Netwerk24 Vier eenhede weer op dreef, sê Eskom
Eskom sê vier van sy kragopwekkingseenhede wat probleme gegee het en tot die instelling van fase 4-beurtkrag gelei het, was teen Maandagaand weer op dreef en die oorblywende drie kragopwekkers … Sake (11-02-2019)
Netwerk24 Selfs Cyril is vies
Die beurtkrag wat die hele Suid-Afrika onkant betrap het, is Maandag skielik van fase 2 tot fase 4 verskerp en dié maatreël kan nog tot April voortduur. Sake (11-02-2019)
Netwerk24 Cyril ‘geskok, kwaad’ oor Eskom
Die vlaag beurtkrag wat Eskom in die land toepas, het as “ ’n skok” gekom en hy is “kwaad” omdat die nasionale kragverskaffer dié vlak van disfunksionaliteit bereik het, het pres. Cyril Ramaphosa … Sake (11-02-2019)
Netwerk24 Hierdie rondte kán ekonomie erg knou
Die onderbrekings wat veroorsaak word deur die beurtkrag wat die naweek begin het, sal ’n nadelige uitwerking hê op die koste wat kleinsake-ondernemings in verskeie sektore moet dra, het … Sake (11-02-2019)
Netwerk24 Klein veranderinge aan nuwe datareëls
Die Onafhanklike Kommunikasieowerheid (Okosa) het klein aanpassings gemaak aan twee van die vier nuwe dataregulasies wat van 1 Maart af geld. Sake (11-02-2019)
Netwerk24 Woolies ontken hy het weer rede om te bloos
Die Woolworths-groep ontken hy het al weer ’n produkidee by ’n entrepreneur gegaps – dié keer lattes wat van beet, borrie en groentee gemaak word. Sake (11-02-2019)
Netwerk24 Hernude vrese oor likwidasie wyl Edcon swyg
Die sukkelende winkelreus Edcon swyg steeds oor die besonderhede van gesprekke met belangegroepe oor ’n reddingsplan om sy deure oop te hou, maar sê hy maak vordering. Sake (11-02-2019)
Netwerk24 Kaapse kamer waarsku oor beurtkrag se impak op sakevertroue
Die Kaapse Kamer van Koophandel en Nywerheid is geskok deur die skielike toename in beurtkrag, het die kamer Maandagmiddag in ’n verklaring gesê. Sake (11-02-2019)
Netwerk24 'Cyril se Eskom-plan kan nie als regmaak nie'
Pres. Cyril Ramaphosa se staatsrede dui op beleid wat ’n verdere kwyning van ekonomiese groei sal afweer, maar die plan om Eskom en die ekonomie te red sal nie almal paai nie. Sake (11-02-2019)
Netwerk24 Cyril sê oor plan vir siek gesondheidsorg
Die verslag met planne hoe om die gesondheidsektor reg te ruk, gaan Dinsdag deur pres. Cyril Ramaphosa in Kaapstad bekend gestel word. Sake (11-02-2019)
Netwerk24 Holomisa kla oor OBK-geld vir studenteverblyf by UWK
Bantu Holomisa, leier van die United Democratic Movement (UDM), wil hê die minister van finansies moet ’n belegging van die Openbare Beleggingskorporasie (OBK) in studentebehuising by die … Sake (11-02-2019)
Netwerk24 Maak gereed vir ’n donker week
Haal die kerse uit en maak seker die gassilinder is vol want dié week gaan jy dit waarskynlik dikwels nodig kry. Sake (11-02-2019)
Netwerk24 Almal wil weet wanneer krag af is – webwerwe vou
Oomblikke nadat Eskom Maandag gesê het dat fase 4-beurtkrag vir die res van die dag gaan geld, het die Kaapse metro en Eskom se webwerwe ophou werk. Sake (11-02-2019)
Netwerk24 Survé moet voor OBK-kommissie getuig, eis DA
Dr. Iqbal Survé moet voor die Mpati-kommissie van ondersoek na gebeure by die Openbare Beleggingskorporasie (OBK) getuig. Sake (11-02-2019)
Netwerk24 Ondersoek kom na R10m se beurse by Wits
Twee beursfondse met soortgelyke name blyk groot verwarring te skep oor of R10 miljoen se beurse onregmatig aan studente toegeken is of nie. Sake (11-02-2019)
Netwerk24 Beurtkrag op na Fase 4
Beurtkrag is opgeskuif na Fase 4, het Eskom Maandagmiddag aangekondig. Sake (11-02-2019)
Netwerk24 Woolies moet (beetrooi) bloos oor nog ’n ‘gaps’
Woolworths word al weer daarvan beskuldig dat hy ’n produkidee en -naam gegaps het – dié keer vir drankies wat van plante soos beet en borrie gemaak word. Sake (11-02-2019)
Netwerk24 Brexit jaag ook Britte se selfoon-rekeninge op
Brexit het nog ’n onvoorsiene gevolg: hoër selfoonrekeninge vir die Britte. Sake (11-02-2019)
Netwerk24 Kommer oor 140 000 poste by Edcon
Die klerewerkersvakbond Sactwu vrees 140 000 poste kan in gedrang wees as die moedermaatskappy van Edgars en Jet nie gou noodfinansiering kry nie. Sake (11-02-2019)
Netwerk24 Beurtkrag moontlik hier tot April
Beurtkrag is moontlik ’n werklikheid tot April vanjaar. Sake (11-02-2019)
Netwerk24 Rand spartel steeds teenoor sterk dollar
Die rand kry dit maar net nie reg om weer vastrapplek teenoor die dollar te kry nie. Sake (11-02-2019)
Netwerk24 Beurtkrag, ham en ’n meerkat
Hier is wat jy misgeloop het as jy nie die naweek Sake gelees het nie en wat jy dié week kan verwag. Sake (11-02-2019)
Netwerk24 South32 in driehoek gevang
Frans de Klerk en Christelle de Klerk ontleed die tendens met die myngroep South32 se aandeel. Sake (11-02-2019)
Netwerk24 Groot kans ligte gaan Maandag af wees
Daar is ’n groot kans beurtkrag gaan dié week sake in Suid-Afrika ontwrig. Sake (11-02-2019)
Netwerk24 Brugkontrak ‘gaan nie oor Aveng se geldprobleme’
Dis glad nie toevallig dat die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap (Sanral) sy kontrakteurs vir die Mtentu-brug op die Wildekuspad op 14 Januarie terug op die bouperseel wou kry nie. Sake (11-02-2019)