Netwerk24 248 skaatsplanke haal byna miljoen dollar
Die volledige argiefversameling van al 248 soorte skaatsplanke wat die gewilde handelsnaam Supreme van 1998 tot 2018 vervaardig het, is opgeraap. Sake (02-02-2019)