Netwerk24 Waarskuwing oor ‘verdoeseling’
Die “verdoeseling” van beweerde korrupsie en geldwassery by Bosasa, wat nou as African Global Operations (AGO) bekend staan, is in volle gang. Sake (22-02-2019)
Netwerk24 Bosasa-likwidasie ‘kan nekslag vir kinderhawe wees’
Die likwidasie van African Global Operations (AGO), voorheen bekend as Bosasa, plaas die toekoms van ’n Oos-Kaapse toevlugsoord vir babas en peuters in die gedrang. Sake (22-02-2019)
Netwerk24 Nog ’n week, nog slegte nuus!
Met net ’n enkele week oor voordat brandstofpryse vir Maart bepaal word, begin ’n styging van baie naby aan R1 per liter in die dieselprys dreig. Sake (22-02-2019)
Netwerk24 MTN in sop nadat hy data duurder maak
MTN is in die sop by die Onafhanklike Kommunikasieowerheid (Okosa) omdat hy die prys van ’n WhatsApp-databondel van een gigagreep sonder toestemming duurder gemaak het. Sake (22-02-2019)
Netwerk24 Boukoste van kleiner huise skiet die hoogte in
Bedrywighede in die konstruksiesektor is ’n fraksie van wat dit voor die resessie in 2008 was. Sake (22-02-2019)
Netwerk24 FNB slaan toe op bedrog met aftrekkings
FNB is op die spoor van skelms wat in Desember en Januarie onwettig deur middel van debietorders geld uit sy kliënte se bankrekeninge onttrek het. Sake (22-02-2019)
Netwerk24 Groot kommer oor staking by myne
Daar heers groot kommer oor die invloed wat ’n weeklange staking deur lede van die mynwerkersvakbond Amcu op nie net die mynbousektor nie, maar ook die land se ekonomie kan hê. Sake (22-02-2019)
Netwerk24 Cell C se hoof bedank skielik
José Dos Santos, uitvoerende hoof van Cell C, het bedank. Sake (22-02-2019)
Netwerk24 Showmax se planne ná MultiChoice ontknoop
Daar is geen rede tot kommer dat Showmax sy aanbod van plaaslike en internasionale inhoud gaan verminder sodra MultiChoice aanstaande week as afsonderlike maatskappy op die JSE noteer nie. Sake (22-02-2019)
Netwerk24 ‘Ons sal eers met GEPF praat’
Die Openbare Beleggingskorporasie (OBK) verseker hy sal nie Eskom-effekte oorskakel in aandele sonder om met sy kliënte – dus grootliks die staatspensioenfonds (GEPF) – te konsulteer nie. Sake (22-02-2019)
Netwerk24 Slapelose nagte oor Brexit laat boere skape tel
Daar is 35 dae oor voor Brexit, en met geen aanduiding dat dit gaan gebeur sonder ’n ooreenkoms met die Europese Unie (EU) nie, neem Britse boere nou drastiese stappe om voor te berei. Sake (22-02-2019)
Netwerk24 Raad op Mediese Skemas kry permanente hoof
’n Permanente registrateur van mediese skemas is ná twee jaar uiteindelik aangestel. Dr. Aaron Motsoaledi, minister van gesondheid, het dr. Sipho Kabane aangestel. Sake (22-02-2019)
Netwerk24 Soveel kos die S10 op kontrak en kontant
Die nuwe Samsung Galaxy S10 word vroeg in Maart uitgereik en die prys daarvan is pas bekend gestel. Hier is hoeveel die S10 jou gaan kos kontant sowel as op kontrak. Sake (22-02-2019)
Netwerk24 Gebeure by OBK Maandag weer onder loep
Gebeure by die Openbare Beleggingskorporasie (OBK) kom van Maandag 25 Februarie weer onder die loep. Sake (22-02-2019)
Netwerk24 Fitch hou omkeerplan by Eskom fyn dop
Fitch Ratings het Donderdagaand laat gewaarsku dat Suid-Afrika dalk verder afgegradeer gaan word. Sake (22-02-2019)
Netwerk24 Begroting moes al 3 j. gelede gelewer gewees het
Die begrotingsrede wat Tito Mboweni, minister van finansies, Woensdag in die parlement gelewer het, moes al drie jaar lede gelewer wees. Sake (22-02-2019)
Netwerk24 Gebeure by OBK Maandag weer onder loep
Gebeure by die Openbare Beleggingskorporasie (OBK) kom van Maandag 25 Februarie weer onder die loep. Sake (22-02-2019)
Netwerk24 Pateties dat SA ‘desperaat bid’ oor Moody’s – Justice Malala
Ondanks twee waarskuwingskote wat Moody’s Investors Service die afgelope twee dae afgevuur het, reken die Nedbank-ekonoom Busisiwe Radebe die kredietgradeerder sal einde Maart ’n skietstilstand … Sake (22-02-2019)
Netwerk24 ’n Plan, ’n gogga en ’n olifant
Hier is wat jy misgeloop het as jy nie Donderdag Sake gelees het nie en wat jy Vrydag kan verwag. Sake (22-02-2019)
Netwerk24 Rand byt steeds vas
Ná ’n besige week wat die ekonomie betref, verhandel die rand bykans onveranderd naby die R14-vlak teenoor die dollar. Sake (22-02-2019)