Netwerk24 Verminder tenders, nie personeel, vra vakbonde
Die groot personeelkorps by Eskom is nié die probleem nie. Sake (13-02-2019)
Netwerk24 ‘Werkers en steenkool kos Eskom te veel’
Elektrisiteitskenners meen onbeteuelde arbeids- en steenkoolkostes kan die omkeerplan vir Eskom kelder. Sake (13-02-2019)
Netwerk24 Kapenaars verloor 7 dae weens spitsverkeer
Kapenaars het in 2018 gemiddeld 162 uur – oftewel byna sewe dae – weens verkeersknope verloor. Maar hoe staan sake in ander SA stede? Sake (13-02-2019)
Netwerk24 Ondersoek kom dalk oor héle mediese raad
Die hele Raad op Mediese Skemas kan moontlik by ’n ondersoek van die Spesiale Ondersoekeenheid oor beweringe van korrupsie betrek word. Sake (13-02-2019)
Netwerk24 Wet wat data dalk goedkoper kon maak, geskrap
Diensverskaffers, insluitend Telkom en Vodacom, het die besluit verwelkom dat ’n omstrede wysigingswetsontwerp oor elektroniese kommunikasie geskrap word. Sake (13-02-2019)
Netwerk24 Kleinsake, laatslapers met broek op knieë
Makro stuur skielik weer advertensies uit oor kragopwekkers van R2 000 tot R11 000 en sakekamers landwyd kla oor die impak van beurtkrag op die ekonomie. Sake (13-02-2019)
Netwerk24 Winkels se Kersfees-treurmare duur voort
Dit was ’n droewige Kersfees vir Suid-Afrika se kleinhandelaars, wys syfers van Statistieke Suid-Afrikka. Sake (13-02-2019)
Netwerk24 Eierpryse gaan vanjaar verder daal
Een van Suid-Afrika se grootste eierprodusente verdien nou byna 14% minder vir sy eiers as ’n jaar gelede. Sake (13-02-2019)
Netwerk24 Moody’s gradeer Hyprop af tot rommel
Die eiendomsgroep Hyprop se aandeelprys het Woensdag skerp gedaal nadat Moody’s sy kredietstatus tot rommel afgegradeer het. Sake (13-02-2019)
Netwerk24 Ooreenkoms met SA kom ‘binne weke’
Suid-Afrika en Brittanje sal hopelik teen die eerste week in Maart ’n handelsooreenkoms sluit wat ná Brexit van toepassing sal wees. Sake (13-02-2019)
Netwerk24 ‘Italianers en oud-ingenieurs moet kom help’
Pres. Cyril Ramaphosa sal Donderdag nog verdere maatreëls aankondig oor hoe die huidige vlaag van beurtkrag in Suid-Afrika getakel sal word. Sake (13-02-2019)
Netwerk24 Nugent berispe komitee oor SAID se Adrian Lackay
Regter Bob Nugent sê as mense smeek vir LP’s se hulp, het hulle ’n plig om te help. Sake (13-02-2019)
Netwerk24 Curro keer 1ste dividend uit
Curro het vir die eerste keer in dié privateskolegroep se bestaan ’n dividend uitgekeer. Sake (13-02-2019)
Netwerk24 ‘Moody’s gáán SA tot rommel afgradeer oor Eskom’
Daar is ’n baie groot kans dat Moody’s Investors Service Suid-Afrika binnekort tot rommelstatus gaan afgradeer. Sake (13-02-2019)
Netwerk24 Eskom-skuld ‘groot bedreiging vir ekonomie’
Eskom se hoë vlakke van skuld – wat sowat 15% van Suid-Afrika se soewereine skuld uitmaak – is ’n erge bedreiging vir die land se ekonomie. Sake (13-02-2019)
Netwerk24 Wie’s die ingenieurs wat Eskom kom ‘regruk’?
Pravin Gordhan, minister van openbare ondernemings, het Dinsdag in die parlement aangekondig dat Italië se grootste kragvoorsiener, Enel, genader is om Eskom se beurtkrag-krisis te help regruk. Sake (13-02-2019)
Netwerk24 Só styg DStv se pryse in April
DStv stoot op 1 April oudergewoonte sy tariewe op, maar daar is darem goeie nuus vir premium-intekenare wat geen verhoging gaan sien nie. Sake (13-02-2019)
Netwerk24 Medupi en Kusile is ‘swak ontwerp’
Die twee nuwe steenkoolkragstasies wat in Suid-Afrika gebou word – Medupi en Kusile – is “swak ontwerp en swak gebou”, het Pravin Gordhan, minister van openbare ondernemings, Dinsdag in die parlement … Sake (13-02-2019)
Netwerk24 Gerugte, vliegtuie en werkloosheid
Hier is wat jy misgeloop het as jy nie Dinsdag Sake gelees het nie en wat jy Woensdag kan verwag. Sake (13-02-2019)
Netwerk24 EOH val 25% ná Microsoft ooreenkoms beëindig
Die beleërde tegnologiegroep EOH se aandeelprys het Dinsdag met 25% geval. Sake (13-02-2019)
Netwerk24 Rand se liggie brand steeds flou
Die rand se liggie brand Woensdagoggend vroeg steeds flou. Sake (13-02-2019)
Netwerk24 Eskom kan SA tot rommelstatus laat tuimel
Al sou die regering R100 miljard van Eskom se skuld oorneem, sal Eskom binne 18 maande tot twee jaar terug in dieselfde posisie wees. Sake (13-02-2019)