Netwerk24 Dis ’n komplot, sê geskorste hoës van Necsa
Twee geskorste direkteure van die Suid-Afrikaanse Kernenergiekorporasie (Necsa) betrek Kimi Makwetu, ouditeur-generaal, by ’n “komplot” om hul geloofwaardigheid te ondermyn. Sake (15-02-2019)
Netwerk24 SAL moet meer as R1 mjd. aan Comair opdok
Comair het ’n groot oorwinning behaal in ’n saak wat al 15 jaar aankom. Sake (15-02-2019)
Netwerk24 G’n beurtkrag dié naweek verwag
Eskom verwag nie beurtkrag vir die naweek nie, maar dis te vroeg om voorspellings oor volgende week te waag. Sake (15-02-2019)
Netwerk24 Amazon draai rug op NY-planne ná teenkanting
Meer as ’n jaar se harde werk en die vooruitsig van duisende nuwe poste by Amazon se beplande nuwe hoofkantoor in New York is Donderdag ná ’n paar oproepe ongedaan gemaak. Sake (15-02-2019)
Netwerk24 Nuwe bank knou klaar Discovery se wins
Die finansiëledienstegroep Discovery se aandeelprys het Vrydag in ’n stadium met amper 3% gedaal nadat ’n handelsoorsig gewys het sy wins gaan laer wees. Sake (15-02-2019)
Netwerk24 Tito Mboweni se dae in kabinet dalk getel
Woensdag se begrotingsrede is Tito Mboweni se eerste volwaardige een as minister van finansies, maar een ontleder dink dit is bes moontlik ook sy laaste. Sake (15-02-2019)
Netwerk24 Solidariteit vra vir kommissie van ondersoek
Pres. Cyril Ramaphosa moet dringend ’n kommissie van ondersoek na Eskom aanstel, sê die vakbond Solidariteit. Sake (15-02-2019)
Netwerk24 Duurder brood, meel en rys help Pioneer
Die styging in die prys van brood, meel en rys is dalk slegte nuus vir verbruikers, maar dit help Pioneer Foods, wat onder meer Sasko-brood en Weet-Bix vervaardig. Sake (15-02-2019)
Netwerk24 Kliënte sukkel so, want ons kán nie, sê Telkom
Beperkinge op sy rekeningstelsel is die rede waarom kliënte so sukkel om hul kontrakte te kanselleer, het Telkom Vrydag erken. Sake (15-02-2019)
Netwerk24 Airbus staak kolossale A380
Die Europese vliegtuigvervaardiger Airbus het vandeesweek aangekondig hy gaan nie voort met die bou van sy super-dubbeldekker-passasiersvliegtuig die A380 nie. Sake (15-02-2019)
Netwerk24 Edcon in ‘finale fase van onderhandeling’
Die sukkelende Edcon, met onder meer Edgars en Jet in sy stal, swyg steeds oor sy planne met sy skuldlas. Sake (15-02-2019)
Netwerk24 ‘Ons sal by kragstasies slaap om te help’
Solidariteit se lede wat by Eskom werk, sal in kragstasies slaap as hulle moet, net om die land se ligte te help aanhou. Sake (15-02-2019)
Netwerk24 Privatiseer Eskom, vra TLU
Indien Eskom nie vinnig geprivatiseer word nie moet boere en ander sake-ondernemings gereed maak om sonder elektrisiteit sake te doen, sê die Transvaalse Landbou-Unie (TLU). Sake (15-02-2019)
Netwerk24 Suikerbedryf vrees duisende werkverliese
Tot 350 000 mense in die suikerbedryf kan hul werk verloor, maar die parlement ontken dat die krisis in die bedryf ’n bron van kommer is. Sake (15-02-2019)
Netwerk24 Dunkin’ Donuts maak sy deure toe
Die enkele Kapenaars wat die afgelope paar jaar lief geword het vir die oliebolle van Dunkin’ Donuts of die roomys van Baskin-Robbins moet dalk maar vir oulaas hul suikertand by dié winkels gaan … Sake (15-02-2019)
Netwerk24 MTN-hoof uit Uganda geskop
Nóg ’n grootkop van MTN Uganda is gedeporteer. Sake (15-02-2019)
Netwerk24 Só lyk Maart se pyn reeds
Pomp jou fiets se wiele, want petrol en diesel gaan in Maart skerp duurder word. Sake (15-02-2019)
Netwerk24 Lief vir wyn? Antwoord ‘sí’ en spaar
Pleks van “ja”, antwoord “sí” as jy lief is vir wyn en boonop op soek is na ’n winskopie... Sake (15-02-2019)
Netwerk24 Hiér was 7 grootste onderbrekings ter wêreld
Van die grootste kragonderbrekings in die buiteland is te wyte aan natuurrampe soos orkane, tifone, siklone of ander erge storms, maar talle is ook weens tegniese foute. Sake (15-02-2019)
Netwerk24 Nagmerries, diesel en as
Hier is wat jy misgeloop het as jy nie Donderdag Sake gelees het nie en wat jy Vrydag kan verwag. Sake (15-02-2019)
Netwerk24 Getuies voor OBK-kommissie met dood gedreig
Getuies wat reeds voor die kommissie van ondersoek na gebeure by die Openbare Beleggingskorporasie (OBK) verskyn het of wat beplan om dit te doen, word glo met die dood gedreig. Sake (15-02-2019)
Netwerk24 Rand se donker week duur voort
Die rand het voorwaar ’n nare week agter die rug. Sake (15-02-2019)
Netwerk24 City Lodge bou groot 4-ster-hotel in Waterfall City
City Lodge-hotelgroep bou sy eerste nuwe Courtyard-hotel in 15 jaar by Waterfall City in Midrand. Sake (15-02-2019)
Netwerk24 Nog geen planne vir beurtkrag Vrydag
Daar is ’n goeie kans dat daar Vrydag nié beurtkrag ingestel gaan word nie. Sake (15-02-2019)