Netwerk24 Begroting is slegte nuus
Moody’s beskou die begroting as slegte nuus vir Suid-Afrika se geldsake. Sake (20-02-2019)
Netwerk24 Begroting laat winkelgroepe se aandeelpryse daal
Sommige winkelgroepe se aandeelpryse het Woensdag gedaal nadat dit uit die nasionale begroting geblyk het dat individue oor die volgende jaar R13,8 miljard meer aan belasting sal opdok. Sake (20-02-2019)
Netwerk24 Tito sê hy is bereid om langer te ‘dien’
’n Mens weet nooit presies met Tito Mboweni nie, maar dit blyk die minister van finansies is tog bereid om langer aan te bly in die regering ná die verkiesing in Mei. Sake (20-02-2019)
Netwerk24 ‘Dit was ’n moeilike een’
Ekonome is dit eens dat vanjaar se begroting moeilik was om op te stel. Sake (20-02-2019)
Netwerk24 Eskom-plan ‘moet binnekort afskop om Moody’s te paai’
Die Suid-Afrikaanse Reserwebank het al ’n strestoets op banke gedoen vir ’n scenario waar Moody’s Investors Service die land tot rommelstatus afgradeer. Sake (20-02-2019)
Netwerk24 Gee eerder geld vir treine as vir SAL, sê Tito
As hy moes kies waar om R100 miljard in staatsondernemings te pomp sou hy dit eerder in spoorweë as in ’n lugdiens sit, sê Tito Mboweni, minister van finansies. Sake (20-02-2019)
Netwerk24 Suikerbedryf siedend, wynbedryf gelate
Die Suid-Afrikaanse suikerbedryf is “geskok” oor die besluit om die suikerbelasting te verhoog “te midde van ’n dreigende ineenstorting van die bedryf en uitgebreide werkverliese”. Sake (20-02-2019)
Netwerk24 Só kry Cyril geld vir sy beloftes in sy staatsrede
Hoe het Tito Mboweni, minister van finansies, Woensdag in sy begrotingsrede gereageer op die vernaamste beloftes wat pres. Cyril Ramaphosa in sy staatsrede geprioritiseer het? Sake (20-02-2019)
Netwerk24 10 syfers wat jou oë sal laat rek
Dié grafika gee vir jou van die interessantste syfers uit Tito Mboweni se eerste volwaardige begroting as minister van finansies. Sake (20-02-2019)
Netwerk24 Tito het nie brieke nie
Tito Mboweni is ’n eiesoortige karakter wat nie soos vorige ministers van finansies van sy hart ’n moordkuil maak nie. Sake (20-02-2019)
Netwerk24 Hier is Tito se hele toespraak
Hier is die hele begrotingsrede soos wat Tito Mboweni, minister van finansies, Woensdag in die parlement gelewer het. Sake (20-02-2019)
Netwerk24 Onderwys kry grootste sny van staat se koek
Onderwys en kultuur kry vanjaar - soos in vorige jare - weer die grootste sny van die begrotingskoek. Sake (20-02-2019)
Netwerk24 Kleinboere só gehelp
Tito Mboweni, minister van finansies, het nie grondhervorming agterweë gelaat in sy eerste begrotingsrede nie. Sake (20-02-2019)
Netwerk24 SANW help steeds om Vaalrivier skoon te kry
Werk duur voort om die besoedeling in die Vaalrivier hok te slaan. Sake (20-02-2019)
Netwerk24 Rand skrik hom boeglam vir begroting
Die rand het hom skaars 15 minute in Tito Mboweni, minister van finansies, se begrotingsrede reeds boeglam geskrik. Sake (20-02-2019)
Netwerk24 E-tol bly
Die e-tolstelsel in Gauteng gaan bly as Tito Mboweni, minister van finansies, sy sin kry. Sake (20-02-2019)
Netwerk24 Geld toegewys om plakkerskampe op te knap
Plakkerskampe landwyd sal oor die volgende drie jaar teen ’n koste van R14,7 miljard opgeknap word. Sake (20-02-2019)
Netwerk24 Bykomende R273 m. vir Zondo-kommissie
Die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping sal ’n bykomende R272,9 miljoen kry om sy werk teen 2020 te kan afhandel, sê Tito Mboweni, minister van finansies. Sake (20-02-2019)
Netwerk24 Tito trek streep in sand oor NGV
Geen verwysing is na die Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) in die begrotingstoespraak deur Tito Mboweni gemaak nie. Sake (20-02-2019)
Netwerk24 Só styg toelae
Die staat se hulp aan arm bejaardes, gestremdes en ouers styg vanjaar met die inflasiekoers. Sake (20-02-2019)
Netwerk24 Só lyk die pyn by die pomp in April
Die pyn by die petrolpomp gaan nie in April so erg wees as wat verwag is nie, maar ’n nuwe belasting op brandstof word in Junie ingestel: die koolstofbelasting. Sake (20-02-2019)
Netwerk24 Eskom breek die bestedingsplafon
Die regering het sy belt ingetrek en ingetrek en toe kom Eskom. Sake (20-02-2019)
Netwerk24 Strenger reëls vir staatswaarborge
Die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap (Sanral) kry R3,5 miljard ekstra oor die volgende drie jaar om paaie anders as tolpaaie te verbeter. Sake (20-02-2019)
Netwerk24 Tesourie spreek kommer uit oor pensioene
Die nasionale tesourie het nou vir die eerste keer toegegee hy is bekommerd oor die pensioenfonds vir staatsamptenare (GEPF). Sake (20-02-2019)
Netwerk24 Só gaan jy opdok vir ’n drankie of ’n dampie
Daar is geen plesiertjie sonder pyn nie – en as dit by die lekkerte van ’n drankie of ’n dampie kom, gaan jy vanjaar soos gewoonlik die eina aan jou sak voel. Sake (20-02-2019)
Netwerk24 Eskom hou groot gevaar vir ekonomiese groei in
Die vooruitsig vir die ekonomie het sedert Oktober verlede jaar verswak en Eskom is die groot gevaar vir enige herstel waarop gehoop word. Sake (20-02-2019)
Netwerk24 Bitter aalwyn vir jou sak in begroting
Aalwynplantjies het parlementslede Woensdag in die begrotingsrede begroet, waarmee Tito Mboweni, minister van finansies, wou sê hulle moet die bitter saam met die soet aanvaar. Sake (20-02-2019)
Netwerk24 Staatskuld skiet op tot bo 60%
Die swakker as verwagte inkomste uit belasting wat die staat in die afgelope jaar weens die swakker as verwagte ekonomiese groei gekry het, het tot gevolg gehad dat meer geld geleen moes word as wat … Sake (20-02-2019)
Netwerk24 Staat gee Eskom R69 mjd. maar vat nie skuld oor
Die regering gaan nie Eskom se skuld oorneem nie, maar gaan R69 miljard oor die volgende drie jaar in Eskom pomp. Sake (20-02-2019)
Netwerk24 Só eis Jan Taks sy pond vleis van jou
Jy sal dalk die fout kan maak om te dink die begroting bring goeie nuus oor belasting vir die belastingjaar wat op 1 Maart begin. Sake (20-02-2019)
Netwerk24 Eskom kan OBK as aandeelhouer kry
Die Openbare Beleggingskorporasie (OBK) kan sowat R10 miljard van die effekte wat hy in Eskom besit, omskakel in ’n aandeelhouding, het Mondli Gungubele, adjunkminister van finansies en voorsitter … Sake (20-02-2019)
Netwerk24 Regering ‘moet staat se salarisse besnoei’
Die regering se salarisrekening is onvolhoubaar. Sake (20-02-2019)
Netwerk24 Tito lewer sy begrotingsrede
Tito Mboweni, minister van finansies, lewer Woensdag sy eerste begrotingsrede in die parlement. Volg Netwerk24 se regstreekse dekking van sy toespraak hier. Sake (20-02-2019)
Netwerk24 Laer inflasie dalk goeie nuus vir rentekoerse
Inflasie het in Januarie sy laagste vlak sedert Maart verlede jaar bereik, danksy dalings in brandstof-, kos-, en klerepryse. Sake (20-02-2019)
Netwerk24 EOH-stigters loop te midde van korrupsie-skandaal
Twee van EOH Holdings se stigters het Woensdag uit die maatskappy se direksie bedank te midde van voortslepende onsekerheid oor beweerde korrupsie met staatskontrakte. Sake (20-02-2019)
Netwerk24 Tiger Brands steeds nie gedagvaar oor listeriose
Tiger Brands het nog geen dagvaarding ontvang wat betref die groepsgeding deur mense wat deur die listeriose-uitbreking geraak is nie. Sake (20-02-2019)
Netwerk24 Solidariteit kap weer na Discovery se swart-skema
Solidariteit het enorme advertensieborde langs die N1 opgerig wat Suid-Afrikaners maan om “nee” te stem vir Discovery se nuwe digitale bank. Sake (20-02-2019)
Netwerk24 Inflasie daal tot 4%
Inflasie is nou selfs nóg laer as in Desember 2018. Sake (20-02-2019)
Netwerk24 Mazzotti beweer Jan Taks ‘teister’ hom voortdurend
Hy word voortdurend geteister en dit hou net nie op nie, beweer die sakeman en sigaretbaas Adriano Mazzotti toe hy Dinsdag omstreeks middernag op Netwerk24 se navrae gereageer het. Sake (20-02-2019)
Netwerk24 Sasol hou vol – skema is nié rassisties nié
Die petrochemiese reus Sasol hou voet by stuk dat hy nie enige veranderinge aan sy Khanyisa-personeelaandeelskema gaan maak nie. Sake (20-02-2019)
Netwerk24 Guptas, stakings en vliegtuie
Hier is wat jy misgeloop het as jy nie Dinsdag Sake gelees het nie en wat jy Woensdag kan verwag. Sake (20-02-2019)
Netwerk24 Rand staan sterker in afwagting op begroting
Die rand het die dag waarop Tito Mboweni, minister van finansies, sy begrotingsrede gaan lewer, met ’n goeie voet uit die bed geklim. Sake (20-02-2019)
Netwerk24 R1 mjd.-plan gee hoop vir Guptas se Optimum-myn
Die Optimum-steenkoolmyn behoort binne ses weke weer steenkool aan Eskom se Hendriena-kragstasie te kan lewer. Sake (20-02-2019)
Netwerk24 Vrae oor Discovery groenlig kry vir mediese polisse
Vrae hang oor die goedkeuring van twee mediese versekeringsprodukte van die Discovery-groep nadat die Raad op Mediese Skemas (RMS) dit aanvanklik afgekeur het. Sake (20-02-2019)
Netwerk24 Wat Dawie Roodt, ander nié verwag om te hoor
Dawie Roodt, ekonoom by Efficient Group, sal baie graag wil hoor die staat gaan ondernemings soos Eskom privatiseer. Sake (20-02-2019)