Netwerk24 ‘Eskom het geweet steenkool is nie goed’
Eskom was bewus daarvan dat die Optimum-myn nie genoeg goeie steenkool kon lewer nie, maar het desondanks ’n nuwe kontrak gesluit vir steenkool van dié myn nadat dit deur die Guptas oorgeneem is. Sake (08-03-2019)
Netwerk24 Bosasa-groep ‘is solvent’ en wil likwidasie stuit
African Global Beherend (AGB), die groep maatskappye wat voorheen as Bosasa bekend gestaan het, sê in ’n eedsverklaring voor die hof hy is solvent – maar sy likwidateur sê dis onwaar. Sake (08-03-2019)
Netwerk24 Transnet skors vier hoës
Transnet het Vrydagmiddag aangekondig hy het nóg vier uitvoerende komiteelede met onmiddellike effek geskors. Sake (08-03-2019)
Netwerk24 Denel afgegradeer tot ‘hoogs spekulatief’
Die kredietgradeerder Fitch Ratings het Denel se nasionale langtermynskuld Vrydag met ’n drastiese 11 vlakke – van hoë beleggingsgraad tot hoogs spekulatief – afgegradeer. Sake (08-03-2019)
Netwerk24 Tongaat-aandeel tuimel weens boekhou-probleme
Tongaat Hulett se vorige finansiële syfers gaan dalk hersien moet word nadat “sekere praktyke” geïdentifiseer is. Sake (08-03-2019)
Netwerk24 MMI-kliënte onttrek steeds meer as wat belê word
Die versekeringsgroep MMI se kliënte het in die halfjaar tot einde Desember R3,8 miljard meer geld onttrek as wat belê is. Sake (08-03-2019)
Netwerk24 Mosambiekse gas lok Grindrod
Die ontginning van Mosambiek se groot aardgasreserwes aan die kus is deel van die lokaas wat Grindrod met al hoe groter opgewondenheid na dié buurland laat kyk. Sake (08-03-2019)
Netwerk24 Facebook-skandale kos Zuckerberg $9 mjd.
Nie alleen moes Mark Zuckerberg, uitvoerende hoof van Facebook, die afgelope jaar voortdurend vure in sy maatskappy doodslaan nie, hy moes ook toekyk hoe sy bankrekening met byna $9 miljard krimp. Sake (08-03-2019)
Netwerk24 4 goedkoper Fitbit-horlosies om jou hart vinniger te laat klop
Jy wil graag jou gesondheid verbeter en ’n fiksheidstoestel aanskaf wat jou kan help om jou doelwitte te bereik. Maar die hoë prys daarvan maak dit moeilik om so ’n kopie te regverdig. Sake (08-03-2019)
Netwerk24 Duurder krag kan inflasie, rentekoers opjaag
Die tariefverhogings van 9,4% wat die Nasionale Energiereguleerder (Nersa) Donderdag aan Eskom toegestaan het, gaan die inflasiekoers beslis laat styg. Sake (08-03-2019)
Netwerk24 ‘Reserwebank onafhanklik, maar nie ’n ivoortoring’
Die onafhanklikheid van die Reserwebank is nie ’n “ivoortoring-konsep” nie. Sake (08-03-2019)
Netwerk24 Eskom-verhoging krap munisipale geldsake om
Munisipaliteite sal hul besteding moet herprioritiseer om voorsiening te maak vir die verhoging van byna 10% wat aan Eskom toegestaan is. Sake (08-03-2019)
Netwerk24 Hofsaak se datum eindelik bepaal
Transnet-pensioenarisse gaan uiteindelik hul dag in die hof kry in die groepsgeding oor hul karige pensioenverhogings. Sake (08-03-2019)
Netwerk24 Aspen tuimel 20% na skok oor wins, skuld
Die farmaseutiese groep Aspen se aandeelprys het Vrydagoggend in ’n stadium met 20% geval nadat sy wins in die afgelope halfjaar tot einde Desember skerp gedaal het. Sake (08-03-2019)
Netwerk24 Aspen soek dringend medisyne vir kopseer met skuld
Die medisynevervaardiger Aspen se skuld het met ’n reuse-R6,7 miljard tot R53 miljard in die halfjaar tot einde Desember verhoog terwyl sy wins skerp gedaal het. Sake (08-03-2019)
Netwerk24 Betaal Jan Taks teen 29 Maart
Belastingbetalers wat Jan Taks geld skuld, het minder as drie weke oor voordat rente en boetes begin oploop. Sake (08-03-2019)
Netwerk24 Hier is die redes
Die rand en ander wisselkoerse het die eerste week van Maart op ’n baie onstuimige see probeer koers hou. Sake (08-03-2019)
Netwerk24 Nersa dreig met eie ondersoek by Eskom
Die nasionale energiereguleerder waarsku hy kan sy eie ondersoek na Eskom se bestuursfoute doen en dan aanpassings maak aan sy inkomste. Sake (08-03-2019)