Netwerk24 Eskom erken werknemers help Soweto krag steel
Daphne Mokoena, Eskom se senior bestuurder vir bedrywighede en instandhouding, het Maandag erken dat sommige van die kragvoorsiener se werknemers krag aan huishoudings in Soweto verskaf al betaal … Sake (04-03-2019)
Netwerk24 Bidvest kry nuwe hoof in 2021
Mpumi Madisa is Maandag as die gediversifiseerde nywerheidsgroep Bidvest se aangewese uitvoerende hoof aangestel. Sake (04-03-2019)
Netwerk24 Filiaal van Rupert se Remgro mag Vumatel oorneem
Die oorname van Vumatel, ’n verskaffer van veselinternetdienste, deur ’n afdeling van Remgro is deur die mededingingskommissie goedgekeur, maar met spesifieke voorwaardes. Sake (04-03-2019)
Netwerk24 ‘Vrees heers sedert Molefe aan stuur was’
’n Atmosfeer van vrees is waarskynlik vir bykans ’n dekade lank al aan die orde van die dag by die Openbare Beleggingskorporasie (OBK). Sake (04-03-2019)
Netwerk24 Boikotters ‘teiken verkeerde Sasol’ oor swart skema
As jy Sasol wil straf oor sy aandeelskema wat vir swart mense gereserveer word, boikot jy die verkeerde mense as jy weier om brandstof by Sasol-vulstasies in te gooi. Sake (04-03-2019)
Netwerk24 SA motoriste het te veel keuses, reken Bidvest
Bidvest pas aan by die laer verkope van motors deur van sy handelaars in swak presterende handelsmerke te sluit en meer na tweedehandse voertuie te skuif. Sake (04-03-2019)
Netwerk24 Baie verbruikers stééds lugtig vir kouevleis
’n Jaar nadat Enterprise-polonie geïdentifiseer is as die bron van die listeriose-epidemie waarin 183 mense dood is en 674 siek geword het, bly Suid-Afrikaanse verbruikers lugtig vir kouevleise. Sake (04-03-2019)
Netwerk24 Fout op OVK se webwerf bring privaatheid in gedrang
’n Fout op die Verkiesingskommissie se webwerf het veroorsaak dat gebruikers toegang tot mekaar se inligting kon verkry. Sake (04-03-2019)
Netwerk24 Man maak lekker geld uit ander se geklets aanlyn
Hier is ’n idee om ’n bietjie ekstra geld te verdien: Skep ’n nuwe kletsdiens, maar vra gebruikers ’n sent vir elke letter wat gestuur word. Sake (04-03-2019)
Netwerk24 Kies ’n aandeel van die week en wys jou slag!
Kom speel saam met Netwerk24 Sake: Kies een uit die vyf aandele op ons lys wat jy dink dié week die beste gaan vaar. Sake (04-03-2019)
Netwerk24 Oor dié 6 dinge lê SA beleggers wakker
Daar is baie dinge wat Suid-Afrikaanse beleggers op die oomblik pla, wat dit nogal moeilik maak om met oortuiging ’n spesifieke beleggingstrategie te hê. Sake (04-03-2019)
Netwerk24 Lae risiko dat ligte Maandag afgaan
Laai maar jou selfoon, ingeval beurtkrag Maandag in werking gestel word. Sake (04-03-2019)
Netwerk24 Só lyk finale styging vir Maart
Vuisvoos verbruikers gaan in Maart ’n hele paar rand ekstra in hul begroting moet opspoor om hul motors op die pad te hou. Sake (04-03-2019)
Netwerk24 Beurtkrag, motors en belasting
Hier is wat jy misgeloop het as jy nie die naweek Sake gelees het nie en wat jy dié week kan verwag. Sake (04-03-2019)
Netwerk24 Sterk dollar gee rand steeds hoofpyn
Dit is nie net die rand wat ontevrede voel oor die sterk dollar nie, pres. Donald Trump van Amerika is ook nie beïndruk met die stand van sake nie. Sake (04-03-2019)
Netwerk24 Quilter stuur positiewe sein
Quilter-batebestuurders is genoteer toe die welvaartsafdeling van Old Mutual ontknoop is. Frans en Christelle de Klerk ontleed die aandeel. Sake (04-03-2019)
Netwerk24 Tito se vars briesie waai nie wolke weg nie
Die begroting van 20 Februarie is in die algemeen goed ontvang, veral in die lig van die moeilike omstandighede waarin dit gelewer is, skryf die ekonoom Ulrich Joubert. Sake (04-03-2019)