Netwerk24 Planne vir tronkkos nadat Bosasa likwideer
’n Noodsentrum om die volgehoue voorsiening van kosdienste by 26 korrektiewe sentrums te verseker, is op die been gebring ná die aankondiging deur twee Suid-Afrikaanse banke dat hulle bande met die … Sake (18-02-2019)
Netwerk24 SAL kry R3,5 mjd. om in die lug te bly
Die bankrot Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) het R3,5 miljard gekry om sy bedryfskapitaalvereistes tot Junie te finansier, berig Business Day. Sake (18-02-2019)
Netwerk24 Vakbond geskok oor SAL ook in 3 wil deel
Die vervoerwerkersvakbond Satawu sê hy is geskok deur die nuus dat die Suid-Afrikaanse Lugdiens in drie afsonderlike sake-eenhede verdeel gaan word. Sake (18-02-2019)
Netwerk24 2018 was vir baie ’n tuisbly-jaar
Die toerismeverblyfsektor het 2018 op ’n lae noot afgesluit omdat al hoe meer Suid-Afrikaners hul vakansie eerder tuis deurgebring het. Sake (18-02-2019)
Netwerk24 Hoekom kon jy nie op vakansie gaan in Desember nie?
Die toerismeverblyfsektor het 2018 op ’n lae noot afgesluit omdat al hoe meer Suid-Afrikaners hul vakansie eerder tuis deurgebring het – wat was jou rede? Sake (18-02-2019)
Netwerk24 Beweerde korrupsie laat EOH nóg 22% val
Microsoft het verlede week sy jare lange ooreenkoms met die beleërde tegnologiemaatskappy EOH beëindig nadat ’n fluitjieblaser die maatskappy gaan aanmeld het. Sake (18-02-2019)
Netwerk24 Hier is 4 groot vrae
Tito Mboweni, minister van finansies, lewer Woensdag sy begrotingsrede. Waarvoor moet jy uitkyk? Sake (18-02-2019)
Netwerk24 Wat ons weet en wat ons raai
Die lang wag is byna verby. Samsung stel Woensdag sy nuwe vlagskipfoon (en na verwagting verskeie ander toestelle) bekend. Dit is wat ons daarvan weet en wat ons daaroor raai. Sake (18-02-2019)
Netwerk24 Adcock styg skerp ná hy deel van groot tender kry
Die farmaseutiese maatskappy Adcock se aandeelprys het Maandagoggend skerp gestyg ná die aankondiging dat hy ’n deel van die tender gewen het om oor die volgende drie jaar antiretrovirale middels … Sake (18-02-2019)
Netwerk24 Amplats maak wins, verklaar dividend
Anglo American Platinum (Amplats) swem teen die stroom van ander sukkelende platinummyngroepe. Sake (18-02-2019)
Netwerk24 ‘Ek het niks verkeerd gedoen’
Patrice Motsepe, voorsitter van African Rainbow Minerals, sê hy het niks verkeerd gedoen wat betref sy of sy maatskappye se verhouding met Eskom nie. Sake (18-02-2019)
Netwerk24 Nuwe gesprekke gehou
Belastingkonsultante hoop die slyskool wat die nasionale tesourie in Maart hou oor sy wysigings aan die belasting op buitelandse werk sal ’n kans bied vir verdere kommentaar. Sake (18-02-2019)
Netwerk24 Groenkrag-bedryf gooi wal
Dit sal kontrakbreuk wees en beleggersvertroue skaad as die regering wil heronderhandel oor die eerste twee rondes van groenkrag-aankope, sê Brenda Martin, uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse … Sake (18-02-2019)
Netwerk24 Facebook ‘skend doelbewus gebruikers se regte’
Facebook kan nie meer ongehinderd voortgaan nie. Dit is tyd dat die regering ingryp om die verspreiding van haatspraak en fopnuus op Facebook te stuit. Sake (18-02-2019)
Netwerk24 Banke los Bosasa soos warm patat
Suid Afrikaanse banke gaan nie meer sake met Bosasa doen nie. Volgens eNCA het hulle dié maatskappy soos ’n warm patat gelos weens kommer dat hul reputasie kan skade ly. Sake (18-02-2019)
Netwerk24 Pille, wette en ’n olieveld
Hier is wat jy misgeloop het as jy nie die naweek Sake gelees het nie en wat jy dié week kan verwag. Sake (18-02-2019)
Netwerk24 olieprys skiet hoogte in
Die olieprys het vroeg Maandagoggend tot ’n rekordhoogtepunt vir 2019 opgeskiet. Sake (18-02-2019)
Netwerk24 Rand sukkel voort voor begroting
Die rand sukkel nog steeds voort teen meer as R14 teenoor die dollar aan die begin van die begrotingsweek. Sake (18-02-2019)
Netwerk24 Ligte bly dié week aan... hoop Eskom
Daar word geen beurtkrag vir Maandag 18 Februarie beplan nie. Sake (18-02-2019)
Netwerk24 Kopers peusel aan Remgro
Die tegniese ontleder Frans de Klerk kyk vandeesweek na Remgro, ’n beleggingsbeheerfirma met ’n uiteenlopende portefeulje in meer as 30 maatskappye. Sake (18-02-2019)