Netwerk24 Comair knip wel Max 8 se vlerke na lugramp
Die lugdiens Comair, wat British Airways en Kulula.com in Suid-Afrika bedryf, het besluit om tóg sy Boeing 737 Max 8 se vlerke te knip. Sake (11-03-2019)
Netwerk24 Survé se Ayo haas na hof oor R4,3 miljard
Ayo Technology Solutions het hom op die nippertjie op die hof beroep om te keer dat hy gedwing word om R4,3 miljard aan die Openbare Beleggingskorporasie (OBK) terug te betaal. Sake (11-03-2019)
Netwerk24 Yes-program sê nou ook ‘ja’ vir wittes
Die Yes-program vir jeugindiensneming is nou – ongeag ras – vir alle jong Suid-Afrikaners oop. Sake (11-03-2019)
Netwerk24 R555 m. se bedrog, misbruik by Discovery gekeer
Discovery Health het in 2018 byna R555 miljoen wat geëis is verhaal nadat in ondersoeke bevind is dat bedrog, vermorsing of misbruik betrokke was. Sake (11-03-2019)
Netwerk24 Tongaat laagste in 25 jaar ná jongste daling van 21%
Die suikergroep Tongaat Hulett se aandeelprys het Maandag nog 21% geval ná die skoknuus dat hy dalk sy vorige finansiële state sal moet hersaamstel. Sake (11-03-2019)
Netwerk24 Boere ‘moet oerpatrone van beweiding naboots’
Die natuurlike migrasiepatrone van groot troppe wild moet nageboots word waar die wild weiding tot in die grond afvreet en dan die gebied verlaat sodat die veld kan herstel. Sake (11-03-2019)
Netwerk24 OBK se Steinhoff-besluit kos afgetredenes R6,3 mjd
Die Openbare Beleggingskorporasie se besluit om kollateraal op ’n belegging in Steinhoff prys te gee, het hom R9,3 miljard gekos. Sake (11-03-2019)
Netwerk24 ‘Herlewingslandbou die toekoms’
Boere wat self herlewingslandboupraktyke toepas, sê dit is die enigste manier om meer winsgewend te boer en dat bewaringspraktyke ’n boer beloon. Sake (11-03-2019)
Netwerk24 Clicks se vorige baas op Woolies se direksie
David Kneale, wat vir 13 jaar die uitvoerende hoof van Clicks was, is met onmiddellike ingang Maandag as ’n nie-uitvoerende direkteur van die Woolworths-groep aangestel. Sake (11-03-2019)
Netwerk24 Pyplyn-tarief kan petrol nog 4,5c duurder maak
Brandstofpryse in die binneland kan met ’n verdere sowat 4,5c per liter verhoog word weens ’n verhoging in petroleumpypleidingtariewe vir Transnet. Sake (11-03-2019)
Netwerk24 3 000 bladsye se forensiese verslag
Die forensiese verslag wat Steinhoff van PwC ontvang het wat ongerymdhede met sy boeke moes ondersoek, beslaan 3 000 bladsye asook 125 lêers met aanhangsels. Sake (11-03-2019)
Netwerk24 Absa is gereed vir die toekoms
Goedkoop produkte en hoërisikokliënte is nie die sleutel tot ’n bank se sukses nie. Goeie kliëntediens is. Sake (11-03-2019)
Netwerk24 AVI sukkel oor hy minder skoene en vis verkoop
AVI, die eienaars van handelsmerke soos Green Cross, I&J en Five Roses, het enorme verliese in al sy kategorieë behalwe een ervaar, hoofsaaklik weens swak skoenverkope. Sake (11-03-2019)
Netwerk24 Old Mutual wil nog aandele terugkoop
Die finansiëledienstegroep Old Mutual gaan in die komende jaar nog minstens R5,6 miljard aan sy aandeelhouers teruggee in die vorm van ’n slotdividend en die verdere terugkoop van aandele. Sake (11-03-2019)
Netwerk24 Bitter suiker, gewere en ’n baie duur foon
Hier is wat jy misgeloop het as jy nie die naweek Sake gelees het nie en wat jy dié week kan verwag. Sake (11-03-2019)
Netwerk24 Dollar staan sterk, die res probeer opvang
Die dollar begin weer die week op ’n goeie noot, terwyl die rand en ander geldeenhede steeds sukkel om op te vang. Sake (11-03-2019)
Netwerk24 Tongaat Hulett onder druk
Frans en Christelle de Klerk ontleed die beweging in die suikerprodusent se aandeelprys. Sake (11-03-2019)