Netwerk24 Is jy slimmer as ander Sake-lesers?
Dit is week twee van Netwerk24 Sake se spel waarin lesers uit vyf aandele dié een kan kies wat hulle meen oor die volgende week die beste op die JSE sal vaar. Sake (10-03-2019)
Netwerk24 Sanlam se Markus Jooste-pyne duur voort
Dit is meer as ’n jaar later en Sanlam se pyn wat meegebring is deur ’n groot lening wat aan Markus Jooste se beleggingsvoertuig Mayfair gegee is, duur voort. Sake (10-03-2019)
Netwerk24 'Vreemde val' van Third Circle klaar ondersoek, sê FSCA
Die Gedragsowerheid vir die Finansiëledienstesektor (FSCA) het die ondersoek na die onverklaarbare val in die waarde van een van Third Circle se effektetrustsfondse einde 2015 ná die afdanking van … Sake (10-03-2019)
Netwerk24 ABB by beweerde korrupsie met Eskom se Koko betrek
Matshela Koko, die voormalige topbestuurslid van Eskom, het na bewering R6,5 miljard se kontrakte beloof aan ’n ingenieursfirma indien ’n maatskappy Impulse International as subkontrakteur op … Sake (10-03-2019)
Netwerk24 Kunswerk deur Makamo oortref verwagtinge
Strauss & Co se eerste aanlyn kunsveiling van 2019 het uitstekende pryse behaal. Sake (10-03-2019)
Netwerk24 Raad as jy eiendom op veiling wil koop of verkoop
Veilings is ’n doeltreffende manier om ’n markverwante prys vir residensiële en kommersiële eiendom te bepaal. Sake (10-03-2019)
Netwerk24 Beste tjip in die land? Hokaai, hoor McCain
McCain mag nie meer sê sy skyfies is die land se nommer een nie, het die Advertensie-beheerraad besluit. Sake (10-03-2019)
Netwerk24 Belê pensioengeld hier in ons eie land, vra raad
Die hoeveelheid geld wat landuit vloei, is moeilik versoenbaar met die doelwitte van Suid-Afrika as ’n ontwikkelingstaat, sê die Black Business Council. Sake (10-03-2019)
Netwerk24 Kies trust as jy eiendom wil beskerm
Ek het twee weke gelede hier geskryf hoekom ek meen dat die testamentêre bepaling waarvolgens erfbates nie onderhewig sal wees aan die regsgevolge van ’n huwelik nie, eintlik betekenisloos is. … Sake (10-03-2019)
Netwerk24 Duurder brandstof gáán kospryse opdruk
70% van Suid-Afrikaanse voedsel word per pad vervoer en word dus geraak deur die styging van 91c per liter in die dieselprys. Sake (10-03-2019)
Netwerk24 Hoeveel is jou slaap werd? R22 mjd. per jaar!
As jy nie minstens sewe uur per nag slaap nie, is jou brein so moeg dat jy nie jou werk behoorlik kan doen nie. Sake (10-03-2019)
Netwerk24 Dié gewere stuit bouwerk
Werklose gemeenskapslede het ’n Oos-Kaapse brugbouprojek met onder meer aanvalsgewere ontwrig, maar die Suid-Afrikaanse Padagentskap (Sanral) hou vol die situasie was onder beheer en daar was nie … Sake (10-03-2019)