Netwerk24 Eskom betaal ‘nog voor ooreenkoms gesluit is’
Die Eskom-raad se tenderkomitee het in April 2016 besluit om ’n voorafbetaling van R659 miljoen aan Tegeta goed te keur – nog voordat ’n ooreenkoms met dié Gupta-maatskappy gesluit is. Sake (05-03-2019)
Netwerk24 Alex Forbes vaar uit teen ‘gegriefde oud-werknemer’
’n “Gegriefde oudwerknemer” is moontlik besig om Alexander Forbes en African Rainbow Capital (ARC) te probeer swartsmeer. Sake (05-03-2019)
Netwerk24 3 Iqbal Survé-firmas oor manipulasie ondersoek
Die FSCA ondersoek die beweerde manipulasie van aandeelpryse by die maatskappye Ayo, African Equity Empowerment Investments en Premier begin. Sake (05-03-2019)
Netwerk24 Vinnigste motor ter wêreld is –elektries
’n Nuwe Italiaanse “hipermotor” is die koning van spoed wat selfs Ferrari en Lamborghini uitstof – en dit terwyl hy geheel en al elektries is met geen koolstofvrystellings nie. Sake (05-03-2019)
Netwerk24 Opul ‘kyk kat uit boom’ met sy besnoeiing-strategie
Die Organisasie van Petroleumuitvoerlande (Opul) en sy vennote wil eers die kat uit die boom kyk om te sien wat die impak van hul produksiebesnoeiings op die mark is. Sake (05-03-2019)
Netwerk24 VSA maak reg vir ‘hoër’ onderwys
Tersiêre onderriginstansies in Amerika meen dis hoog tyd dat studente hul kennis oor dagga uitbrei terwyl die nou meestal wettige dwelmmiddel die ekonomie omskep. Sake (05-03-2019)
Netwerk24 Vals hoop op kernprogram het Necsa geknou
’n Hoop wat geplaas is op oudpres. Jacob Zuma se kernkragbouprogram wat toe nooit gerealiseer het nie, het grootliks tot die Kernenergiekorporasie van Suid-Afrika (Necsa) se huidige probleme gelei. Sake (05-03-2019)
Netwerk24 Ondersoeke oor binnehandel by Resilient & kie gestop
Die Gedragsowerheid vir die Finansiële Sektor (FSCA) het drie ondersoeke oor beweerde binnehandel by Resilient, Fortress en Nepi Rockcastle gestaak, maar die een teen Greenbay duur voort. Sake (05-03-2019)
Netwerk24 Veiligheidshoof het ‘rot begin ruik’
“Ek is nie James Nogu nie.”. Sake (05-03-2019)
Netwerk24 Risiko vir beurtkrag Dinsdag hoog
Eskom waarsku dat die risiko vir beurtkrag Dinsdag gestyg het omdat nóg kragstasies probleme gee. Sake (05-03-2019)
Netwerk24 WVF kry 19% vir R1,2 mjd.
Die WVF gaan R1,2 miljard in die Edcon-groep belê vir ’n belang van 19%, het ’n woordvoerder gesê. Sake (05-03-2019)
Netwerk24 Speel jy Russiese roulette met jou geld?
Theo Vorster sê daar is sekere risiko’s met jou beleggings wat jy eenvoudig nie kan bekostig nie. Sake (05-03-2019)
Netwerk24 OBK waarnemende hoof ‘is ’n probleem’ – oud-IT-hoof
Matshepo More, finansiële hoof van die Openbare Beleggingskorporasie (OBK) en tans die waarnemende hoof, “is verantwoordelik vir baie van dié batebestuurder se probleme”. Sake (05-03-2019)
Netwerk24 Suiwel, sap móét duurder word
Verbruikers moet hulle staal vir skerper stygings in die prys van kos, want “dit kan nie so aangaan nie”. Sake (05-03-2019)
Netwerk24 Carlos Ghosn kry borgtog in Japan
Carlos Ghosn, gewese voorsitter van die Nissan-groep, is Dinsdag ná drie maande in ’n Japanse tronk op borgtog van ¥1 miljard (sowat R126 miljoen) vrygelaat. Sake (05-03-2019)
Netwerk24 Nou kan FNB-kliënte ook Samsung Pay gebruik
Ses maande nadat dit aanvanklik in Suid-Afrika bekend gestel is, kan kliënte van FNB nou ook betalings met Samsung Pay uitvoer. Sake (05-03-2019)
Netwerk24 Necsa-geld onwettig geskuif
Onder toesig van die vorige direksie van die Kernenergiekorporasie van Suid-Afrika (Necsa) is R115 miljoen van sy filiaal Pelchem se handelskuld onwettig en sonder toestemming in ekwiteit op Necsa se … Sake (05-03-2019)
Netwerk24 Só groei SA ekonomie in 2018
Suid-Afrika se ekonomie het in 2018 met ’n skamele 0,8% gegroei. Hier is die probleme en prestasies. Sake (05-03-2019)
Netwerk24 Só beskerm Luno jou kripto ná $145 m. ‘verdwyn’
Quadriga, Kanada se grootse verhandelingsplatform vir digitale geld, is steeds in sakeredding nadat sy stigter met $145 miljoen in kriptogeld na sy graf is. Sake (05-03-2019)
Netwerk24 Nedbank lok meer kliënte
Nedbank spog nou met 7,5 miljoen individuele as kliënte. Sake (05-03-2019)
Netwerk24 Brimstone ‘steeds aan boord’ vir Clover-oorname
Die verkryging van Clover deur ’n Israelse maatskappy is op koers – en Brimstone Investments is steeds die bemagtigingsvennoot van dié transaksie. Sake (05-03-2019)
Netwerk24 RBPlat wil R1 miljard insamel met ekstra aandele
Royal Bafokeng Platinum (RBPlat) wat platinum naby Rustenburg myn, wil R1 miljard met regte-uitgifte insamel. Sake (05-03-2019)
Netwerk24 Nóg ’n span aangestel om Eskom te help
Nóg ’n nuwe span is aangestel om die kragreus Eskom by te staan. Sake (05-03-2019)
Netwerk24 Petrol, aandele en kouevleis
Hier is wat jy misgeloop het as jy nie Maandag Sake gelees het nie en wat jy Dinsdag kan verwag. Sake (05-03-2019)
Netwerk24 Swak rand wag vir nuus oor ekonomie
Die dollar steur hom duidelik nie tans aan pres. Donald Trump nie. Sake (05-03-2019)
Netwerk24 Boere, moenie dié tegnologie ignoreer nie
Grootskaalse ontwikkeling in landboutegnologie is nie net meer fantasieë vir die toekoms nie, maar noodsaaklik om mededingend te bly, selfs hier in Suid-Afrika. Sake (05-03-2019)