Netwerk24 M&R toon ‘gesonde balansstaat’, al daal inkomste
Die ingenieursfirma Murray & Roberts (M&R) se ondergrondse mynbou-afdeling hou aan presteer, al het sy inkomste uit olie- en gasplatforms en krag- en waterplatforms gedaal. Sake (06-03-2019)
Netwerk24 Wat laat Tencent se aandeelprys so opskiet?
Tencent se aandeelprys het oor die laaste paar maande só herstel dat handelaars kopkrap oor of daar ’n verborge rede hiervoor kan wees. Sake (06-03-2019)
Netwerk24 Data in SA is duur, maar ver van duurste
Nuwe Britse navorsing wys uit 230 lande het Indië die laagste mobiele datakoste, terwyl Zimbabwe heel onderaan die lys die pad byster geraak het. Sake (06-03-2019)
Netwerk24 Total se gasontdekking ‘nie aardskuddend’
Die Franse oliereus Total se gasontdekking aan die Suid-Kaapse kus gaan geensins die geweldige uitwerking hê as wat voorgegee word nie. Sake (06-03-2019)
Netwerk24 VSA verleng sanksies teen Zim-hoës
Pogings deur pres. Cyril Ramaphosa en ander Afrika-leiers om die VSA te oorreed om sanksies teen Zimbabwiese politici en staatsondernemings op te hef, het op niks uitgeloop nie. Sake (06-03-2019)
Netwerk24 Samsung wil glo nóg 2 vou-fone maak
Samsung beplan glo om sy voorsprong in die mark vir voubare slimfone te verbreed deur nóg twee nuwe fone te vervaardig. Sake (06-03-2019)
Netwerk24 Sakevertroue rol al hoe vinniger afdraand
Sakevertroue het in Februarie vir die derde maand agtereenvolgens gedaal en die momentum ondertoe word al hoe groter. Sake (06-03-2019)
Netwerk24 Een tree vorentoe, maar pad is lank
Verbruikers is nog met die Suid-Afrikaanse ekonomie, skryf ’n ekonoom wat die nuwe BBP-syfers verduidelik. Sake (06-03-2019)
Netwerk24 ‘Die OBK is mýne, ek besit dit’
“Dit is mý organisasie, ek besit die OBK,” het dr. Dan Matjila, voormalige uitvoerende hoof van die Openbare Beleggingskorporasie, glo in ’n woordewisseling kwytgeraak. Sake (06-03-2019)
Netwerk24 Al hoe meer gas moet ingevoer word
Afrox kan soms gas invoer teen goedkoper as wat hy dit by plaaslike raffinaderye kan koop. Sake (06-03-2019)
Netwerk24 Mr. Tekkie mag appelleer teen verbod op tekkies
Braam van Huyssteen, voormalige stigter van die skoenwinkelgroep Tekkie Town, mag appelleer teen ’n tussentydse handelsverbod op die skoene wat hy mag verkoop. Sake (06-03-2019)
Netwerk24 Beurtkrag kos ekonomie dalk al R3 mjd.
Beurtkrag het die Suid-Afrikaanse ekonomie sedert begin Januarie vanjaar waarskynlik al minstens R3 miljard gekos. Sake (06-03-2019)
Netwerk24 Maputo word ‘goudmyn’ vir Grindrod
Die hawe van Maputo in die buurland Mosambiek is besig om in ’n pot goud vir die vervoer- en logistiekedienstegroep Grindrod te ontwikkel. Sake (06-03-2019)
Netwerk24 OBK blaas R1,5 m. op ‘heksejag’, kyk nie na korrupsie
Die Openbare Beleggingskorporasie (OBK) het nie geskroom om meer as R1,5 miljoen op ’n heksejag van sy eie personeel te bestee nie, maar wou nie klagte van korrupsie ondersoek nie. Sake (06-03-2019)
Netwerk24 Resilient, Fortress wil finaal skei
Resilient, die firma wie se sake verlede jaar die hele sektor vir genoteerde eiendom afgerem het, gaan finaal skei van Fortress, ’n eweknie wat hy gehelp oprig het. Sake (06-03-2019)
Netwerk24 Kylie Jenner is wêreld se jongste miljardêr
Kylie Jenner is die jongste “selfgemaakte” miljardêr. Sake (06-03-2019)
Netwerk24 Vinnig, stadig en ’n rot
Hier is wat jy misgeloop het as jy nie Dinsdag Sake gelees het nie en wat jy Woensdag kan verwag. Sake (06-03-2019)
Netwerk24 Dollar slaan steeds die kitaar, rand en goud sukkel
Dit is duidelik die dollar slaan steeds die kitaar wat betref wêreldmarkte. Sake (06-03-2019)