Netwerk24 Eskom se voorsitter laai nóg hooi op sy vurk
Jabu Mabuza, voorsitter van die beleërde Eskom se direksie, sien kans vir nóg werk. Sake (06-02-2019)
Netwerk24 Jou Explora is waarskynlik oud
DStv het stil-stil ’n nuwe Explora-dekodeerder beskikbaar gestel. Moet jy jou oue nou in die asblik gooi? Lees hier. Sake (06-02-2019)
Netwerk24 Fedusa ondersoek grootbaas oor Ayo-belegging
Fedusa het Dennis George, sy hoofsekretaris, op spesiale verlof geplaas oor die OBK se belegging van R4,3 miljard in Ayo Technology Solutions. Sake (06-02-2019)
Netwerk24 #TellTito om jou pensioengeld uit te los
Die Instituut vir Rasseverhoudings (IRR) het ’n petisie begin om Suid-Afrikaners se aandag te vestig op die staat se planne met private pensioene. Sake (06-02-2019)
Netwerk24 MultiChoice nié vervolg oor uitsaairegte vir sport
Die Mededingingskommissie gaan MultiChoice of SuperSport nie vervolg vir die beweerde misbruik van hul dominante posisie in die mark nie. Sake (06-02-2019)
Netwerk24 Supersoniese vliegtuie kom terug!
Die era van vlieg teen meer as die spoed van klank is binnekort terug. Boeing bou aan ’n nuwegenerasie- supersoniese straler waarop jy dalk oor vier jaar sal kan vlieg. Sake (06-02-2019)
Netwerk24 Apple moet verduidelik oor FaceTime-flater
Twee lede van die Amerikaanse huis van verteenwoordigers wil hê Tim Cook moet kom verduidelik hoe ’n massiewe flater met Apple se FaceTime-produk ingesluip het. Sake (06-02-2019)
Netwerk24 Standard Chartered in VSA beboet oor wisselkoers-konkel
Die Britse bank Standard Chartered moet ’n boete van $40 miljoen aan die New Yorkse departement van finansies betaal nadat hy erken het hy het tussen 2007 en 2013 met die waarde van verskeie … Sake (06-02-2019)
Netwerk24 Snapchat sluit slegte jaar op hoë noot af
Sake begin rooskleuriger lyk ná ’n paar baie slegte kwartale vir Snap, die moedermaatskappy van die gewilde kletsdiens Snapchat. Sake (06-02-2019)
Netwerk24 Wat Cyril oor Eskom kan sê
Eskom sal waarskynlik in ’n ingefaseerde tweestap-benadering opgedeel word in drie afsonderlike staatsbeheerde entiteite om die vrese van vakbonde oor werkverliese en privatisering te besweer. Sake (06-02-2019)
Netwerk24 Sakevertroue sal styg as meer mense oranje dra
Dit help nie pres. Cyril Ramaphosa probeer beleggers na Suid-Afrika lok, maar niks word gedoen om die wanadministrasie en korrupsie hok te slaan nie. Sake (06-02-2019)
Netwerk24 Datums gou bekend
Mense wat asem ophou oor die uitslag van die markondersoek oor die koste van private gesondheidsorg, moet hier lees. Sake (06-02-2019)
Netwerk24 Mafias op boupersele ‘nasionale krisis’
Mafias wat op boupersele opdaag en kontrakteurs en werkers met geweld dreig, is ’n nasionale krisis. Sake (06-02-2019)
Netwerk24 Is jy ’n goeie huurder? Word met dié app beloon!
Lojaliteitsprogramme is g’n nuutjie nie, en Suid-Afrikaners is goed bewus dat getroue klandisie by sekere winkelgroepe en ’n gesonde leefstyl lonend kan wees. Sake (06-02-2019)
Netwerk24 Nóg skorsings by Transnet verwag
Nóg mense gaan waarskynlik by Transnet geskors word soos wat die maatskappy deur die aanbevelings werk van 345 interne verslae wat so ver as 2011 terug strek. Sake (06-02-2019)
Netwerk24 Cosatu staak om moratorium op afleggings te eis
Cosatu gaan voort met die plan om op 13 Februarie te staak en gaan ook op 19 Februarie betoog. Agt betogings word landwyd gehou op elkeen van dié twee dae. Sake (06-02-2019)
Netwerk24 Trump dik syfers aan in staatsrede
Pres. Donald Trump het Dinsdagaand in sy staatsrede in Washington ekonomiese syfers oordryf óf gefokus op sekere prestasies sonder om dit in konteks te plaas. Sake (06-02-2019)
Netwerk24 Pille, eise en tolhekke
Hier is wat jy misgeloop het as jy nie Maandag Sake gelees het nie en wat jy Dinsdag kan verwag. Sake (06-02-2019)
Netwerk24 Rand steur hom nie veel aan Trump
Pres. Donald Trump het wel Dinsdagaand sy staatsrede gelewer, maar die rand het hom nie veel daaraan gesteur nie. Sake (06-02-2019)