Netwerk24 Gordhan wil ‘binne 24 uur’ met Eskom vergader
Pravin Gordhan, die minister van openbare ondernemings, beplan om “binne die volgende 24 uur” met Eskom se bestuur en direksie te vergader oor stappe om groter sekerheid aan Suid-Afrikaners oor … Sake (10-02-2019)
Netwerk24 ‘Voer’ jou eks vir ’n meerkat op Valentynsdag
Hartgebroke soos wat Valentynsdag nader kom?. Sake (10-02-2019)
Netwerk24 Eiendomsektor se wenslys vir begrotingsrede
Die eiendomsektor is in sy skik oor Donderdag se staatsrede wat die vooruitsig vir veral kommersiële eiendomme verbeter het. Sake (10-02-2019)
Netwerk24 Dís waarom beurtkrag skielik weer ingestel is
Ná meer as twee maande wat die ligte aangebly het, het beurtkrag Sondag weer sy nare verskyning gemaak. Sake (10-02-2019)
Netwerk24 Fase 2-beurtkrag ingestel tot laat vanaand
Ná twee maande waartydens die ligte aangebly het, het Eskom Sondag 'n betreurenswaardige verklaring uitgereik en gesê daar gaan beurkrag toegepas word. Sake (10-02-2019)
Netwerk24 Benut SAID se vergunning só
Met die einde van die belastingjaar in sig is dit nou weer die tyd vir beleggers om die belastingvrye opsies te oorweeg wat die regering aanbied. Sake (10-02-2019)
Netwerk24 SA ‘raak fiskale pad byster,’ maar wat nou?
Suid-Afrika het die afgelope dekade geleidelik die fiskale pad byster geraak. Sandy McGregor verduidelik waarom dit kan vererger as daar nie nóú opgetree word nie. Sake (10-02-2019)
Netwerk24 Toerismebedryf ’n (baie) groot werkverskaffer
Een uit elke 22 Suid-Afrikaners wat werk het, werk in die toerismebedryf, wys data van Statistieke Suid-Afrika (SSA). Sake (10-02-2019)
Netwerk24 100% van die risiko; net 49% van die wins
Selfs al verslap Zimbabwe sy vereistes vir plaaslike eienaarskap van myne, val beleggers nie oor hul voete om te belê nie. Die rede is die krisis met buitelandse valuta, sê kenners. Sake (10-02-2019)
Netwerk24 SA moet dringend prospekteer
Die huidige gebrek aan mynbou-prospektering hou ’n bedreiging in vir die voortbestaan van die bedryf. Sake (10-02-2019)
Netwerk24 Hou Eskom met valkoog dop
Die ideale pensioenaris-stokperdjie is om die een ná die ander vergadering by te woon om Eskom op hul tone te hou, meen Nico Bruwer. Sake (10-02-2019)