Netwerk24 SA se Golden Gate-brug op ys weens geweld
Aveng het die skokkende besluit geneem om hom te onttrek aan die kontrak om die hoogste brug in Afrika, oor die Mtentu-rivier, te bou. Sake (04-02-2019)
Netwerk24 ‘Zuma het nooit met mynbase gepraat’
Die feit dat pres. Cyril Ramaphosa self Dinsdag die Mynbou-indaba gaan toespreek, wys die regering is uiters bekommerd oor die impak van sy beleid op mynboubelegging. Sake (04-02-2019)
Netwerk24 Vorige Eskom-direkteure hof toe gesleep
Corruption Watch het Maandag ’n aansoek by die hooggeregshof in Pretoria ingedien om die voormalige Eskom-direksie as “misdadig” te verklaar. Sake (04-02-2019)
Netwerk24 Eskom sal Bosasa ‘soos piekniek laat lyk’
As Eskom ’n forensiese verslag moet uitreik oor presies wat alles by dié kragverskaffer gebeur het, sal dit die Bosasa-sage soos ’n Sondagskool-piekniek laat lyk. Sake (04-02-2019)
Netwerk24 Batebestuurder kyk na dié 2 ontluikende markte in 2019
Goeie nuus van die Amerikaanse sentrale bank, die Federale Reserweraad (Fed), het ontluikende markte einde Januarie ’n hupstoot gegee, maar net party sal dié neiging deur die loop van 2019 suksesvol … Sake (04-02-2019)
Netwerk24 Wins wink weer vir 2 sukkelende myngroepe
Twee van Suid-Afrika se groot mynmaatskappye wat van plan is om duisende werkers af te lê omdat hulle voorheen groot verliese gely het, het nou weer ’n wins begin maak. Sake (04-02-2019)
Netwerk24 MTN verwag minstens 20% meer wins
MTN se wins gaan met minstens 20% styg vir die boekjaar tot einde Desember. Sake (04-02-2019)
Netwerk24 Byna 1 000 klagtes oor korrupsie reeds ondersoek
Eskom het al 934 van die 1 049 klagtes oor ongerymdhede en korrupsie wat by hom aangemeld is, afgehandel. Sake (04-02-2019)
Netwerk24 Handelsverbod op SA vleis ‘effens verslap’
Die handelsverbod op geprosesseerde vleisprodukte vanaf Suid-Afrika het ná die onlangse uitbreking van bek-en-klouseer in Limpopo effens verslap, sê Senzeni Zokwana, minister van landbou, bosbou en … Sake (04-02-2019)
Netwerk24 Transnet skors glo 8 topbestuurders
Agt senior bestuurders van Transnet het glo kennis gekry dat hulle geskors word. Sake (04-02-2019)
Netwerk24 Clover vir R25 per aandeel verkoop
Clover se aandeelprys het Maandag skerp gestyg ná die aankondiging wie die suiwelreus koop. Sake (04-02-2019)
Netwerk24 Petrol, briewe en ’n pot lensies
Hier is wat jy misgeloop het as jy nie die naweek Sake gelees het nie en wat jy dié week kan verwag. Sake (04-02-2019)
Netwerk24 Herstellopie vir Reinet moontlik
Die ontstaan van die beleggingsmaatskappy Reinet Investments spruit deels uit die herstrukturering van die Rupert-sakeryk se Richemont, die Switserse luuksegoedere-onderneming. Sake (04-02-2019)
Netwerk24 Rand wag vir staatsrede
Dit blyk dat die rand tans in afwagting op pres. Cyril Ramaphosa se staatsrede Donderdagaand die pas markeer. Sake (04-02-2019)
Netwerk24 ‘Treine moet meer aandag kry in beleid’
Treinvervoer is van die mees energiedoeltreffende vervoermiddels vir vrag en passasiers maar word dikwels in openbare debat verwaarloos, volgens ’n nuwe verslag. Sake (04-02-2019)
Netwerk24 Moet jy ophou belasting betaal?
Helen Zille, premier van die Wes-Kaap, het ’n opskudding veroorsaak met haar twiet dat sy ’n belastingopstand gaan begin. Die ekonoom Dawie Roodt vra of dit haalbaar is - en wat dit sal meebring. Sake (04-02-2019)
Netwerk24 Pepkor was naby afgrond weens Steinhoff-skuld
Die genoteerde winkelgroep Pepkor was in 2018 naby die afgrond weens sy moedermaatskappy Steinhoff se skuldlas. Sake (04-02-2019)
Netwerk24 Nie Vodacom óf MTN het Please Call Me uitgedink
Daar is bewyse dat nie Ari Kahn namens MTN óf Kenneth Makate namens Vodacom met die idee vir ’n Please Call Me-diens vorendag gekom het nie. Sake (04-02-2019)