Netwerk24 Edcon moet binne 3 jaar met derde krimp
Deel van die ooreenkoms wat die sukkelende Edcon met sy nuwe aandeelhouers bereik het, is ’n sakeplan wat voorsien dat hy met ’n derde gaan krimp binne drie jaar. Sake (01-03-2019)
Netwerk24 Beurtkrag knou motorverkope in Februarie
Beurtkrag het beslis ’n impak gehad op motorverkope in Februarie, meen die motorfinansierder WesBank. Sake (01-03-2019)
Netwerk24 Klerewerkers juig oor Edgars, Jet gered word
Die vakbond Sactwu het die geld verwelkom wat die Werkloosheidsversekeringsfonds in ruil vir aandele aan die sukkelende winkelgroep Edcon gaan gee. Sake (01-03-2019)
Netwerk24 Goeie nuus vir Eskom
Die kredietgraderingsagentskap Standard & Poor’s het Eskom 'n blaaskans gegee en sy vooruitsig van negatief na stabiel opgegradeer. Sake (01-03-2019)
Netwerk24 Hyprop besit ook nou deel van Edcon
’n Powere vertoning van Hyprop se winkelsentrum-portefeulje in Afrika Suid van die Sahara het dié winkelsentrumreus se resultate vir die ses maande tot einde Desember 2018 geknou. Sake (01-03-2019)
Netwerk24 Edcon kry R2,7 mjd. by OBK, ander
’n Plan wat die moedermaatskappy van Edgars dalk gaan red, is pas goedgekeur. Sake (01-03-2019)
Netwerk24 Wyn gaan nie opdroog, maar pryse styg steeds
Die Stellenbosse drankgroep Distell het seker gemaak hy het genoeg wyn beskikbaar vir vanjaar, selfs al word daar nie ’n veel groter oes as verlede jaar ná die drie jaar van droogte in die Wes-Kaap … Sake (01-03-2019)
Netwerk24 Wiese se sonkragfirmas kry nuwe belegger
Mettle Solar Investments en Mettle Solar Africa, filiale van die beleggingsfirma Mettle waarin Christo Wiese uiteindelik ’n groot belang het, het ’n private-ekwiteitsbelegger gekry om ’n 40%-belang … Sake (01-03-2019)
Netwerk24 Tito neem OB hof toe oor tesourie-hoof se ‘misdaad’
Tito Mboweni, minister van finansies, het in die bresse getree vir Dondo Mogajane, direkteur-generaal van finansies, oor sy spoedboete. Sake (01-03-2019)
Netwerk24 Eskom sluit al van sy steenkool-kragstasies
Twee eenhede van Eskom se Hendrina-steenkoolkragstasie is reeds gesluit en die oorblywende agt eenhede sal teen April gesluit word, beweer prof. Jacklyn Cock, ’n afgetrede professor in sosiologie by … Sake (01-03-2019)
Netwerk24 Hier is jou braai die goedkoopste in die land
Dis mos altyd braaityd, of hoe? Maar waar in Suid-Afrika kan jy die goedkoopste ’n tjoppie op die kole gooi, jou brandewyn-en-Coke wegslaan en lekker met jou vriende gesels? Sake (01-03-2019)
Netwerk24 YouTube wil pedofiele só hokslaan
YouTube het besluit om die kommentaarveld onderaan alle video’s waarin minderjarige kinders verskyn, te sluit. Sake (01-03-2019)
Netwerk24 Nuwe veldtog teen armoede meer as net kos uitdeel
As Suid-Afrikaners nie leer hoe om geld te spaar én geld te maak nie, sal armoede nooit hokgeslaan word nie, sê Helpende Hand in sy nuwe veldtog. Sake (01-03-2019)
Netwerk24 Pepkor struikel in tekkie-twis oor lys van skoene
Pepkor het Donderdag ’n bloutjie geloop in die voortslepende regsgeding oor ’n handelsbeperking op die voormalige eienaars van Tekkie Town. Sake (01-03-2019)
Netwerk24 Wat jy van dié aaklige rekenaarvirus moet weet
’n Aaklige rekenaarvirus wat hoofsaaklik daarop gemik is om aanmeldbesonderhede vir internetbankdienste te bekom, is besig om wêreldwyd amok te saai. Sake (01-03-2019)
Netwerk24 81 sterf in SA myne in 2018
’n Totaal van 81 mynwerkers is verlede jaar in Suid-Afrika se myne dood. Sake (01-03-2019)
Netwerk24 Tesourie skat Eskom-tariewe sal met 10% styg
Die nasionale tesourie skat Eskom se kragtariewe sal oor die volgende drie jaar met 10% per jaar styg. Sake (01-03-2019)
Netwerk24 Dié nuwe datareëls geld nou eers oor ’n maand
In ’n verklaring ter elfder ure sê Okosa van die nuwe datareëls wat vanaf 1 Maart sou geld, word nou eers teen 12 April in werking gestel. Sake (01-03-2019)
Netwerk24 280 000 mense betaal 40% van belasting
Die veranderings aan persoonlike belasting oor die afgelope vier tot vyf jaar het die belastingstelsel meer progressief gemaak. Sake (01-03-2019)
Netwerk24 Swak begin vir 2019 vir SA uitvoer
Suid-Afrika het die jaar met ’n handelstekort van R13,08 miljard begin. Sake (01-03-2019)
Netwerk24 Lego bou toekomshoop op aanlyn verkope
Die vervaardiger van die bekende boublokkies Lego maak hom gereed vir ’n wêreld waarin mense speelgoed eerder aanlyn as in tradisionele speelgoedwinkels gaan koop. Sake (01-03-2019)
Netwerk24 Tesourie slaan vure dood oor sy optimisme oor ekonomie
Die nasionale tesourie het Vrydag die geloofwaardigheid van sy ekonomiese vooruitskattings verdedig, asook sy fiskale standpunt en sy besluite oor belastingverhogings. Sake (01-03-2019)
Netwerk24 Motsepe se ARM betaal stewige dividend
African Rainbow Minerals (ARM) beloon sy beleggers met ’n stewige tussentydse dividend van R4,00 per aandeel. Sake (01-03-2019)
Netwerk24 Vragmotors, petrol en speelgoed
Hier is wat jy misgeloop het as jy nie Donderdag Sake gelees het nie en wat jy Vrydag kan verwag. Sake (01-03-2019)
Netwerk24 Rand voel weer olik
Die rand se goeie lopie die afgelope week het tot ’n einde gekom. Sake (01-03-2019)
Netwerk24 Hou maar die kerse byderhand
Suid-Afrikaners moet maar steeds die kerse byderhand hou. Sake (01-03-2019)