Netwerk24 Nuwe besem vee vinniger
Ekonome is oorwegend in hul skik met pres. Cyril Ramaphosa se staatsrede, maar is besorg oor te min detail oor Nasionale Gesondheidsversekering. Sake (07-02-2019)
Netwerk24 Airbnb het groot planne vir jou héle reis
Die verblyf-app Airbnb het Donderdag aangekondig dat hy as deel van sy voorgenome uitbreiding na die breër reisbedryf ’n nuwe hoof van wêreldwye vervoer aangestel het. Sake (07-02-2019)
Netwerk24 Ghosn betaal glo met Renault-geld vir sy troue by Versailles
Carlos Ghosn is al langer as twee maande in die tronk, maar nou, vir die eerste keer, gaan Renault bewyse oorhandig wat glo wys dat sy voormalige voorsitter maatskappyvoordele misbruik het om in 2016 … Sake (07-02-2019)
Netwerk24 Eskom-kontrakteur in geldknyp
Druk laai op by Eskom se Medupi-, Kusile- en ander steenkoolkragstasies weens ’n kontrakteur wat in ’n geldknyp is. Sake (07-02-2019)
Netwerk24 Roodepoort se ‘VVV’ is te huur
Roodepoort se bekende Vreemde Vlieënde Voorwerp (VVV) – oftewel die huis wat soos ’n vlieënde piering lyk – is te huur. Sake (07-02-2019)
Netwerk24 Boetes uitgedeel aan talle wat konkel met pryse
Die landbougroep NTK Limpopo Agri sal R1,3 miljoen vir sy sondes met die prysvasstelling van mieliemeel moet opdok. Sake (07-02-2019)
Netwerk24 Hoe goed gaan dit met MultiChoice voor notering?
MultiChoice gee toe hy is bekommerd dat stromingsdienste soos Netflix hom gaan verswelg, veral aangesien hy eersdaags op sy eie voete moet staan. Sake (07-02-2019)
Netwerk24 Herrie oor Israeli-koper laat Clover byna 6% val
Die suiwelmaatskappy Clover se aandeelprys het Donderdag in 'n stadium byna 6% geval nadat hy in die visier van ’n aktivistiese groep gekom het weens die Israelse koper wat hom wil oorneem. Sake (07-02-2019)
Netwerk24 Transnet-treine kan Botswana help
Transnet en die Botswana-spoorwegmaatskappy het onderhandelinge hervat oor die bou van ’n swaarvragspoorlyn om steenkool van Botswana na Suid-Afrika te kan uitvoer. Sake (07-02-2019)
Netwerk24 Eskom gaan homself in die voet skiet
Eskom weet goed wat gaan gebeur as kragtariewe drasties styg: Groot gebruikers soos ArcelorMittal Suid-Afrika gaan geen keuse hê as om minder krag te verbruik nie. Sake (07-02-2019)
Netwerk24 ‘Só klein’-emoji is ’n aanwins, juig Twitter
Uiteindelik! Net wat die emoji-biblioteek nodig gehad het – ’n handgebaar wat wys “hoe klein ’n penis is”. Sake (07-02-2019)
Netwerk24 Zim se dollar-plan vertraag
Zimbabwe het sy planne om ondernemings en individue toe te laat om Amerikaanse dollars elektronies tussen mekaar oor te plaas, vir eers vertraag. Sake (07-02-2019)
Netwerk24 Clover-plan in weegskaal ná woede oor Israel-konneksie
Die bemagtigingsgroep Brimstone het ná woede oor sy deelname aan ’n transaksie om Clover uit te koop, van plan verander. Sake (07-02-2019)
Netwerk24 Steinhoff kry spesialis om hom deur bankrotskap te lei
Die Steinhoff-groep het nóg ’n konsultant wat spesialiseer in die ommekeer van sukkelende maatskappye op sy direksie benoem. Sake (07-02-2019)
Netwerk24 Nuwe gas aan SA kus ontdek
Die Franse petroleumreus Total het toe – soos verlede week verwag is – wel nuwe aardgasbronne aan die Suid-Kaapse kus ontdek. Sake (07-02-2019)
Netwerk24 Trevor Manuel help nuwe Jan Taks-baas kies
Trevor Manuel, gewilde en gerespekteerde oudminister van finansies, gaan help om die nuwe kommissaris van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) aan te stel. Sake (07-02-2019)
Netwerk24 Skitter jaar vir Amsa
Die staalreus het ’n skitterende jaar agter die blad. Sake (07-02-2019)
Netwerk24 Jy kan nou meer in die Kaap verdien
Johannesburg, Suid-Afrika se finansiële middelpunt wat 16% van die land se BBP genereer, is nie meer die land se bes betalende stad nie, volgens die vooraanstaande werwingsplatform Adzuna. Sake (07-02-2019)
Netwerk24 Ondersoeke na VBS Mutual Bank duur voort
Dit kan tot drie jaar duur voordat die ouditeure wat by die bedrog by VBS Mutual Bank betrek is, professioneel op die vingers geraps word. Sake (07-02-2019)
Netwerk24 Alcon dok op vir knoeiery met Eskom-tenders
Die kabelvervaardiger Alcon Marepha moet as deel van ’n skikkingsooreenkoms met die Mededingingskommissie oor die vervaardiger se rol in prysvasstelling en onwettige samespanning met Eskom-tenders … Sake (07-02-2019)
Netwerk24 Vliegtuie, Explora en mafias
Hier is wat jy misgeloop het as jy nie Woensdag Sake gelees het nie en wat jy Donderdag kan verwag. Sake (07-02-2019)
Netwerk24 Rand sak terug teenoor sterk dollar
Die rand se goeie lopie teenoor die Amerikaanse dollar blyk tot ’n einde te gekom het. Sake (07-02-2019)
Netwerk24 Sukkelende David Jones se baas bedank
Die uitvoerende hoof van Woolworths se Australiese afdelingswinkel, David Jones, het “om persoonlike redes” bedank. Sake (07-02-2019)