n Vrou van Chatsworth naby Durban is skuldig bevind aan BTW-bedrog van R4 miljoen, en is tronkstraf van sewe jaar en boonop ’n boete van R100 000 opgelê. Sake (12-03-2019)
Netwerk24 Só steun PnP, Shoprite kleinsake nou
Plaaslike kleinhandelaars het dié week nuwe maniere bekend gestel om vir plaaslike entrepreneurs ’n voet in die deur te gee. Sake (12-03-2019)
Netwerk24 Sentrale Energiefonds soek nuwe sakeplan
Radikale verandering is nodig aan die Sentrale Energiefonds (SEF) en sy filiale se huidige sakemodelle, sê Sakhiwo Makhanya, waarnemende hoof van die SEF. Sake (12-03-2019)
Netwerk24 Sentrale Energiefonds wil niks sê oor olie-hofsaak
Sakhiwo Makhanya, waarnemende uitvoerende hoof van die Sentrale Energiefonds, wou nie Dinsdag veel sê oor sy aansoek in die Wes-Kaapse hooggeregshof om die verkoop van sy strategiese olievoorraad … Sake (12-03-2019)
Netwerk24 Group Five in sakeredding geplaas
Die eens magtige konstruksiefirma Group Five is in sakeredding geplaas. Sake (12-03-2019)
Netwerk24 Alle oë op Britse parlement oor Brexit
Alle oë is op die Britse parlement wanneer die premier Theresa May haar hersiene Brexit-ooreenkoms aan parlementariërs voorlê om te stem. Sake (12-03-2019)
Netwerk24 Koko sê ABB wil hom sondebok maak
Die voormalige waarnemende uitvoerende hoof van Eskom, Matshela Koko, ontken die beweringe dat hy R6,4 miljard se kontrakte van die kragverskaffer aan die internasionale ingenieursfirma ABB beloof … Sake (12-03-2019)