Netwerk24 Cell C trek Blue Label Telecoms verder af
Blue Label Telecoms se tussentydse resultate vir die ses maande tot einde November 2018 het beleggers nie juis beïndruk nie en die maatskappy se aandeelprys het Donderdag met tot 12% tot R5,39 geval. Sake (28-02-2019)
Netwerk24 JSE beleef blink boekjaar
Die JSE-maatskappy het in die afgelope boekjaar sy veerkrag gewys deur sy verdienste met 8% tot R904 miljoen te verhoog. Sake (28-02-2019)
Netwerk24 Cyril open nuwe sinkmyn in Noord-Kaap
Pres. Cyril Ramaphosa het Donderdagoggend amptelik die nuwe Gamsberg-sinkmyn buite Aggeneys in die Noord-Kaap geopen. Sake (28-02-2019)
Netwerk24 Twee gee voor hulle is president, verkul maatskappy
Sewe mans het Woensdag in die hof in Nairobi, Kenia, verskyn nadat hulle ’n sakeleier oortuig het hulle is die president van Kenia en ’n bedrag van sowat R1,4 miljoen gesteel het. Sake (28-02-2019)
Netwerk24 Petrol, diesel gaan met byna R1 per liter styg
Jou sak gaan heelwat platter wees in Maart weens stygende brandstofpryse. Sake (28-02-2019)
Netwerk24 Geen inflasie op jou Spur-burger vanjaar
Te midde van enorme druk op verbruikers hoop die Spur Corporation dat hy vanjaar die pryse op sy spyskaarte onveranderd kan hou. Sake (28-02-2019)
Netwerk24 Steinhoff stil oor Conforama wat te koop is
Steinhoff het Donderdag geswyg oor gerugte dat hy sy Franse meubelgroep Conforama wil verkoop. Sake (28-02-2019)
Netwerk24 Moeilike toestande vreet 91% van Game se wins
’n “Uiters moeilike jaar wat onsself en ons aandeelhouers teleurgestel het”, het die Game-kettingwinkels se handelswins in die boekjaar tot einde Desember met 91% tot R32,6 miljoen laat val. Sake (28-02-2019)
Netwerk24 Santam presteer sonder 2017 se rampe
Die mark vir korttermynversekering is baie mededingend, so Santam sal eerder probeer om sy premieverhogings teen die inflasiekoers te laat styg as om kliënte aan mededingers af te staan. Sake (28-02-2019)
Netwerk24 Bier is bitter, besluit SA verbruikers
Suid-Afrikaners het verlede jaar minder bier gedrink – of minstens minder bier van die wêreld se grootste brouer, Anheuser-Busch InBev (AB InBev). Sake (28-02-2019)
Netwerk24 Cell C ly verlies van R1,2 miljard
Cell C, Suid-Afrika se derde grootste diensverskaffer volgens getal intekenare, se bedryfswins het in die jaar tot einde Desember met meer as 73% gedaal vergelyke met 2017. Sake (28-02-2019)
Netwerk24 Kans op beurtkrag Donderdag neem toe
Die gevaar van fase 1-beurtkrag Donderdag het toegeneem, en dié risiko sal tot Sondag voortduur, het Eskom Donderdagmiddag gesê. Sake (28-02-2019)
Netwerk24 Hamleys in sakeredding, sluit 2 winkels
Die bestuurder van die speelgoedwinkelgroep Hamleys brand in Suid-Afrika vas. Sake (28-02-2019)
Netwerk24 Steinhoff-beleggers kan teen April weet wat fout was
Steinhoff gaan eers middel Maart die finale verslag oor die forensiese ondersoek na ongerymdhede met sy boeke kry, en beloof om voor 18 April aan beleggers inligting daaroor te verskaf. Sake (28-02-2019)
Netwerk24 Suid-Afrikaners vertrou Liberty weer ná kuberkrakery
Liberty se syfers vir die jaar tot einde Desember 2018 wys dat Suid-Afrikaners weer dié versekeraar vertrou. Sake (28-02-2019)
Netwerk24 Beste whisky ter wêreld - vir net R250 ’n bottel
’n Supermark-whiskey het vanjaar die prys as beste Skotse whisky op die Wêreld Whiskey-kompetisie gewen – en dit kos net £13,49 per bottel. Sake (28-02-2019)
Netwerk24 Isotoop-fabriek ly massiewe verlies
NTP Radioisotopes, die afdeling van die Kernenergiekorporasie van Suid-Afrika (Necsa) wat mediese isotope vir die internasionale mark vervaardig, sal in die lopende boekjaar ’n verwagte verlies van … Sake (28-02-2019)
Netwerk24 Cell C stel nuwe tussentydse hoof aan
Cell C het Donderdag aangekondig Douglas Craigie Stevenson word as tussentydse uitvoerende hoof aangestel. Sake (28-02-2019)
Netwerk24 Amcu se simpatie-staking vir eers opgeskort
Die vakbond Amcu gaan sy beplande staking by 15 myne uitstel totdat ’n hof beslis of dié simpatie-staking wettig is. Sake (28-02-2019)
Netwerk24 ‘Lisensie nié oorgedra’
MultiChoice reken nie hy het die Onafhanklike Kommunikasieowerheid van Suid-Afrika (Okosa) se goedkeuring nodig gehad om as onafhanklike maatskappy op die JSE te noteer nie. Sake (28-02-2019)
Netwerk24 Implats maak wins; bekommerd oor Eskom, staking
’n Skerp styging in die platinumprys, sowel as in die volume metale wat hy verkoop het, beteken Implats maak weer ’n stewige w Sake (28-02-2019)
Netwerk24 Data, sport en ’n notering
Hier is wat jy misgeloop het as jy nie Woensdag Sake gelees het nie en wat jy Donderdag kan verwag. Sake (28-02-2019)
Netwerk24 Dollar tel kop op, rand sak terug
Die dollar het oornag kop opgetel en teenoor verskeie geldeenhede verstewig. Sake (28-02-2019)
Netwerk24 Vragmotors staan tou met steenkool, beurtkrag dreig
Vragmotors met steenkool wat toustaan so ver as die oog kan sien, is wat glo op die pad na Eskom se Majuba-kragsentrale aangaan. Sake (28-02-2019)