Netwerk24 Só help Eskom Guptas om Optimum te koop
Mosebenzi Zwane, destydse minister van minerale hulpbronne, Rajesh “Tony” Gupta en Salim Essa, die Gupta-regterhand wat namens dié familie met Eskom geskakel het was almal in Desember 2015 saam in … Sake (27-02-2019)
Netwerk24 Wiese kry koper vir SA eiendomme
Christo Wiese se eiendomsgroep Tradehold het 'n koper gekry vir van sy Suid-Afrikaanse eiendomsbates. Sake (27-02-2019)
Netwerk24 Dié Steinhoff verklaar ’n vet dividend
Dit kan gewone beleggers dalk stomslaan, maar daar is ’n Steinhoff-maatskappy wat nog dividende verklaar. Sake (27-02-2019)
Netwerk24 Heelwat kleiner mielieoes in 2019 verwag
Vanjaar se witmielieoes gaan na verwagting 21,2% laer wees as in 2018, hoofsaaklik weens die uitwerking van die droogte. Sake (27-02-2019)
Netwerk24 Vodacom sny prys van buitebondel-data
In ’n poging om die kommer oor buitensporige hoë selfoonrekeninge te besweer, het Vodacom Woensdag aangekondig hy sny die koste van sy buitebondeldata met tot 70%. Sake (27-02-2019)
Netwerk24 Okosa boos oor MultiChoice se notering
Okosa trek in ’n verklaring op sy webwerf te velde teen MultiChoice se notering omdat ’n klagte daarteen nog aangehoor word. Sake (27-02-2019)
Netwerk24 Tribunaal bekragtig miljoene in boetes aan SAUK, ander
Die Mededingingstribunaal het Woensdag bevestig dat die Mededingingskommissie se skikkingsooreenkomste met die SAUK, Ster Kinekor en Primedia bekragtig is om boetes van miljoene rande weens … Sake (27-02-2019)
Netwerk24 Dís Vodacom se plan met jou data vanaf 1 Maart
Vodacom het bevestig hy gaan jou nie ’n sent vra om jou ingeslote data van een kalendermaand na die volgende oor te dra nie, maar jy gaan steeds moet opdok as jy die geldigheid van ’n afsonderlike … Sake (27-02-2019)
Netwerk24 Venesië word duurder vir almal
Wou jy nog altyd die Italiaanse stad Venesië met sy gondels besoek? Dit gaan jou nou €3 (sowat R47) meer kos as voorheen net om die stad binne te gaan. Sake (27-02-2019)
Netwerk24 SA se Ford Rangers gewild in Europa
Ford Ranger-bakkies wat by die Silverton-aanleg in Pretoria vervaardig word, het in 2018 soos soetkoek verkoop in sy uitvoermarkte, met ’n 16,2%-styging in internasionale verskepings. Sake (27-02-2019)
Netwerk24 Almal met DStv kan dié naweek SuperSport kyk
Alle DStv-intekenare, ongeag pakket, sal die naweek kan sien hoe die Leeus en die Bulle mekaar op Ellispark pak. Sake (27-02-2019)
Netwerk24 Onthou, só styg tol op 1 Maart
Nuwe tolgeld wat van 1 Maart by tolhekke landwyd gehef gaan word, is slegte nuus vir verbruikers, sê die AA. Sake (27-02-2019)
Netwerk24 Dán stort ons oor die fiskale afgrond
Soos dinge nou aangaan, sal Suid-Afrika se geld teen 2042 opraak. Dit is wanneer die fiskale afgrond bereik word. Sake (27-02-2019)
Netwerk24 OBK-direkteure se inset nie gevra oor nuwe wet
Die nuwe wet wat die OBK beter moet beheer, is opgestel sonder dat die direksie vir insette genader is. Sake (27-02-2019)
Netwerk24 ‘Mense is honger vir TV in hul eie taal’
MultiChoice glo Afrika is waar die toekoms van betaaltelevisie lê. Programme in onder meer Afrikaans gee hom ’n mededingende voordeel, glo hy. Sake (27-02-2019)
Netwerk24 Oudit-waghond vies oor langer wag vir skerper tande
Wetgewing om owerhede skerper tande te gee om teen ouditeure op te tree kan vertraag word weens die min tyd wat nog oor is vir parlementêre prosesse voor die verkiesing in Mei. Sake (27-02-2019)
Netwerk24 Basil Read se sakeredding steier
Basil Read se sakereddingsplan word geteister deur struikelblokke – onder meer ’n kontantvloeikrisis. Sake (27-02-2019)
Netwerk24 Sny die staat se vet, nie sy personeel – Cosatu
Cosatu wil hê die regering moet verder sny aan die opgeblase staatsdiens, sê Tony Ehrenreich, voormalige provinsiale sekretaris van Cosatu in die Wes-Kaap. Sake (27-02-2019)
Netwerk24 As jy wil, sal Facebook ophou jou dophou
Facebook gaan sy belofte gestand doen en later vanjaar ’n funksie bekend stel waarmee gebruikers die lêers wat die sosiale netwerk oor hulle versamel, kan uitwis, berig CNBC. Sake (27-02-2019)
Netwerk24 Ondersoek na duur medies gaan nóg 7 maande duur
Die ondersoek wat uitgevoer word oor die private gesondheidsektor het tot einde September gekry om voltooi te word. Sake (27-02-2019)
Netwerk24 Gungubele verander van deuntjie oor Tito-opdrag
Tito Mboweni, minister van finansies, hét die direksie van die OBK gevra om te bedank. Sake (27-02-2019)
Netwerk24 Vlieg lig en luuks met Comair se nuwe Boeings
Suid-Afrikaners wat gereeld tussen Kaapstad en Johannesburg met British Airways vlieg, kan binnekort in die nuutste weergawe van Boeing se 737 vlieg. Sake (27-02-2019)
Netwerk24 SA foto van vrou op sebra verkoop vir R1,7 m
’n Suid-Afrikaanse kunstenaar se foto van ’n sebra in ’n kostuum met ’n vrou in pienk sykouse en swart skoene daarop, is vir ’n rekordbedrag opgeveil. Sake (27-02-2019)
Netwerk24 Dís wat ’n aandeel in MultiChoice jou gaan kos
Die aandeel het met notering minder gekos as wat ontleders vooraf verwag het. Sake (27-02-2019)
Netwerk24 MultiChoice noteer op JSE
Die betaaltelevisie-maatskappy MultiChoice noteer Woensdag op die JSE. Sake (27-02-2019)
Netwerk24 ’n Bank, die internet en skoolklere
Hier is wat jy misgeloop het as jy nie Dinsdag Sake gelees het nie en wat jy Woensdag kan verwag. Sake (27-02-2019)
Netwerk24 Rand trek voordeel uit internasionale gebeure
Die rand handhaaf steeds sy goeie pas teenoor veral die Amerikaanse dollar. Sake (27-02-2019)