Netwerk24 SAID dra Mazzotti-eiendomme leeg
Jan Taks het Dinsdag toegeslaan op al die roerende bates van die sakeman en sigaretbaas Adriano Mazzotti weens miljoene rande se belastingskuld. Sake (19-02-2019)
Netwerk24 EOH val nog 16% midde onsekerheid oor korrupsie
Die tegnologiemaatskappy EOH se aandeelprys het Dinsdag met nog 16% geval te midde van voortslepende onsekerheid oor die omvang van die korrupsie met die groep se staatskontrakte. Sake (19-02-2019)
Netwerk24 Beurtkrag kos Wes-Kaap miljarde
Die Wes-Kaapse ekonomie het behoorlik deurgeloop onder ’n week van beurtkrag. Janine Myburgh, voorsitter van die Kaapse Kamer van Koophandel, sê dit het die provinsie tussen R3 miljard en R12 miljard … Sake (19-02-2019)
Netwerk24 Aspen kry R1,9 mjd. van staatstender vir vigsmiddels
Die farmaseutiese maatskappy Aspen se deel van die staatstender vir antiretrovirale middels (ARM’s) wat oor die komende drie jaar verskaf moet word, beloop omtrent R1,9 miljard. Sake (19-02-2019)
Netwerk24 7 beloftes in staatsrede waarvoor Tito geld moet kry
Tito Mboweni, minister van finansies, moet Woensdag verduidelik waar hy geld gaan kry vir dít wat sy baas in die staatsrede belowe het. Hier is pres. Cyril Ramaphosa se 7 grootste beloftes. Sake (19-02-2019)
Netwerk24 Solidariteit mag hof toe oor Sasol-skema
Solidariteit mag die petrochemiese reus Sasol voor die arbeidshof daag oor sy Khanyisa-personeelaandeelskema. Sake (19-02-2019)
Netwerk24 Ontknoping van MultiChoice op koers
Beleggers wat “gratis” aandele in MultiChoice wil hê, moet op 26 Februarie Naspers-aandele besit. Sake (19-02-2019)
Netwerk24 Waghond oor mediese fondse paai bedryf ná skorsing
Die Raad op Mediese Fondse (RMS) het mediese fondse vandeesweek oor sy interne prosesse probeer gerustel na 'n hoë amptenaar geskors is. 'n Waarnemende hoof van ondersoeke is aangekondig. Sake (19-02-2019)
Netwerk24 ‘Oorlog kom’
Die mynwerkersvakbond Amcu het Dinsdag ’n beroep op al sy lede in die land se goud- en platinummyne gedoen om in solidariteit saam te staak teen Sibanye-Stillwater. Sake (19-02-2019)
Netwerk24 SAL-probleme kos Comair miljoene
Daar is te veel vliegtuie in die Suid-Afrikaanse lugruim, wat beteken vlugte is leër – en dus minder winsgewend – as wat Comair sou wou hê. Sake (19-02-2019)
Netwerk24 Dank 20 ministers af
Die mag om Suid-Afrika se fiskale en ekonomiese lot om te keer, lê in die hande van elke kieser op 8 Mei. Sake (19-02-2019)
Netwerk24 14% van staat se inkomste betaal rente op skuld
Die parlementêre begrotingskantoor waarsku die staat se rente op skuld kan besteding aan ander belangrike dinge raak. Dit is die item in die begroting wat die vinnigste groei. Sake (19-02-2019)
Netwerk24 Net 10 dae oor tot jou data nie meer mag verval
Oor net meer as ’n week sal Suid-Afrikaners volgens wet die opsie gebied moet word om die geldigheidstydperk van data te verleng. Sake (19-02-2019)
Netwerk24 Steenkool kan dié 3 miljoen help lig gee
Die minister van energie sê 3 miljoen mense het nog nie krag nie. Dis hoekom die land nog op steenkool moet staatmaak, al is hernubare kragbronne baie belangrik. Sake (19-02-2019)
Netwerk24 ‘Tito moenie wegskram van moeilike keuses’
Dis tyd vir moeilike keuses om Eskom se las op die staatskas te verlig, sê die uitvoerende hoofde van Suid-Afrika se grootste maatskappye. Sake (19-02-2019)
Netwerk24 Apple Music se stryd met Spotify word witwarm
Apple wil Spotify die stryd aansê en raai nou bestaande gebruikers van sy musiekstromingsdiens aan om hul vriende te vra om ook intekenare te word. Sake (19-02-2019)
Netwerk24 Rand bekommerd oor begroting
Dit lyk of die rand beslis bekommerd is oor presies wat Tito Mboweni, minister van finansies, Woensdag in sy begrotingsrede gaan sê. Sake (19-02-2019)
Netwerk24 Pakistan se vlag ‘die beste toiletpapier ter wêreld’
Tot ’n paar dae gelede het ’n eenvoudige soektog op Google se Image Search vir die wêreld se beste toiletpapier alles behalwe rolle witgoud opgelewer. Sake (19-02-2019)
Netwerk24 Banke, kantore en swaar tye
Hier is wat jy misgeloop het as jy nie Maandag Sake gelees het nie en wat jy Dinsdag kan verwag. Sake (19-02-2019)
Netwerk24 Guptas se Tegeta gaan gelikwideer word
Die Guptas se Tegeta Exploration and Resources gaan gelikwideer word. Sake (19-02-2019)
Netwerk24 Bloemis mag spot oor swart mans se ‘groot penisse’
Die advertensiebeheerraad (ARB) het beslis dat die bekende aanlyn bloemistewinkel Netflorist met sy tong ferm in die kies in ’n radioadvertensie mag spot met die vooropgestelde idee dat alle swart … Sake (19-02-2019)