Netwerk24 Nuwe myn bring hoop vir werk in Noord-Kaap
Pres. Cyril Ramaphosa open eerskomende Donderdag ’n sinkmyn – ’n belegging van meer as ’n miljard Amerikaanse dollar – in die Noord-Kaap. Sake (24-02-2019)
Netwerk24 Eenheid ondersoek bedrog van R140 mjd. by Medupi, Kusile
Die spesiale ondersoekeenheid (SOE) ondersoek die beweerde diefstal van R139 miljard by Eskom wat verband hou met die konstruksie van die Medupi- en Kusile-kragstasie, berig die Sunday Times. Sake (24-02-2019)
Netwerk24 Xiaomi se Mi Mix 3 G5 bekend gestel
Die Chinese selfoonmaatskappy Xiaomi het Sondag sy Mi Mix 3 5G in Barselona, Spanje, bekend gestel. Sake (24-02-2019)
Netwerk24 Wilde week lê voor vir wêreldmarkte
Die VSA en China praat oor handel en Theresa May probeer om ’n ooreenkoms oor Brexit te sluit. Sake (24-02-2019)
Netwerk24 Groenkrag nie Eskom se probleem, Medupi en Kusile is
Die probleme by Eskom is weens uitdagings by sy Medupi-, Kusile- en Ingula-kragstasie en nié weens groenkragprojekte nie. Sake (24-02-2019)
Netwerk24 Ramp wag ‘soos in 1996’ oor pakkette vir amptenare
Die regering se plan om van 30 000 ouer staatsamptenare ontslae te raak met ’n wortel kan ’n lat vir Suid-Afrika word soortgelyk aan die 1996-vaardigheidskrisis wat ontstaan het toe staatsamptenare … Sake (24-02-2019)
Netwerk24 ’n Plan met kondome, lemmetjies wat gegaps word
Gillette se Mach3-skeermeslemmetjies is een van die produkte wat wêreldwyd die meeste uit supermarkte gesteel word. Saam met formulemelk, kondome, medisyne en duur velroom. Sake (24-02-2019)
Netwerk24 ‘Harde jaar vir ’n opbrengs’
Die plaaslike effektetrustbedryf het in 2018 ’n netto invloei van R93,5 miljard gelok om die jaar op bates onder bestuur ter waarde van R2 240 miljard af te sluit. Sake (24-02-2019)
Netwerk24 Dis lonend om na jou gesondheid om te sien
Te veel spanning kan lei tot geestelike, emosionele en fisieke probleme, sê kenners. Sake (24-02-2019)
Netwerk24 Gereelde klante spandeer byna 70% meer
Navorsing toon dat dit ’n onderneming vyf tot 25 keer méér kos om ’n nuwe klant te werf as om ’n bestaande een te behou. Sake (24-02-2019)
Netwerk24 Só help huishoudings werk skep
Private huishoudings het in die laaste kwartaal van verlede jaar 65 000 nuwe werksgeleenthede in Suid-Afrika geskep, wys Statistieke Suid-Afrika (SSA) se jongste verslag. Sake (24-02-2019)
Netwerk24 Dis wanneer jy ANC moet stem, sê Dawie Roodt
Dawie Roodt ontleed die ANC se verkiesingsmanifes vanuit 'n ekonomiese oogpunt. Sake (24-02-2019)
Netwerk24 MTN se baas kan miljarde maak danksy gasvonds
Phuthuma Nhleko, uitvoerende voorsitter van MTN, kan miljarde rande maak uit die Brulpadda-gasvonds aan die Suid-Kaapse kus. Sake (24-02-2019)