Netwerk24 Group Five se baas ‘bedank’
Group Five het skielik ontslae geraak van sy uitvoerende hoof. Dit kom nadat die groep se finansiële hoof einde November die maatskappy verlaat het. Sake (01-02-2019)
Netwerk24 Hele OBK-direksie bedank
Die hele direksie van die OBK het Tito Mboweni, minister van finansies, Vrydag versoek om hulle van hul pligte te onthef. Sake (01-02-2019)
Netwerk24 Eskom leen R15 mjd. van banke
Eskom het Vrydag R15 miljard by ’n konsortium plaaslike en oorsese banke geleen. Sake (01-02-2019)
Netwerk24 Steenkool-uitvoer ‘gaan kwyn’
Suid-Afrika se steenkooluitvoerders word deur ’n langtermyn-inkrimping van hul uitvoermark in die gesig gestaar, waarsku die Instituut vir Energie-ekonomie en Finansiële Ontleding (IEEFA). Sake (01-02-2019)
Netwerk24 Armstes gaan verloor, sê Mashaba
Die metroraad van Johannesburg sal moet kies tussen minder diensverskaffing of minder gratis elektrisiteitstoevoer aan die armstes in die metro as Eskom sy sin oor tariefverhogings kry. Sake (01-02-2019)
Netwerk24 FirstRand belowe vergoeding sal verklaar word
FirstRand het belowe om eersdaags in sy jaarverslag meer inligting te verskaf oor hoe sy topbestuur gemeet en vergoed word. Sake (01-02-2019)
Netwerk24 Onafhanklike direkteure skep pap op JSE, maar nie almal
Nie-uitvoerende direkteure word al hoe meer gebruik in die onderskeie direksies van JSE-genoteerde maatskappye, maar wie is dié sakeleiers en hoe lyk hul vergoeding?. Sake (01-02-2019)
Netwerk24 ‘SA’ners moenie vir Eskom-bedrog betaal’
Eskom hou die koste van die bedrog by hom op sy state en maak dit dan Suid-Afrikaners se probleem. Maar Suid-Afrikaners moet nie vir dié bedrog betaal nie, sê Ted Blom, ’n energiekonsultant. Sake (01-02-2019)
Netwerk24 Koop of wag-’n-bietjie?
Is dit nou juis die tyd om groot in Shoprite te belê?. Sake (01-02-2019)
Netwerk24 ‘Bied SAL se internasionale sake aan hoogste bieër’
As Suid-Afrika ’n internasionale lugdiens benodig, hoef dit nie die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) te wees nie. Die SAL behoort in twee verdeel te word en ’n internasionale lugdiens kan die … Sake (01-02-2019)
Netwerk24 Talle mynministers van Afrika by indaba verwag
Die Mynbou-indaba wat van 4 tot 7 Februarie in Kaapstad gehou word, sal bygewoon word deur verskeie Afrika-ministers verantwoordelik vir mynbou. Sake (01-02-2019)
Netwerk24 Britse fabrieke gaar voorraad op soos Brexit-vrese groei
Vervaardigers in die Verenigde Koninkryk is besig om voorraad op te bou teen ’n rekordspoed soos hul kommernis oor Brexit drasties toeneem. Sake (01-02-2019)
Netwerk24 ‘Duur krag gaan duisende mense werkloos laat’
Derduisende mynwerkers sal hul werk verloor as Eskom sy sin kry en kragtariewe vir die volgende drie jaar elke jaar met 15% per jaar verhoog word. Sake (01-02-2019)
Netwerk24 Probleme by Kusile, Medupi eers in 2021 gepak
Dit gaan nog twee jaar duur voordat Eskom ontwerpprobleme by sy twee nuwe kragstasies begin regmaak. Sake (01-02-2019)
Netwerk24 Vodacom-aanbod finaal; hy maak ‘niks’ uit Please Call Me
Vodacom het Vrydag bevestig dat die tyd vir onderhandelinge met Kenneth Nkosana Makate, die uitvinder van die Please Call Me-diens, verstryk het. Sake (01-02-2019)
Netwerk24 Sukses vir Citrusdal-boere
Een van Suid-Afrika se grootste sitrusprodusente gaan sy produksie met 40% opstoot. Sake (01-02-2019)
Netwerk24 Sony se wins beloop nou etlike miljarde
Sony maak wins dat dit klap. Dié Japanse tegnologiereus het luidens sy jongste resultate sy beste kwartaal nóg gehad in die drie maande tot einde Desember. Sake (01-02-2019)
Netwerk24 Petrol op, diesel op – maar met net ’n paar sent
Daar gaan in Februarie geen genade vir motoriste wees nie – ook nie vir dié wat hul motors met diesel volmaak nie. Sake (01-02-2019)
Netwerk24 Fawu wil simpatie-staking uitroep
Die koswerkersvakbond Fawu wil werkers by ander Blue Ribbon-bakkerye en meulens van Premier Foods mobiliseer om in solidariteit met sy Kaapse lede aan simpatiestakings deel te neem. Sake (01-02-2019)
Netwerk24 E-tol in Gauteng styg met net R3 per maand
Tolgeld op Sanral se tolpaaie sal op 1 Maart met net minder as 5% styg, maar daar is ’n toegewing vir Gautengse motoriste. Sake (01-02-2019)
Netwerk24 Trump positief oor handel met China
Pres. Donald Trump gaan dalk binnekort met sy Chinese eweknie, pres. Xi Jinping, vergader in ’n poging om ’n omvattende handelsooreenkoms te teken. Sake (01-02-2019)
Netwerk24 Nomvalo neem Saica-leisels oor
Freeman Nomvalo is die Suid-Afrikaanse Instituut vir Geoktrooieerde Rekenmeesters (Saica) se nuwe uitvoerende hoof. Sake (01-02-2019)
Netwerk24 Amsa se toekoms lyk al blinker
Die toekoms van die staalreus ArcelorMittal Soutn Africa (Amsa) begin al blinker lyk. Sake (01-02-2019)
Netwerk24 Sente, steenkool en ‘smash burgers’
Hier is wat jy misgeloop het as jy nie Donderdag Sake gelees het nie en wat jy Vrydag kan verwag. Sake (01-02-2019)
Netwerk24 Rand hou pas vol
Die rand het vroeg Vrydagoggend sy pas teen die dollar volgehou. Sake (01-02-2019)
Netwerk24 Twitter se 1ste wenke vir Tito
O wee, gaan dit werk? Hier is van die eerste menings wat Suid-Afrikaners in aanloop tot 20 Februarie se begrotingsrede gelug het. Sake (01-02-2019)