Netwerk24 PetroSA, Necsa is ‘bankrot’, hoor parlement
PetroSA, die Suid-Afrikaanse Kernenergiekorporasie (Necsa) en Pelchem is waarskynlik tegnies bankrot. Sake (12-02-2019)
Netwerk24 O.R. Tambo se Aerocity-projek sprei sy vlerke
Die O.R. Tambo-lughawe het Dinsdag amptelik sy R4,5 miljard-ontwikkelingsprojek van stapel gestuur. Sake (12-02-2019)
Netwerk24 Die begin van Eskom se einde
Eskom is dalk nou baie belangrik, maar sy rol in Suid-Afrika gaan begin kwyn. Sake (12-02-2019)
Netwerk24 Alle oë nou op beleid
Die effense beter werkloosheidskoers is dalk van korte duur – dit weerspieël bloot die toename in tydelike poste in aanloop tot Kersfees. Sake (12-02-2019)
Netwerk24 Motsoaledi swyg oor proses met NGV-wet
Wees geduldig, sê dr. Aaron Motsoaledi, minister van gesondheid, oor die wetsontwerp oor nasionale gesondheidsversekering. Sake (12-02-2019)
Netwerk24 FB, Google ‘moet gehalte-joernalistiek steun’
Die Britse regering moet die mag van Google en Facebook oor nuusuitgewers tem, het ’n kommissie bevind. Sake (12-02-2019)
Netwerk24 ANC blameer beurtkrag op sabotasie
Die huidige vlaag van beurtkrag wat die land teister “wys al die tekens van sabotasie”, volgens die regerende party. Sake (12-02-2019)
Netwerk24 MTN se aanlyn kleinhandelaar wil in NY noteer
Die Afrika- aanlyn kleinhandelaar Jumia beplan ’n notering later vanjaar op die New Yorkse aandelebeurs wat sy waarde op sowat $1,5 miljard kan plaas. Sake (12-02-2019)
Netwerk24 EskomSePush
Terwyl die land weer gewoond moet raak aan beurtkrag, wend duisende mense hulle tot die gewilde beurtkrag-app EskomSePush. Sake (12-02-2019)
Netwerk24 Siemens ontken hy hou onderdele terug oor Eskom-skuld
Siemens ontken dat hy enige onderdele of komponente van Eskom terughou oor geld wat die kragverskaffer hom skuld. Sake (12-02-2019)
Netwerk24 Amptenaar geskors wat mediese fondse ondersoek
Die hoof van ondersoeke en nakoming van die Raad op Mediese Skemas (RMS) is geskors hangende ’n ondersoek oor bewerings van korrupsie. Sake (12-02-2019)
Netwerk24 Só werk beurtkrag-fases
Hier is ’n uiteensetting van wat fase 0- tot 4-beurtkrag beteken. Sake (12-02-2019)
Netwerk24 Knewel van ’n diamant in Lesotho gevind
’n Knewel van ’n diamant van 70 karaat is in die Liqhobong-diamantmyn in Lesotho gevind. Sake (12-02-2019)
Netwerk24 Goeie nuus oor werkloosheid
Werkloosheid het in die vierde kwartaal van 2018 gedaal. Sake (12-02-2019)
Netwerk24 Outa eis dringende ingryping oor krag
Dringende ingryping is nodig by Eskom as hy Maandag soveel as 4 000 MW se krag moes sny, sê die Organisasie teen Belastingmisbruik (Outa). Sake (12-02-2019)
Netwerk24 City Power se webtuiste vou onder druk van beurtkrag
Mense wat in Johannesburg woon en werk is omgekrap omdat City Power se webtuise nie werk nie. Sake (12-02-2019)
Netwerk24 Kommissie maak reg vir ‘formidabele getuies’
Die kommissie van ondersoek na gebeure by die Openbare Beleggingskorporasie (OBK) verwag om ’n “formidabele lys getuies” bekend te maak voordat sy sittings hervat word. Sake (12-02-2019)
Netwerk24 goeie én slegte nuus
MultiChoice verhoog sy tariewe op 1 April, maar mense wat ingeteken is op die premium-pakket sal vir eers nie meer betaal nie. Die tarief vir dié pakket sal ’n jaar lank onveranderd bly. Sake (12-02-2019)
Netwerk24 Beurtkrag, beurtkrag en beurtkrag
Hier is wat jy misgeloop het as jy nie Maandag Sake gelees het nie en wat jy Dinsdag kan verwag. Sake (12-02-2019)
Netwerk24 Beurtkrag plaas druk op rand
Dit is beslis nie ’n goeie week vir die rand nie en die probleme by Eskom vererger sake vir die geldeenheid. Sake (12-02-2019)
Netwerk24 00 tot 23:00
Fase 3-beurtkrag gaan Dinsdag van 08:00 tot 23:00 ingestel word. Sake (12-02-2019)