Netwerk24 Kopsere wink vir pilmakers ná goeie jare
Ná jare van stabiele en voorspelbare groei vir die plaaslike farmaseutiese bedryf, lê daar nou ’n tyd van groot veranderinge voor. Sake (05-02-2019)
Netwerk24 Eskom-effekte verhandel asof daar ’n partytjie is
Daar was al soveel slegte nuus oor Eskom dat selfs die mees geharde effektebelegger lugtig vir hom sal wees. Sake (05-02-2019)
Netwerk24 Gold Brands kry koper vir ChesaNyama
Gold Brands gaan sy beleërde kitskosrestaurant-filiaal ChesaNyama aan Future Equity Brands verkoop om sy dreigende bankrotskap af te weer. Sake (05-02-2019)
Netwerk24 Wiese se R59 miljard-eis teen Steinhoff
Die voorheen Suid-Afrikaans genoteerde Steinhoff-maatskappy se finansiële state vir die boekjaar tot einde Junie 2014 het wesenlike vals inligting bevat, voer die sakeman Christo Wiese se maatskappy … Sake (05-02-2019)
Netwerk24 Dié gebruikte motors verkoop die vinnigste
Die tweedehandse voertuig wat die vinnigste verkoop word in Suid-Afrika is die Ford Ranger, wys die jongste statistieke van die aanlyn markplek OLX. Sake (05-02-2019)
Netwerk24 Sea Harvest het nou hele Aussie-visgroep aan sy hoek
Die genoteerde vismaatskappy Sea Harvest het aangekondig hy gaan die res van die aandele in die Australiese vismaatskappy Mareterram koop. Sake (05-02-2019)
Netwerk24 OBK-krisis ‘sleg vir die hele ekonomie’
Die krisis by die Openbare Beleggingskorporasie (OBK) kan die Suid-Afrikaanse ekonomie as geheel knou as dit beleggingsbesluite vertraag. Sake (05-02-2019)
Netwerk24 Sol Kerzner se spogprojek in Houtbaai
Bouwerk het pas begin by die hotelmagnaat Sol Kerzner se jongste projek. Dit is ’n eksklusiewe eiendomsontwikkeling genaamd Kerzner Estate. Sake (05-02-2019)
Netwerk24 Apple sal ‘slim wees’ om Netflix te koop
Apple sit op ’n berg kontant en J.P. Morgan het ’n voorstel oor wat hy daarmee kan doen: Koop Netflix. Sake (05-02-2019)
Netwerk24 Aveng ‘lieg oor brug-kontrak’
Die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap (Sanral) het Dinsdag met regstappe gedreig teen die maatskappye wat hulle onttrek het aan die kontrak om Afrika se hoogste brug te bou. Sake (05-02-2019)
Netwerk24 Tito moet oop kaarte speel, vra JSE-baas
Tito Mboweni, minister van finansies, behoort oop en deursigtig te wees oor die ware toestand van die land se geldsake wanneer hy sy begrotingsrede lewer. Sake (05-02-2019)
Netwerk24 Kletsdiens vir werkplek wil noteer
Slack, die bekende kletsdiens vir die werkplek, het Maandag sy aanvanklike aansoek ingedien om genoteer te word, berig Reuters. Sake (05-02-2019)
Netwerk24 Tolhek ruk jou sak só in Maart
Nuwe tolgeld wat van 1 Maart by tolhekke landwyd gehef gaan word, gaan dalk nie motoriste se sak so erg ruk nie, maar dit kom steeds op aardige bedrae uit. Sake (05-02-2019)
Netwerk24 Besluit oor brug ‘slegte nuus vir SA’
Dit is ongelooflik slegte nuus as maatskappye hulle aan Suid-Afrika onttrek weens geweld, sê dr. Roelof Botha, finansiële raadgewer van die Optimum-groep. Sake (05-02-2019)
Netwerk24 Curro verwag 20%-groei
Curro verwag sy verdienste vir die boekjaar tot einde Desember sal tussen 15% en 20% hoër as ’n jaar gelede wees. Sake (05-02-2019)
Netwerk24 OBK-direksie ‘bly aan stuur tot hulle vervang word’
Die OBK het sy eerste verklaring uitgereik sedert die hele direksie Vrydag hul bedanking aangekondig het. Sake (05-02-2019)
Netwerk24 Astral van 2 kante onder druk
Laer gemiddelde hoendervleispryse in die kwartaal tot einde Desember het verbruikers bevoordeel, maar dit knyp die winsmarge van die pluimveegroep Astral Foods. Sake (05-02-2019)
Netwerk24 ’n Brug, belasting en ’n vleisie
Hier is wat jy misgeloop het as jy nie Maandag Sake gelees het nie en wat jy Dinsdag kan verwag. Sake (05-02-2019)
Netwerk24 Dit was ‘net ’n gesprek’ oor die OBK
’n Geheime opname wat onthul dat dr. Iqbal Survé met direksielede van Ayo Technologies saamgespan het om ’n belegging by die Openbare Beleggingskorporasie (OBK) te bekom, was niks meer as “ ’n … Sake (05-02-2019)
Netwerk24 Rand bly lusteloos
Die dollar het steeds Dinsdag sy pas volgehou en ander geldeenhede onder druk geplaas. Sake (05-02-2019)