Netwerk24 Eskom moet êrens R102 miljard kry
Eskom se direksie sal moet gaan dink hoe die energieverskaffer die R102 miljard gaan aanvul wat hy minder gaan verdien. Sake (07-03-2019)
Netwerk24 Eskom se skok tref jou in Julie
Suid-Afrikaners behoort van Julie af die uitwerking te voel van die tariefverhoging van 9,4% wat Donderdag aan Eskom toegestaan is. Sake (07-03-2019)
Netwerk24 ‘Duurder krag plaas boere onder groter druk’
Eskom sê hy wik nog oor Nera se jongste tariefbesluit, maar FNB waarsku dit sal boere knou. Sake (07-03-2019)
Netwerk24 Standard Bank verloor 900 werkers in jaar
Standard Bank se personeel het in die boekjaar tot einde Desember met 900 mense afgeneem. Sake (07-03-2019)
Netwerk24 Tekort krimp ná uitvoer toeneem, maar dit help nie rand
Die tekort op die lopende rekening het in die vierde kwartaal tot R110,2 miljard gekrimp danksy die waarde van uitvoer wat groter was as invoer. Sake (07-03-2019)
Netwerk24 Rand verswak nadat Cyril oor Reserwebank sê
Die oomblik toe pres. Cyril Ramaphosa sê Suid-Afrika gaan voort met die nasionalisering van die Reserwebank het die rand getuimel. Sake (07-03-2019)
Netwerk24 Capitec se begrafnispolisse gee Sanlam woema
Die begrafnispolisse en kredietlewensversekering wat Capitec Bank aan sy kliënte verkoop, het in die afgelope boekjaar ’n enorme R999 miljoen tot Sanlam se omset bygedra. Sake (07-03-2019)
Netwerk24 Nersa gee Eskom 9,4%
Nersa gaan Eskom toelaat om kragtariewe in die komende jaar met 9,4% te verhoog, gevolg deur 8,1% en 5,2% in die daaropvolgende twee jare. Sake (07-03-2019)
Netwerk24 KPMG wen weer kliënte terug
Die ouditmaatskappy KPMG het ’n verslag uitgereik om te wys hoe hy die afgelope 18 maande gevorder het om sy reputasie te herstel. Sake (07-03-2019)
Netwerk24 Beurtkrag en hoër tariewe op selfde dag
Eskom waarsku daar is 'n kans vir beurtkrag Donderdag, en hy wag terselfdertyd om te hoor of Nersa hom sy sin gee met kragtariewe Sake (07-03-2019)
Netwerk24 MTN plaas hoop op e-bank
MTN het vir 'n e-banklisensie in Nigerië aansoek gedoen en verwag sterk groei in finansiële tegnologie oor die volgende vyf jaar. Sake (07-03-2019)
Netwerk24 Arrowhead dividend verlaag omdat Edcon help red
Die genoteerde eiendomsgroep Arrowhead gaan ook aan die reddingsplan van die winkelgroep Edcon deelneem. Sake (07-03-2019)
Netwerk24 Meer as 800 poste in gedrang by Absa
Absa gaan sy banke herstruktureer om ’n nuwe strategie in werking te stel en dit kan werkverliese vir honderde mense meebring. Sake (07-03-2019)
Netwerk24 Johan van Zyl tree af as Sanlam se voorsitter
Die lewensversekeraar Sanlam het aangekondig Johan van Zyl gaan as voorsitter aftree. Sake (07-03-2019)