Netwerk24 Handelsvennote vra Cyril direk om kapers vas te vat
’n Diplomatieke uitval broei tussen Suid-Afrika en vyf van sy grootste internasionale handelsvennote nadat hulle regstreeks aan pres. Cyril Ramaphosa geskryf het om onder meer daadwerklik teen … Sake (03-02-2019)
Netwerk24 Perk op petrolprys ‘sal nie werk nie’
Die voorgestelde perk op brandstofpryse is dalk daarop gemik om die druk op verbruikers te verlig, maar dis nie iets wat “maklik of lewensvatbaar” in werking gestel kan word nie. Sake (03-02-2019)
Netwerk24 Tito se stilte wek kommer
Dis baie kommerwekkend dat Tito Mboweni, minister van finansies, nog geen woord gerep het oor die massabedanking van die hele direksie van die OBK nie. Sake (03-02-2019)
Netwerk24 Nissan skrap glo plan vir Britse X-trail
Nissan gaan glo nie meer sy nuwe modelle X-trail en Qashqai in Engeland bou soos byna drie jaar gelede belowe is nie. Sake (03-02-2019)
Netwerk24 Catherine Deneuve se rokke haal $1 m.
Dít is die opbrengs van ’n veiling in Parys, Frankryk, waar sowat 130 skeppings wat Yves Saint Laurent vir die aktrise Catherine Deneuve (foto) ontwerp het, onder die hamer gekom het, sê die … Sake (03-02-2019)
Netwerk24 Min mense koop nuwe motors in Januarie
Verkope van passasiersmotors in Suid-Afrika het met 11% geval, maar uitvoer het stewig gestyg. Sake (03-02-2019)
Netwerk24 Kommer dat verslag oor GEPF geheim is
Die staatsdienspensioenfonds het al verlede jaar ’n aktuariële verslag oor die gesondheid van die fonds gekry, maar weier steeds om dit bekend te maak. Sake (03-02-2019)
Netwerk24 Pasop vir ‘slim’ KWB-planne
Maak seker jou plan om boedelbelasting ná jou dood te verminder, het nie op lang termyn die teenoorgestelde uitwerking nie. Sake (03-02-2019)
Netwerk24 Rand se lekker lopie is dalk ‘oorprestasie’
Die rand het die maand op ’n hoë noot afgesluit nadat dit Donderdag tot sy sterkste vlak in vyf maande teenoor die dollar verstewig het. Sake (03-02-2019)
Netwerk24 Mediese fondse dalk só gou goedkoper
Die Raad op Mediese Skemas belowe om teen volgende maand ’n raamwerk vir laekoste-voordeelopsies te publiseer wat mediese fondse bekostigbaarder vir miljoene mense kan maak. Sake (03-02-2019)