Netwerk24 Vodacom swig voor erge druk
Vodacom het Dinsdag besluit om die bedrae wat hy kliënte vir dié oordrag gaan laat betaal, aansienlik te verminder. Sake (26-02-2019)
Netwerk24 Kaap wil ‘dringend’ in hof veg vir skoner krag, IPP’s
Die Kaapstad-metro wil hê sy hofsaak teen die minister van energie en Nersa oor die gebruik van onafhanklike kragverskaffers moet as dringend aangehoor word. Sake (26-02-2019)
Netwerk24 SA se 1ste digitale bank het klaar 82 000 kliënte
TymeBank het Dinsdag amptelik sy digitale deure geopen en toe die toesprake klaar was, het die bank reeds sowat 82 000 kliënte gehad. Sake (26-02-2019)
Netwerk24 Survé se Ayo gryp weer na komplot-teorie
Ayo Technology Solutions het die Kommissie vir Maatskappye en Intellektuele Eiendom aangevat oor 'n “betreurenswaardige” bevel aan die OBK. Sake (26-02-2019)
Netwerk24 Perk op petrolprys nog bekyk
Die ondersoek oor die lewensvatbaarheid van ’n perk op die petrolprys is nog nie afgehandel nie, sê 'n topamptenaar van die departement van energie. Sake (26-02-2019)
Netwerk24 Debat oor OBK-wet verval in partypolitiek
Watter plan om die OBK reg te ruk, is die beste? Daar is ’n gestry tussen die ANC-SAKP-Cosatu-alliansie en die DA. Sake (26-02-2019)
Netwerk24 Cashbuild het min hoop vir verbruikers, ekonomie
Met verbruikers onder enorme druk het die werk vir huisbouers en kontrakteurs nie die afgelope tyd veel toegeneem nie, blyk uit Cashbuild se tussentydse resultate. Sake (26-02-2019)
Netwerk24 Hiér wil Sanral R13,1 mjd. se paaie bou
Padbouprojekte van R13,1 miljard gaan oor die volgende paar jaar aangepak word as deel van pres. Cyril Ramaphosa se stimuluspakket vir die ekonomie. Sake (26-02-2019)
Netwerk24 Baie skole oortree nog die wet
Daar is nog baie skole waar skoolklere duurder is omdat die Mededingingswet oortree word, en dié skole kan verwag dat die Mededingingskommissie uiteindelik aan hul deur gaan kom klop. Sake (26-02-2019)
Netwerk24 SA se Brexit-verdrae 'gou afgehandel'
Suid-Afrika se heronderhandeling van kritieke handelsooreenkomste met Brittanje in reaksie op Brexit kan binnekort afgehandel wees en dr. Rob Davies, minister van handel en nywerheid, is nie so … Sake (26-02-2019)
Netwerk24 SA nie duurste, maar ook g’n goedkoop
Suid-Afrika se datakoste is nie die duurste in Afrika nie, maar ook nie die goedkoopste nie, wys ’n vergelykende studie. Sake (26-02-2019)
Netwerk24 Als wat jy voor 1 Maart moet weet
Jy het dalk gehoor jou ongebruikte data verval vanaf 1 Maart nie meer nie. Maar dis nie so eenvoudig nie! Hier is wat jy moet weet. Sake (26-02-2019)
Netwerk24 ‘Tito hét OBK-direksie beveel om te bedank’
Tito Mboweni, minister van finansies, het die direksie van die Openbare Beleggingskorporasie glo aangesê om onmiddellik te bedank. Sake (26-02-2019)
Netwerk24 Vrou een van landboukollege se topstudente
Keabetswe Jiyane (22) is ’n jong vrou met groot landboudrome. Sy is verlede week op die diplomaplegtigheid van die Potchefstroom-Landboukollege as een van die topstudente aangewys. Sake (26-02-2019)
Netwerk24 Botswana leen $600 m. aan Zimbabwe
Botswana het aangebied om vir Zimbabwe $600 miljoen te leen om sy diamantbedryf ’n hupstoot te gee en plaaslike maatskappye te ondersteun. Sake (26-02-2019)
Netwerk24 Karan Beef óók nou by OBK se e-posse ingesleep
Hoekom berig die media nie oor James Noko se e-pos oor die Openbare Beleggingskorporasie (OBK) en sy belegging in Karan Beef nie?. Sake (26-02-2019)
Netwerk24 Gaan Wiese beheer oor Shoprite-groep verloor?
Die Shoprite-groep het aangekondig die aandele van ’n maatskappy wat deur die familie van Christo Wiese, voorsitter van die groep, besit word en wat 32,3%-stemreg in die groep verteenwoordig, gaan … Sake (26-02-2019)
Netwerk24 Elon Musk dalk Tesla-pos kwyt oor nuwe twiet
Elon Musk se twiets het hom wéér in die sop by Amerikaanse reguleerders. Sake (26-02-2019)
Netwerk24 Shoprite verlaag dividend ná droewige jaar
Die Shoprite-groep het sy tussentydse dividend verlaag ná ’n droewige ses maande waarin sy handelswins met 19% tot R3,3 miljard gedaal het. Sake (26-02-2019)
Netwerk24 Werkers staak by Cell C oor onbetaalde bonusse
Ontevrede werkers het Dinsdag voor Cell C se hoofkantoor in Woodmead, Johannesburg, begin betoog oor onbetaalde bonusse. Sake (26-02-2019)
Netwerk24 Vrae oor Steinhoff se forensiese verslag
Gaan Steinhoff Donderdag die verslag oor die forensiese ondersoek na rekenkundige ongerymdhede kry wat die afgelope jaar deur die ouditfirma PwC uitgevoer is?. Sake (26-02-2019)
Netwerk24 OBK moet R4,3 mjd. van Ayo terugkry
Die Openbare Beleggingskorporasie (OBK) moet die R4,3 miljard wat hy in Ayo Technology Solutions belê het, met rente terugeis. Sake (26-02-2019)
Netwerk24 Giftige lug, Guptas en nóg ’n ‘voufoon’
Hier is wat jy misgeloop het as jy nie Maandag Sake gelees het nie en wat jy Dinsdag kan verwag. Sake (26-02-2019)