Netwerk24 'Eskom in Guptas se greep'
Salim Essa, die Gupta-regterhand wat namens dié familie met Eskom geskakel het, was só magtig dat hy selfs woorde in die mond van die kragverskaffer se voorsitter kon lê. Sake (25-02-2019)
Netwerk24 Infrastruktuur ‘is in ’n krisis’ – Aveng
Die Suid-Afrikaanse mark vir infrastruktuur is in ’n krisis, sê Aveng, wat laatmiddag sy droewige resultate vir die ses maande tot einde Desember uitgereik het. Sake (25-02-2019)
Netwerk24 Aandeelhouers wil nie proe aan Taste se aanbod
Aandeelhouers wou nie eintlik proe aan Taste Holdings se regte-uitgif nie. Sake (25-02-2019)
Netwerk24 Sasol wed nou op ’n globale toekoms
Die kaarte het reg geval vir Sasol met sy beter as verwagte halfjaarsyfers in ’n tyd waarin die petrochemiese reus eintlik al sy fokus op sy nuwe chemiese aanleg in die VSA plaas. Sake (25-02-2019)
Netwerk24 Nuwe ontdekking by Prieska-myn
Nuwe bronne wat vir koper en sink ontgin kan word, is naby die bestaande Prieska-myn ontdek, het die mynmaatskappy Orion Minerals Maandag aangekondig. Sake (25-02-2019)
Netwerk24 ‘Tito moedig SA nie aan om te spaar’
Finansiële beplanners is teleurgesteld dat die staat se nuwe begroting niks doen om mense aan te moedig om meer te spaar en belê nie. Sake (25-02-2019)
Netwerk24 DA eis kop van ingenieurshoof
Die nuwe uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse Instituut van Elektriese Ingenieurs (SAIEE) behoort uit sy pos verwyder te word, meen die DA in Gauteng. Sake (25-02-2019)
Netwerk24 ‘James Nogu werk vir OBK’
James Nogu, die “persoon” wat via e-posse bewerings van korrupsie by die Openbare Beleggingskorporasie (OBK) maak, werk beslis vir die OBK. Sake (25-02-2019)
Netwerk24 Dié mark is dit te wagte
Die konsensus onder ekonome is dat Suid-Afrika sy beleggingsgraadstatus vir eers sal behou. Verhandelaars in afgeleide instrumente is nie so seker nie. Sake (25-02-2019)
Netwerk24 Bitter oor suiker? Boere kry Dinsdag kans vir kla
Suikerrietboere kry Dinsdag weer ’n kans om hul saak aan die parlement voor te lê. Sake (25-02-2019)
Netwerk24 Tito het ons nie gevra om te bedank
Tito Mboweni, minister van finansies, het nié die direksie van die Openbare Beleggingskorporasie (OBK) gevra om te bedank nie. Sake (25-02-2019)
Netwerk24 Eskom vergiftig ons lug, toon verdoemende verslag
Asof Eskom nie genoeg bedryfs- en geldprobleme het nie, kry hy nou ook die wind van voor van omgewingsgroepe oor sy beweerde lugbesoedelingsoortredings. Sake (25-02-2019)
Netwerk24 OBK se Ayo-transaksie ‘het al die reëls gebreek’
Die Ayo-transaksie het die Openbare Beleggingskorporasie (OBK) se bestuurs- en goedkeuringsprosesse heeltemal en blatant verontagsaam. Sake (25-02-2019)
Netwerk24 Een getuie se naam verklap by OBK-kommissie
Vuyokazi Menye, voormalige uitvoerende hoof verantwoordelik vir inligtingstegnologie by die Openbare Beleggingskorporasie (OBK), gaan voor die kommissie van ondersoek na gebeure by die korporasie … Sake (25-02-2019)
Netwerk24 Adjunk-minister ‘het onraad vermoed’ oor OBK-hoof
Hy het vanaf die eerste dag vrae gevra oor die transaksies waarby dr. Daniel Matjila en Pretty Louw betrokke was, sê Mondli Gungubele. Sake (25-02-2019)
Netwerk24 Mondli Gungubele getuig voor OBK-kommissie
Mondli Gungubele, adjunkminister van finansies en voorsitter van die OBK, getuig vandag voor die kommissie van ondersoek na gebeure by dié instelling. Sake (25-02-2019)
Netwerk24 Trump stel vir eers Chinese tariewe uit
Pres. Donald Trump gaan nie op 1 Maart enorme nuwe invoertariewe op Chinese goedere instel nie. Sake (25-02-2019)
Netwerk24 ’n Ramp, brood en groenkrag
Hier is wat jy misgeloop het as jy nie die naweek Sake gelees het nie en wat jy dié week kan verwag. Sake (25-02-2019)
Netwerk24 Huawei het nou óók foon wat kan vou
Huawei het ook dié naweek ’n slimfoon bekend gestel wat kan vou. Sake (25-02-2019)
Netwerk24 Rand en goud hou van Trump se plan
Pres. Donald Trump se besluit om toe nou nie van 1 Maart hoër tariewe op Chinese goedere te hef nie, staan die rand en goudprys aan. Sake (25-02-2019)
Netwerk24 Begroting is toekomsgerig
Die bemoedigendste presidensiële staatsrede in ’n dekade word toe opgevolg deur een van die waagmoedigste begrotings in baie jare. Sake (25-02-2019)
Netwerk24 Shoprite kan dalk weer styg
Frans en Christelle de Klerk ontleed die sentiment om Shoprite se aandeelprys. Sake (25-02-2019)