Netwerk24 Kanse skraal vir landwye kragonderbreking
Dit kan tot twee weke neem om Suid-Afrika se kragnetwerk te herstel as ’n landwye kragonderbreking sou plaasvind. Sake (14-02-2019)
Netwerk24 Almal soek kragopwekkers, maar sake lyk sleg
’n Enkele maatskappy se navrae na kragopwekkers het die afgelope week met 600% gestyg weens beurtkrag. Sake (14-02-2019)
Netwerk24 Ja, beurtkrag neuk ook met jou selfoonsein
Selfoonmaatskappye is dit eens dat beurtkrag ’n uitwerking het op selfoonseine. Sake (14-02-2019)
Netwerk24 Wat broei by Edgars-groep?
Het die sukkelende Edcon-groep wat vir Edgars en Jet besit 'n belangrike sperdatum vir sy skuld gemis? Sake (14-02-2019)
Netwerk24 SA se soettand getrek, en dis RCL wat bloei
Die kosgroep RCL se aandeelprys het 12% geval na 'n handelsoorsig getoon het wat die impak is van Suid-Afrikaners se soettand wat getrek is. Sake (14-02-2019)
Netwerk24 PetroSA bevestig Eskom het diesel
PetroSA het bevestig dat Eskom sedert Woensdag ’n nuwe voorraad diesel gekry het. Sake (14-02-2019)
Netwerk24 Petisie begin om Eskom se ‘mag te breek’
’n Versoekskrif is aanlyn begin om sakelui die geleentheid te gee om hul mening oor Eskom onder pres. Cyril Ramaphosa se aandag te bring. Sake (14-02-2019)
Netwerk24 Rand struikel in die donker en val tot R14,18
Die rand het Donderdag tot die swakste vlak sedert begin Januarie geval weens die krisis met Eskom en beurtkrag wat beleggers in die donker hou. Sake (14-02-2019)
Netwerk24 Registreer hiér as jy Eskom kan help
Die vakbond Solidariteit gaan Vrydag ’n sogenaamde kennisbank op sy webblad bekend stel waar opgeleide ingenieurs, ambagslui en kundiges wat voorheen by Eskom gewerk het, hulle kan registreer om na … Sake (14-02-2019)
Netwerk24 As waai tussen masjiene rond by Medupi
Eskom is nie bewus van die reuse-hope as by van die eenhede van die steenkoolaangedrewe Medupi-kragsentrale buite Lephalale (Ellisras) in Limpopo nie. Sake (14-02-2019)
Netwerk24 Italtile staan sterk op 50 jaar ‘jonk’
Vyf dekades gelede het ’n Italiaanse immigrant Italtile se eerste winkeldeur in Alberton in Gauteng oopgemaak. Sake (14-02-2019)
Netwerk24 Eskom-werkers se poste ‘nog veilig’
Eskom het tans geen planne om mense af te lê nie. Sake (14-02-2019)
Netwerk24 TymeBank mik na 500 kiosks in Pick n Pay-winkels
Die nuwe ten volle digitale bank TymeBank is vinnig besig om kitsbanke in winkels van die Pick n Pay-groep te installeer. Sake (14-02-2019)
Netwerk24 Waarom jou vesel-internet ná beurtkrag af is
Groot gebiede, veral in die noordelike voorstede van Kaapstad, ondervind die afgelope paar dae van beurtkrag probleme met hul vesel-internet. Sake (14-02-2019)
Netwerk24 Solidariteit wys vinger na Amcu
Solidariteit meen Amcu het werkers in die voet geskiet met die langdurige staking by die beleërde Sibanye-goudmyne, waar byna 7 000 mense nou hul werk kan verloor. Sake (14-02-2019)
Netwerk24 ‘Nagmerrie’ om rekening by Telkom te kanselleer
Tallose Suid-Afrikaners is in ’n nagmerrie-ervaring vasval as hulle ’n Telkom-kontrak probeer kanselleer. Wat staan jou te doen? En moet jy gehoor gee aan skuldinvorderaars wat jou teister? Sake (14-02-2019)
Netwerk24 Diesel glo op pad vir Eskom se spitstyd-stasies
Skepe met diesel vir Eskom se spitstyd-kragstasies moes glo dae wag om hul dringende vrag af te laai. Sake (14-02-2019)
Netwerk24 Sibanye Gold wil duisende mense afdank
Sibanye-Stillwater se beleërde Beatrix- en Driefontein-goudmyn het met ’n formele konsultasieproses begin wat tot duisende afleggings kan lei as omkeerplanne nie geïdentifiseer kan word nie. Sake (14-02-2019)
Netwerk24 Saai onderhoude vir SAID-baas se pos uit - ombud
Regter Bernard Ngoepe, die belastingombud, verskil skerp van regter Bob Nugent se aanbeveling dat kandidate vir die pos as kommissaris vir die SAID agter geslote deure gehou moet word. Sake (14-02-2019)
Netwerk24 Staking kos Dis-Chem al R50 miljoen
’n Uitgerekte en gewelddadige staking by van sy verspreidingsentrums is die belangrikste rede waarom Dis-Chem meen dat hy nie vanjaar sy teiken vir winsgroei gaan haal nie. Sake (14-02-2019)
Netwerk24 Goudmyne trek swaar, blameer Eskom
Suid-Afrika se goudmyne trek swaar en kragonderbrekings is ’n groot rede hiervoor. Sake (14-02-2019)
Netwerk24 Trump dink wéér oor tariewe teen China
Pres. Donald Trump oorweeg dit glo om die spertyd waarop hoër tariewe op alle Chinese invoere gehef gaan word, met 60 dae uit te stel. Sake (14-02-2019)
Netwerk24 Beurtkrag, petrol en rommel
Hier is wat jy misgeloop het as jy nie Woensdag Sake gelees het nie en wat jy Donderdag kan verwag. Sake (14-02-2019)
Netwerk24 Veels geluk, liewe... rand
Dit mag dalk vandag Valentynsdag wees, maar dit is ook die rand se verjaardag. Sake (14-02-2019)
Netwerk24 Dollar, Eskom druk rand tot bo R14
Die sterk dollar en nóg slegte nuus oor Eskom se finansies het die rand vir die eerste keer sedert 8 Januarie weer tot bó die R14-vlak teenoor die dollar gedruk. Sake (14-02-2019)
Netwerk24 Maart, April bring slegte nuus by die petrolpomp
Daar kom pyn vir Suid-Afrikaanse motoriste oor die volgende paar maande. Sake (14-02-2019)