Netwerk24 Dié lande smul aan SA se landbou-produkte
Suid-Afrika is een van die tien grootste produseerders van wyn, appels en subtropiese vrugte in die wêreld. Sake (31-01-2019)
Netwerk24 Dis ’n donker wolk met ’n silwer randjie
Die groothandelprys van blikkieskos, brood en ander verwerkte kossoorte is besig om al hoe skerper te styg, maar daar is dalk goeie nuus oor vleis op pad. Sake (31-01-2019)
Netwerk24 Markus Jooste kry laaste R5 miljoen van Steinhoff
Markus Jooste, voormalige uitvoerende hoof van Steinhoff, het nagenoeg R5 miljoen verdien vir die twee maande wat hy in die maatskappy se 2017-’18-boekjaar gewerk het. Sake (31-01-2019)
Netwerk24 Sactwu ontken ledegeld is deel van verlore R50 m.
Die klerewerkersvakbond Sactwu ontken enige ledegeld is deel van die bedrog van R50 miljoen wat onder meer vir die bekamping van MIV/vigs bedoel was waarby die voormalige hoof van sy … Sake (31-01-2019)
Netwerk24 Kinders in spervuur in uitgerekte broodbakker-staking
Die voedselgroep Premier se Soutrivier-bedrywighede in Kaapstad ly al sedert einde November onder ’n uitgerekte staking wat nou op geweld en intimidasie uitgeloop het. Sake (31-01-2019)
Netwerk24 Mediclinic soek tribunaal se redes vir verbod vóór appèl
Mediclinic Suider-Afrika wil eers die skriftelike redes kry vir die besluit van die Mededingingstribunaal om sy beoogde oorname van twee hospitale in Klerksdorp te verbied, voordat hy besluit of hy … Sake (31-01-2019)
Netwerk24 Eskom kan binne drie jaar 3 kragstasies sluit
Eskom kan oor die volgende drie jaar drie ou steenkoolkragstasies sluit. Sake (31-01-2019)
Netwerk24 Vodacom-boikot ‘misluk’, erken betogers
Vodacom het nie Donderdag gehoor gegee aan betogers se eise om die skepper van die Please Call Me-diens “ruim” te vergoed vir sy uitvindsel nie. Sake (31-01-2019)
Netwerk24 DA gaan betoog voor Nersa-sitting
Die DA sal Vrydag op die tweede laaste openbare sitting van die Nasionale Energiereguleerder (Nersa) in Soweto oor Eskom se tariefverhogings betoog. Sake (31-01-2019)
Netwerk24 LG maak potte vol geld danksy duur TV’s
Luidens sy jongste resultate doen LG sy slagspreuk – “Life’s Good” – gestand. Sake (31-01-2019)
Netwerk24 Myne moet help, smeek Eskom
Mynboufirmas moet saamspeel en besef wat die invloed van hul optrede op die land het, het Eskom se bedryfshoof Donderdag gewaarsku. Sake (31-01-2019)
Netwerk24 ‘Eskom steel dalk verder’
Herman Mashaba, uitvoerende burgemeester van Johannesburg, meen Eskom se voorgestelde tariefverhogings sal die ekonomie knak en die armste Suid-Afrikaners tot ellende verdoem. Sake (31-01-2019)
Netwerk24 Jan Taks gaan van nou af elke sent omdraai
Die tesourie kan nie belasting verhoog nie, maar belastingbetalers wat probeer om geld van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens weg te steek, gaan nou gejag word. Sake (31-01-2019)
Netwerk24 Is die gier vir ‘smashburgers’ verby?
Dit lyk of Suid-Afrikaners een of twee keer proe aan die sogenaamde smashburgers van RocoMamas, maar dan besluit die kool is nie die sous werd nie. Sake (31-01-2019)
Netwerk24 Só kan handelstwis goeie nuus wees vir SA
"Suid-Afrika mis nooit die geleentheid om 'n geleentheid te mis nie." Sake (31-01-2019)
Netwerk24 Exxaro omarm digitale tegnologie
Exxaro het R20 miljard toegeken aan sy uitbreidingsprojekte oor die volgende paar jaar, sê dr. Nombasa Tsengwa, hoof van steenkoolbedrywighede by Exxaro. Sake (31-01-2019)
Netwerk24 Polisie keer betogers buite Vodacom-kampus
Betogers begin nou om by Vodacom se hoofkantoor in Midrand, Johannesburg, op te daag. Sake (31-01-2019)
Netwerk24 1,5 mjd. mense besoek Facebook daagliks
Daar is geen keer aan Facebook se groei nie, al worstel die sosiale netwerk met die een privaatheidskandaal ná die ander. Sake (31-01-2019)
Netwerk24 Botswana spog met steenkoolskatte
Botswana het twee derdes van Afrika se steenkoolreserwes wat nog nie ontgin is nie, en hy is bereid om met Suid-Afrika saam te werk om dié bronne te ontgin. Sake (31-01-2019)
Netwerk24 Steenkool is nie net sleg nie, sê minister
Die steenkoolbedryf moenie in ontkenning leef nie en moet die negatiewe narratief oor steenkool teenwerk, sê Gwede Mantashe, minister van minerale hulpbronne. Sake (31-01-2019)
Netwerk24 ’n E-pos, iPhones en aandele wat tuimel
Hier is wat jy misgeloop het as jy nie Woensdag Sake gelees het nie en wat jy Donderdag kan verwag. Sake (31-01-2019)
Netwerk24 Rand verheug oor Fed se geduld
Die rand het behoorlik gebokspring oor die Federale Reserweraad (Fed) se besluit om rentekoerse onveranderd te hou. Sake (31-01-2019)