Netwerk24 Suiwelbedryf herwin status as netto uitvoerder
Die Suid-Afrikaanse suiwelbedryf het verlede jaar sy status as netto uitvoerder van suiwelprodukte herwin, terwyl invoere met byna 20% afgeneem het vergeleke met 2017. Sake (17-02-2019)
Netwerk24 Solidariteit wil help met Eskom-krisis
Terwyl Pravin Gordhan, minister van openbare ondernemings, Sondagoggend in ’n televisie-onderhoud gesê het die regering skuld Suid-Afrikaners ’n antwoord oor hoekom multimiljardrande se projekte by … Sake (17-02-2019)
Netwerk24 Risiko’s uitgewys oor SAL en Chinese kragstasie
Skerp vrae oor die Suid-Afrikaanse Lugdiens en die voorgestelde kragstasie in Limpopo wat deur Chinese gebou gaan word, is uit DA-kringe geopper. Sake (17-02-2019)
Netwerk24 OBK-wet Donderdag voor parlement
'n Wetsontwerp oor groter deursigtigheid en beter bestuur by die Openbare Beleggingskorporasie word in die week deur die parlement oorweeg. Sake (17-02-2019)
Netwerk24 Polisie gaan Eskom beskerm
Polisiebeamptes en intelligensie-offisiere sal by Eskom se kragstasies gestasioneer word om enige sabotasie te voorkom, het die Sunday Times Sondag berig. Sake (17-02-2019)
Netwerk24 Dié wiele moet rol
’n Groot aantal klassieke motors en motorfietse word volgende week in Johannesburg opgeveil. Sake (17-02-2019)
Netwerk24 Mynbou groei meer as ekonomie
Die Suid-Afrikaanse mynbedryf het in 2018 teen 1,2% op ’n jaargrondslag gegroei, veel beter as die groei in die nasionale ekonomie. Sake (17-02-2019)
Netwerk24 Goed is nie goed genoeg
Afrikaners moet meer praat oor geleenthede en minder oor probleme, glo dié entrepreneur. Sake (17-02-2019)
Netwerk24 Wat beteken nuwe olieveld vir SA?
Die gas en olie wat in die Brulpadda-veld aan die Suid-Kaapse kus ontdek is, sou die hele land vir vier jaar lank van petrol en diesel kon voorsien. Sake (17-02-2019)
Netwerk24 Laat kinders, 2de vrou só erf
Nico van Gijsen gee raad oor hoe jy Sake (17-02-2019)
Netwerk24 Tekort aan belasting al R10 mjd. méér
Die regering se belastinginkomste kan vanjaar tot R37 miljard minder wees as die teiken wat die tesourie verlede jaar gestel het. Sake (17-02-2019)
Netwerk24 Staat wil self jou pille maak
Die regering wil ’n staatsbeheerde farmaseutiese maatskappy begin as deel van ’n plan om die gesondheidsektor reg te ruk. Sake (17-02-2019)