Netwerk24 Staatsrede goed én sleg, sê landbou
Dit is jammer pres. Cyril Ramaphosa in sy staatsrede nie aandag gegee het aan die beleidsonsekerheid oor grond, landelike veiligheid en die droogtekrisis in die land nie. Sake (08-02-2019)
Netwerk24 Woolworths, Ubuntu Baba skik oor drasakke
Woolworths en die kleinsake-onderneming Ubuntu Baba het ’n “positiewe en vriendskaplike skikking” bereik. Sake (08-02-2019)
Netwerk24 Mediese bedrog nou só gepak
’n Drastiese nuwe maatstaf is bedink om bedrog in die mediese bedryf hok te slaan wat tot die jaarlikse skerp stygings in koste en premies in die bedryf bydra. Sake (08-02-2019)
Netwerk24 Basil Read verkoop belang in Botswana-mynprojek
Basil Read Mining het ’n ooreenkoms bereik om sy 28%-belang in ’n gesamentlike onderneming in Botswana aan sy twee vennote in die Majwe Mining-groep te verkoop. Sake (08-02-2019)
Netwerk24 Jaguar se ellende lei tot rekord-verlies vir Tata Motors
Die kwynende ekonomiese groei in China wat rillings deur die sakewêreld gestuur het, het ook gelei tot die grootste rekordverlies in Indië se korporatiewe geskiedenis. Sake (08-02-2019)
Netwerk24 Magnetiese Noordpool verskuif al hoe vinniger
Die pas waarteen die magnetiese Noordpool verskuif, het so toegeneem dat die vyfjaarlikse aanpassing vir navigasiemodelle met ’n jaar vervroeg is. Sake (08-02-2019)
Netwerk24 Groot verlies vir Net1 ná Sassa-kontrak verstryk
Die tegnologiegroep Net1 se winskraantjie is behoorlik toegedraai nadat sy kontrak met Sassa tot ’n einde gekom het. Sake (08-02-2019)
Netwerk24 ‘Staatsrede uitstekende nuus vir kleinsake’
Pres. Cyril Ramaphosa se fokus op kleinsakeondernemings in sy staatsrede, asook die noodsaaklike rol van die private sektor om nuwe lewe in die ekonomie te blaas, is uitstekende nuus vir die land se … Sake (08-02-2019)
Netwerk24 Goudmyne sluit weens tekort aan dollars in Zim
RioZim het produksie by sy drie goudmyne gestaak nadat Zimbabwe se Reserwebank nie die buitelandse valuta kon voorsien wat die maatskappy nodig het om in bedryf te bly nie. Sake (08-02-2019)
Netwerk24 Total se ontdekking kan tot stormloop lei
Total se ontdekking van gaskondensaat aan die Suid-Kaapse kus kan ’n stormloop van ander eksplorasie-maatskappye ontketen. Sake (08-02-2019)
Netwerk24 Ruil skuld, red Eskom, meen Hadebe
Die maklikste manier om Eskom te red is as die regering sy skuld van R419 miljard oorneem, sê Phakamani Hadebe, uitvoerende hoof van Eskom. Sake (08-02-2019)
Netwerk24 Gaan dit werk?
Pres. Cyril Ramaphosa het in sy staatsrede aangekondig Eskom word in drie verdeel onder Eskom Holdings. Gaan dit die nutsmaatskappy - en die land - red? Sake (08-02-2019)
Netwerk24 Twitter verloor 5 m. gebruikers in enkele maande
Twitter verloor soveel gebruikers dat hy besluit het om nie meer kwartaalliks dié syfer bekend te maak nie. Sake (08-02-2019)
Netwerk24 EU straf Saoedi-Arabië, Panama oor geldwassery
Die EU gaan voort met sy planne om Saoedi-Arabië en Panama op ’n lys te plaas van lande wat in gebreke bly om geldwassery te bekamp. Sake (08-02-2019)
Netwerk24 Clover-aandeel effens sterker ná skoknuus
Clover se aandeelprys – wat Donderdag met meer as 4% gedaal het – het Vrydag oënskynlik gestabiliseer nadat die Israelse firma CBC verseker het hy bly verbind tot die verkryging van die suiwelreus. Sake (08-02-2019)
Netwerk24 Apple beloon tiener wat FaceTime-fout vind
Apple gaan die tiener wat die FaceTime-fout ontdek het wat iPhone-gebruikers verlede week die horries gegee het, beloon. Sake (08-02-2019)
Netwerk24 Wat’s dié ranglys waarvan Cyril praat?
Dit sal ’n wonderwerk wees as Suid-Afrika binne drie jaar van nr. 82 tot nr. 50 op die Ease of Doing Business-ranglys klim, soos pres. Cyril Ramaphosa in sy staatsrede belowe het. Sake (08-02-2019)
Netwerk24 Kaalfoto’s van miljoene mans beland aanlyn
Die gebruikers van ’n gewilde afspraak-app vir gay mans is rooi in die gesig nadat dit bekend geword het dat intieme foto’s weens ’n veiligheidsfout maklik gesien kan word deur enigiemand wat toegang … Sake (08-02-2019)
Netwerk24 ‘Skadu van skeptisisme’ hang oor staatsrede
Mooi woorde – maar wanneer kom die aksie?. Sake (08-02-2019)
Netwerk24 Sasol se VSA-aanleg raak laat
Die voltooiing van die petrochemiese reus Sasol se chemiese aanleg in Amerika is nou tot vyf maande vertraag weens verskeie faktore soos swak weer, byvoegings tot die projek en afwesigheid van … Sake (08-02-2019)
Netwerk24 Is wyn ná bier iets om te vier?
Wat maak jou die dronkste: As jy wyn drink, dan bier, of andersom? Sake (08-02-2019)
Netwerk24 Agbiz verwelkom boodskap in staatsrede
Die landbousakekamer Agbiz het dit verwelkom dat pres. Cyril Ramaphosa dié sektor vir spesiale ondersteuning vir ontwikkeling uitgesonder het. Sake (08-02-2019)
Netwerk24 Numsa dreig Cyril oor Eskom
Die mynwerkersvakbond Numsa “sal Ramaphosa in die strate kry” oor sy plan om Eskom in drie dele op te breek. Sake (08-02-2019)
Netwerk24 Mynbou loof ‘beste staatsrede in 20 jaar’
Die Mineraleraad van Suid-Afrika stem met pres. Cyril Ramaphosa saam dat vordering gemaak is om groter beleidsekerheid in die mynbou te verkry, veral noudat die nuwe weergawe van die Mynbouhandves … Sake (08-02-2019)
Netwerk24 Numsa dreig Cyril oor Eskom
Die mynwerkersvakbond Numsa “sal Ramaphosa in die strate kry” oor sy plan om Eskom in drie dele op te breek. Sake (08-02-2019)
Netwerk24 Agbiz verwelkom boodskap in staatsrede
Die landbousakekamer Agbiz het dit verwelkom dat pres. Cyril Ramaphosa dié sektor vir spesiale ondersteuning vir ontwikkeling uitgesonder het. Sake (08-02-2019)
Netwerk24 Rand kry nie weer ‘Ramaphoria’ oor staatsrede
Die rand het nie vanjaar weer die “Ramaphoria” van verlede jaar gekry nie. Sake (08-02-2019)
Netwerk24 Kapenaar laat wiel in kompetisie vir Isuzu-tegnici
Isuzu se vierde beste tegnikus in die hele wêreld kom van Suid-Afrika. Sake (08-02-2019)
Netwerk24 Amsa kan miljoene rande se boete kry oor vuil lug
Die staalreus ArcelorMittal Suid-Afrika gaan moontlik strafregtelik vervolg word weens lugbesoedeling in Vanderbijlpark, Gauteng. Sake (08-02-2019)